Isaías 18
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê;
1 Que aflição espera você, Etiópia, terra de velas tremulantes junto à nascente do Nilo,
2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word.
2 que envia embaixadores pelo rio em rápidas embarcações! Vão, velozes mensageiros! Levem a mensagem a um povo alto, de pele lisa, temido em toda parte por suas conquistas e destruição, cuja terra é dividida por rios.
3 Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as 'n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister!
3 Todos vocês, povos do mundo, todos os habitantes da terra, olhem quando eu erguer sobre o monte minha bandeira de guerra; ouçam quando eu soar a trombeta!
4 Want so het die HERE vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos 'n douwolk in die hitte van die oestyd.
4 Pois o S enhor me disse: “Do lugar onde habito observarei quieto, como sobe o calor num dia de verão, como se forma o orvalho da manhã durante a colheita”.
5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom 'n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap;
5 Antes de começarem a atacar, enquanto seus planos amadurecem como uvas, o S removerá os ramos que se espalharam e os lançará fora.
6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter.
6 Seu exército poderoso será deixado morto nos campos, para os abutres dos montes e para os animais selvagens. Abutres despedaçarão os cadáveres no verão, e animais selvagens roerão os ossos no inverno.
7 In die tyd sal aan die HERE van die leërskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word, na die plek van die Naam van die HERE van die leërskare, na die berg Sion.
7 Naquele tempo, o S enhor dos Exércitos receberá presentes dessa terra dividida por rios, desse povo alto, de pele lisa, temido em toda parte por suas conquistas e destruição. Levarão presentes ao monte Sião, onde habita o S
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Isaías 18, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.