Hebreus 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs MNT
1 Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun
1 Marasika, God i mar maumurih maiyow naatu ef tata’ane dinab oro’orot wanawanahimaim ata a’agir hitenya’ih.
2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
2 Baise boun iti yomanin it ata veya’amaim, God ana tur etei i Natun sawar etei bai’ukwarin isan rurubin i wanawananamaim na tit eo tanonowar. Naatu i Natun wanawananamaim mar tafaram wanawanan sawar etei God imataren.
3 Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,
3 Natun biyanamaim marakaw ekukusisiar ana itinin i anababatun God ana fair bonamanamarin tutufin etei ebi’obaiyit. I awan fora’abinamaim, tafaram wanawanan sawar eo himamatar boun hi’in tenan. Naatu sabuw hai bowabow kakafih notawiyen isan bow bisawar ufunamaim, maramaim God ana asukwafune mare, sawar tutufin etei tafahimaim.
4 terwyl Hy soveel uitnemender geword het as die engele namate Hy 'n voortrefliker naam geërf het as hulle.
4 Imih Natun i tounamatar etei natabirih, na’atube wabin auman God bitin i tounamatar etei wabih natabir.
5 Want aan wie van die engele het Hy ooit gesê: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer? en weer: Ek sal vir Hom 'n Vader wees, en Hy sal vir My 'n Seun wees?
5 — ausente —
6 En wanneer Hy weer die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: En al die engele van God moet Hom aanbid.
6 — ausente —
7 En van die engele sê Hy wel: Hy wat van sy boodskappers winde maak en van sy dienaars vuurvlamme;
7 Naatu tounamatar isah God iti na’atube eo,
8 maar van die Seun: U troon, o God, is tot in alle ewigheid, die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer;
8 Baise God Natun isan eo,
9 U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle;
9 — ausente —
10 en: U, o Here, het in die begin die aarde gegrondves en die hemele is werke van u hande.
10 “Regah O i aneika kamar isinaf matar,
11 Hulle sal vergaan, maar U bly; en hulle sal almal soos 'n kleed verslyt,
11 — ausente —
12 en soos 'n mantel sal U hulle toerol, en hulle sal verander word, maar U is dieselfde, en u jare het geen einde nie.
12 — ausente —
13 En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete?
13 Naatu God men kafa’imo ana tounamatar ta isan eo,
14 Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?
14 Imih tounamatar i abistan? Tounamatar i wagabur God isan tebowabow naatu God iyafarih ten sabuw iyab God yawas ebit i tibibaisih.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Hebreus 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.