Habacuque 3
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 'n Gebed van H bakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonot.
1 O profeta Habacuque entoou esta oração:
2 HERE, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! HERE, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, dink aan ontferming.
2 Ouvi a teu respeito, S enhor ; estou maravilhado com tuas obras. Neste momento de tanta necessidade, ajuda-nos outra vez, como fizeste no passado. E, em tua ira, lembra-te de tua misericórdia.
3 God kom van Teman en die Heilige van die berg Paran. Sela. Sy majesteit bedek die hemel, en die aarde is vol van sy lof.
3 Vejo Deus atravessar os desertos, vindo de Edom; o Santo vem do monte Parã. Interlúdio Seu esplendor envolve os céus, e a terra se enche de seu louvor.
4 En glans soos sonlig is daar, ligstrale aan sy sy; en d r is die omhulsel van sy krag.
4 Sua vinda é radiante como o nascer do sol; raios de luz saem de suas mãos, onde está escondido seu poder.
5 Voor Hom uit loop die pes, en 'n koorsgloed trek uit agter Hom aan.
5 A peste marcha adiante dele, e a praga vem logo atrás.
6 Hy tree op en laat die aarde wankel, Hy kyk en laat nasies opskrik; verpletterd lê die ewige berge, en neergesink die ou, ou heuwels -- paaie van die ou tyd vir Hom.
6 Quando ele para, a terra estremece; quando ele olha, as nações tremem. Ele derruba os montes perpétuos e arrasa as colinas antigas; dele são os caminhos eternos.
7 Ek sien die tente van Kusan met onheil oordek, en die tentdoeke van die land M¡dian bewe.
7 Vejo o povo de Cusã em aflição, e a nação de Midiã treme de terror.
8 Is dit teen riviere, o HERE, teen die riviere, dat u toorn ontvlam het? Of geld u grimmigheid die see dat U ry met u perde, u oorwinningswaens?
8 Foi com ira, S enhor , que feriste os rios e dividiste o mar? Estavas furioso com eles? Não! Vinhas em tuas carruagens vitoriosas!
9 Heeltemal ontbloot is u boog; besweer is die pyle deur die woord. Sela. Tot riviere splyt U die aarde.
9 Pegaste teu arco e tua aljava cheia de flechas e dividiste a terra com rios. Interlúdio
10 Die berge sien U en bewe van angs, 'n wolkbreuk storm verby, die wêreldvloed verhef sy stem, steek sy hande omhoog.
10 Os montes viram e tremeram, e as águas avançaram com violência. O grande abismo clamou e levantou bem alto as mãos.
11 Die son, die maan bly in hulle woonplek by die lig van u pyle wat verbyskiet, by die glans van flikkerende spies.
11 O sol e a lua pararam no céu enquanto tuas flechas brilhantes voavam e tua lança reluzente faiscava.
12 In grimmigheid betree U die aarde, in toorn dors U die nasies.
12 Marchaste pela terra com ira e, furioso, pisaste as nações.
13 U trek uit tot redding van u volk, tot redding van u Gesalfde. U verbrysel die kop van die huis van die goddelose en ontbloot die fondament tot by die nek. Sela.
13 Saíste para resgatar teu povo, para libertar teus ungidos. Esmagaste a cabeça dos perversos e os descobriste até os ossos.
14 U deurboor met sy eie pyle die hoof van sy leiers wat storm om my te verstrooi; wie se gejuig is asof hulle die ellendige in die skuilhoek wil verslind.
14 Com tuas armas destruíste o líder dos que avançaram como um vendaval, pensando que o povo fosse presa fácil.
15 U betree die see met u perde, 'n hoop magtige waters.
15 Marchaste sobre o mar com teus cavalos, e as águas poderosas se agitaram.
16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk wat op ons 'n aanval maak.
16 Estremeci por dentro quando ouvi isso; meus lábios tremeram de medo. Minhas pernas vacilaram, e tremi de terror. Esperarei em silêncio pelo dia em que a calamidade virá sobre nossos invasores.
17 Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie --
17 Ainda que a figueira não floresça e não haja frutos nas videiras, ainda que a colheita de azeitonas não dê em nada e os campos fiquem vazios e improdutivos, ainda que os rebanhos morram nos campos e os currais fiquem vazios,
18 nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil.
18 mesmo assim me alegrarei no S enhor ; exultarei no Deus de minha salvação!
19 Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos die van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente.
19 O S enhor Soberano é minha força! Ele torna meus pés firmes como os da corça, para que eu possa andar em lugares altos. (Ao regente do coral: Essa oração deve ser acompanhada por instrumentos de corda.)
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Habacuque 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.