Isaías 20

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 In die jaar toe die tartan na Asdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en hy teen Asdod geveg en dit ingeneem het;
1 No ano em que Tartã veio a Asdode (quando Sargão, o rei da Assíria, o enviou) e lutou contra Asdode e a conquistou.
2 in die tyd het die HERE deur die diens van Jesaja, die seun van Amos, gespreek en gesê: Gaan gord die haarmantel van jou heupe af los, en trek jou skoene van jou voete af. Hy het toe so gedoen en naak en kaalvoet geloop.
2 Ao mesmo tempo falou o ­SENHOR por intermédio de Isaías, o filho de Amós, dizendo: Vai e despe-te da vestimenta de pano de saco de sobre teus lombos, e lança a sandália de teu pé. E ele o fez, andando nu e descalço.
3 Daarop het die HERE gesê: Soos my kneg Jesaja naak en kaalvoet geloop het, drie jaar lank, as teken en sinnebeeld met betrekking tot Egipte en Kus,
3 E o ­SENHOR disse: Conforme meu servo Isaías tem andado nu e descalço três anos, para um sinal e perplexidade sobre o Egito e sobre a Etiópia.
4 so sal die koning van Assirië die gevangenes van Egipte en die ballinge van Kus wegdrywe, jonk en oud, naak en kaalvoet en ontbloot aan die agterdele -- 'n smaad vir Egipte.
4 Então, o rei da Assíria conduzirá os egípcios prisioneiros, e os etíopes cativos, jovens e velhos, nus e descalços, com suas nádegas descobertas, para a vergonha do Egito.
5 En hulle sal verslae wees en beskaamd staan vanweë Kus, hulle toeverlaat, en vanweë Egipte, hulle trots.
5 E eles estarão temerosos e envergonhados da Etiópia, sua expectativa, e do Egito, sua glória.
6 En die inwoners van hierdie kusland sal in die dag sê: Kyk, so gaan dit met ons toeverlaat waarheen ons gevlug het om hulp, om gered te word van die koning van Assirië -- hoe sal ons dan ontvlug?
6 E o habitante desta ilha dirá naquele dia: Eis que tal é a nossa expectativa, para onde nós acudimos a buscar ajuda para sermos livrados do rei da Assíria, e como nós escaparemos?

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 20, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.