Isaías 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem.
1 Palavra que, em visão, veio a Isaías, filho de Amoz, a respeito de Judá e Jerusalém.
2 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom.
2 Nos últimos dias, o monte do templo do será estabelecido no alto dos montes e se elevará sobre as colinas, e para ele afluirão todas as nações.
3 En baie volke sal heengaan en sê: Kom laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem.
3 Muitos povos virão e dirão: “Venham, subamos ao monte do e ao templo do Deus de Jacó, para que nos ensine os seus caminhos, e andemos nas suas veredas.” Porque de Sião sairá a lei, e a palavra do
4 En Hy sal oordeel tussen die nasies en regspreek oor baie volke; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie.
4 Ele julgará entre as nações e corrigirá muitos povos. Estes transformarão as suas espadas em lâminas de arados e as suas lanças, em foices. Nação não levantará a espada contra nação, nem aprenderão mais a guerra.
5 Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van die HERE!
5 Venham, ó casa de Jacó, e andemos na luz do
6 Want U het u volk verwerp, die huis van Jakob, omdat hulle vol is van wat die Ooste aanbied, en van goëlaars soos die Filistyne, en met die kinders van vreemdes dryf hulle handel.
6 Pois, tu, Senhor , abandonaste o teu povo, a casa de Jacó. Porque eles se encheram da corrupção do Oriente, são adivinhos como os filisteus e se associam com os filhos dos estrangeiros.
7 En hulle land is vol silwer en goud, en daar is geen end aan hulle skatte nie; en hulle land is vol perde, en daar is geen end aan hulle strydwaens nie.
7 A terra de Israel está cheia de prata e de ouro, e não têm fim os seus tesouros. Também está cheia de cavalos, e são incontáveis os seus carros de guerra.
8 Ook is hulle land vol afgode; voor die werk van hul hande buig hulle hul neer, voor wat hulle vingers gemaak het.
8 A terra de Israel também está cheia de ídolos. Eles adoram a obra das suas mãos, aquilo que os seus próprios dedos fizeram.
9 So moet dan die mens neergebuig en die man verneder word; en U moet hulle dit nie vergewe nie.
9 Com isso, o povo se abate e as pessoas se humilham. Não os perdoes, ó
10 Gaan in die rots en steek jou weg in die grond vanweë die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil.
10 Entre no meio das rochas e esconda-se no pó, ante o terror do e a glória da sua majestade.
11 Die hoë oë van die mense sal verneder word, en die hoogheid van die manne neergebuig word; en die HERE alleen sal in die dag verhewe wees.
11 Os olhos arrogantes serão abatidos, e a soberba humana será humilhada; só o naquele dia.
12 Want 'n dag is daar vir die HERE van die leërskare oor al wat trots en hoog is, en oor al wat verhewe is, sodat dit verneder kan word;
12 Porque o Dia do Senhor dos Exércitos será contra todos os orgulhosos e arrogantes e contra todos os que se exaltam, para que sejam humilhados;
13 en oor al die hoë en verhewe seders van die L¡banon en oor al die eikebome van Basan;
13 contra todos os cedros do Líbano, altos e imponentes; e contra todos os carvalhos de Basã;
14 en oor al die hoë berge en oor al die verhewe heuwels;
14 contra todos os montes altos e contra todas as colinas elevadas;
15 en oor al die hoë torings en oor al die versterkte mure;
15 contra toda torre alta e contra toda muralha firme;
16 en oor al die skepe van Tarsis en oor al die kosbare pronkstukke.
16 contra todos os navios de Társis e contra tudo o que é belo à vista.
17 Dan sal die hoogheid van die mense neergebuig en die trotsheid van die manne verneder word; en die HERE alleen sal in die dag verhewe wees.
17 A arrogância das pessoas será abatida, e a soberba humana será humilhada; só o naquele dia.
18 En die afgode sal geheel en al verdwyn.
18 Os ídolos serão totalmente destruídos.
19 En hulle sal gaan in die spelonke van die rotse en in die gate van die grond vanweë die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil, as Hy Hom gereed maak om die aarde te verskrik.
19 Então as pessoas se meterão nas cavernas das rochas e nos buracos da terra, ante o terror do a glória da sua majestade, quando ele se levantar para encher a terra de espanto.
20 In die dag sal die mens sy silwerafgode en sy goue afgode wat hy vir hom gemaak het om voor neer te buig, weggooi vir die molle en die vlermuise;
20 Naquele dia, as pessoas lançarão aos ratos e aos morcegos os seus ídolos de prata e os seus ídolos de ouro, que fizeram para adorar,
21 om te gaan in die skeure van die rotse en in die klowe van die kranse vanweë die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil, as Hy Hom gereed maak om die aarde te verskrik.
21 e entrarão nas fendas das rochas e nas cavernas dos penhascos, para fugir do terror do e da glória da sua majestade, quando ele se levantar para encher a terra de espanto.
22 Laat staan tog die mens wie se asem in sy neus is; want hoe min is hy werd!
22 Afastem-se, pois, do ser humano, que só tem vida enquanto respira. Pois em que ele deve ser estimado?

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.