Habacuque 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op 'n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord.
1 Ficarei no meu posto de sentinela e tomarei posição sobre a muralha; aguardarei para ver o que ele me dirá e que resposta terei à minha queixa.
2 Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees.
2 Então o Senhor respondeu: "Escreva claramente a visão em tabuinhas, para que se leia facilmente.
3 Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie:
3 Pois a visão aguarda um tempo designado; ela fala do fim, e não falhará. Ainda que se demore, espere-a; porque ela certamente virá e não se atrasará".
4 Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.
4 Escreva: "O ímpio está envaidecido; seus desejos não são bons; mas o justo viverá pela sua fidelidade.
5 En bowendien, die wyn is 'n bedrieër, 'n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so onversadelik -- hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.
5 De fato, a riqueza é ilusória, e o ímpio é arrogante e não descansa; ele é voraz como a sepultura e como a morte. Nunca se satisfaz; apanha para si todas as nações e ajunta para si todos os povos.
6 Sal hulle nie almal oor hom 'n spreuk, 'n spotlied aanhef nie, raaisels oor hom maak nie, en sê: Wee die man wat hom verryk met wat nie aan hom behoort nie -- hoe lank? -- en hom beswaar met verpande goed.
6 "Todos estes povos um dia rirão dele com canções de zombaria e dirão: " ‘Ai daquele que amontoa bens roubados e se enriquece mediante extorsão! Até quando isto continuará assim? ’
7 Sal die wat jou byt, nie skielik opstaan en jou skrikaanjaers nie opwaak, sodat jy vir hulle 'n prooi word nie?
7 Seus credores não se levantarão de repente? Não despertarão os que o fazem tremer? Agora você se tornará vítima deles.
8 Omdat jy baie nasies uitgebuit het, sal al die volke wat oorgebly het, jou uitbuit, weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.
8 Porque você saqueou muitas nações, todos os povos que restaram o saquearão. Pois você derramou muito sangue, e cometeu violência contra terras, cidades e seus habitantes.
9 Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis, om sy nes in die hoogte te bou, om homself te red uit die greep van onheil.
9 "Ai daquele que obtém lucros injustos para a sua casa, para pôr seu ninho no alto e escapar das garras do mal!
10 Jy het skande beraadslaag vir jou huis: die uitroeiing van baie volke, en het jou lewe verbeur.
10 Você tramou a ruína de muitos povos, envergonhando a sua própria casa e pecando contra a sua própria vida.
11 Want die steen uit die muur roep, en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord.
11 Pois as pedras clamarão da parede, e as vigas responderão do madeiramento contra você.
12 Wee hom wat 'n stad bou met bloed en 'n vesting stig deur onreg.
12 "Ai daquele que edifica uma cidade com sangue e a estabelece com crime!
13 Kyk, kom dit nie van die HERE van die leërskare dat volke arbei vir vuur en nasies hulle afmat vir niks nie?
13 Acaso não vem do Senhor dos Exércitos, que o trabalho dos povos seja só para satisfazer o fogo, e que as nações se afadiguem em vão?
14 Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos die waters die seebodem oordek.
14 E a terra se encherá do conhecimento da glória do Senhor, como as águas enchem o mar.
15 Wee hom wat aan sy naaste drank gee, wat jou gif daarmee meng, en hulle ook dronk maak om hulle naaktheid te aanskou.
15 "Ai daquele que dá bebida ao seu próximo, misturando-a com o seu furor, até que ele fique bêbado, para lhe contemplar a nudez.
16 Jy het jou versadig met skande in plaas van met eer -- drink jy ook nou, en wees ontbloot. Na jou toe sal die beker van die regterhand van die HERE omgaan, en skande tref jou eer.
16 Beba bastante vergonha, em vez de glória! Sim! Beba você também e se exponha! A taça da mão direita do Senhor lhe é dada. Muita vergonha cobrirá a sua glória.
17 Want die geweld aan die L¡banon gepleeg, sal jou oordek; en die verwoesting waarmee die diere skrikgemaak is -- weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.
17 A violência que você cometeu contra o Líbano o alcançará, e você ficará apavorado com a destruição de animais, que você fez. Pois você derramou muito sangue, e cometeu violência contra terras, cidades e seus habitantes.
18 Wat baat 'n gesnede beeld dat sy maker dit reggekap het, 'n gegote beeld, wat 'n leuenleraar is, dat die maker op sy eie maaksel vertrou, deur stomme afgode te maak?
18 "De que vale uma imagem feita por um escultor? Ou um ídolo de metal que ensina mentiras? Pois aquele que o faz confia em sua própria criação, fazendo ídolos incapazes de falar.
19 Wee hom wat vir 'n stuk hout sê: Word wakker! vir 'n dooie klip: Ontwaak! Kan hy 'n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is g,,n gees in sy binneste nie!
19 Ai daquele que diz à madeira: "Desperte! Ou à pedra sem vida: Acorde! " Poderá isso dar orientação? Está coberta de ouro e prata, mas não respira.
20 Maar die HERE is in sy heilige tempel -- swyg voor Hom, o ganse aarde!
20 Mas o Senhor está em seu santo templo; diante dele fique em silêncio toda a terra".

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Habacuque 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.