Isaías 25

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 HERE, U is my God! U sal ek verhoog; u Naam sal ek loof; want U het wonders gedoen, raadsbesluite uit ver tye, waarheid en trou.
1 Ó S enhor , honrarei e louvarei teu nome, pois és meu Deus. Fazes coisas maravilhosas! Tu as planejaste há muito tempo e agora as realizaste.
2 Want U het van 'n stad 'n hoop klippe gemaak, van 'n versterkte vesting 'n puinhoop; 'n paleis van vreemdes, dat dit geen stad meer is nie; vir ewig sal dit nie herbou word nie.
2 Transformas cidades poderosas em montes de ruínas; cidades com muros fortes se tornam escombros. Belos palácios em terras distantes são destruídos e jamais serão reconstruídos.
3 Daarom sal 'n magtige volk U eer, die vesting van tirannieke nasies U vrees.
3 Por isso, nações fortes declararão tua glória; povos cruéis te temerão.
4 Want U was 'n vesting vir die arme, 'n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; 'n skuilplek teen die stortreën, 'n skaduwee teen die hitte -- want die geblaas van die tiranne is soos 'n stortreën teen 'n muur.
4 Mas tu, S enhor , és fortaleza para os pobres, torre de refúgio para os necessitados em sua angústia. És abrigo contra a tempestade e sombra contra o calor. Pois os atos opressores dos cruéis são como tempestade que açoita um muro,
5 Soos hitte in 'n dor land het U die rumoer van vreemdes gedemp, soos hitte deur die skaduwee van 'n wolk; die triomfsang van die tiranne moes verstom.
5 como o calor implacável do deserto. Tu, porém, calas o rugido das nações estrangeiras; como a sombra de uma nuvem diminui o calor implacável, assim os cânticos de soberba dos cruéis são silenciados.
6 En die HERE van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei 'n maaltyd van vetspyse, 'n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn.
6 Em Jerusalém, o S enhor dos Exércitos oferecerá um grande banquete para todos os povos do mundo. Será um banquete delicioso, com vinho puro e envelhecido e carne da melhor qualidade.
7 En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is.
7 Ali removerá a nuvem de tristeza, a sombra escura que cobre toda a terra.
8 Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van sy volk van die hele aarde af wegneem; want die HERE het dit gespreek.
8 Ele engolirá a morte para sempre; o S Removerá para sempre todo insulto, contra sua terra e seu povo. O S
9 En hulle sal in die dag sê: Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die HERE op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor sy hulp.
9 Naquele dia, o povo dirá: “Este é nosso Deus! Confiamos nele, e ele nos salvou! Este é o S alegremo-nos em seu livramento!”.
10 Want die hand van die HERE sal rus op hierdie berg; maar Moab sal vertrap word op sy plek soos strooi vertrap word in die water van 'n miskuil.
10 Pois a mão do S enhor descansará sobre Jerusalém. Moabe, porém, será esmagada; será como palha pisada e deixada para apodrecer.
11 En as hy sy hande daarin uitsprei soos 'n swemmer dit uitsprei om te swem, dan sal Hy sy trotsheid afdruk tegelyk met die kunsgrepe van sy hande.
11 Deus empurrará para baixo o povo de Moabe, como um nadador empurra a água para baixo com as mãos. Acabará com seu orgulho e com todas as suas obras perversas.
12 En die steil versterkings van jou mure werp Hy neer, gooi Hy af, laat Hy kom tot op die grond, tot in die stof.
12 Os muros altos de Moabe serão demolidos; serão derrubados por terra, até o pó.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 25, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.