Gênesis 9
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 En God het Noag en sy seuns geseënen aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.
1 Então Deus abençoou Noé e seus filhos e lhes disse: “Sejam férteis e multipliquem-se. Encham a terra.
2 Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, en al die visse van die see. Hulle is in julle hand oorgegee.
2 Todos os animais da terra, todas as aves do céu, todos os animais que rastejam pelo chão e todos os peixes do mar terão medo e pavor de vocês. Eu os coloquei sob o seu domínio.
3 Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle.
3 Assim como dei a vocês os cereais e os vegetais por alimento, também lhes dou os animais.
4 Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle nie eet nie.
4 Mas nunca comam carne com sangue, pois sangue é vida.
5 Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis: van al die diere sal Ek dit eis. Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal Ek die siel van die mens eis.
5 “Exigirei o sangue de todo aquele que tirar a vida de alguém. Se um animal selvagem matar alguém, deverá ser morto; quem cometer assassinato, também deverá morrer.
6 Hy wat die bloed van 'n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld gemaak.
6 Quem tirar a vida humana, por mãos humanas perderá a vida. Pois eu criei o ser humano à minha imagem.
7 Maar julle, wees vrugbaar en vermeerder; wemel op die aarde en vermeerder daarop.
7 Agora, sejam férteis e multipliquem-se, povoem a terra outra vez”.
8 Verder het God met Noag en sy seuns by hom gespreek en gesê:
8 Então Deus disse a Noé e seus filhos:
9 Maar Ek, kyk, Ek rig my verbond met julle op en met julle nageslag n julle,
9 “Confirmo aqui a minha aliança com vocês, seus descendentes
10 en met al die lewende wesens wat by julle is: die voëls, die vee en al die wilde diere van die aarde by julle -- al wat uit die ark uitgegaan het, naamlik al die diere van die aarde.
10 e todos os animais que estavam com vocês na embarcação: as aves, os animais domésticos e os animais selvagens, todos os seres vivos da terra.
11 En Ek rig my verbond met julle op, dat alle vlees nie meer deur die waters van die vloed uitgeroei sal word nie, en dat daar geen vloed meer sal wees om die aarde te verwoes nie.
11 Sim, confirmo a minha aliança com vocês. Nunca mais os seres vivos serão exterminados pelas águas; nunca mais a terra será destruída por um dilúvio”.
12 En God het gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek sluit tussen My en julle en al die lewende wesens wat by julle is, vir ewige geslagte:
12 Então Deus disse: “Eu lhes dou um sinal da minha aliança com vocês e com todos os seres vivos, para todas as gerações futuras.
13 my boog gee Ek in die wolke; dit sal 'n teken wees van die verbond tussen My en die aarde.
13 Coloquei o arco-íris nas nuvens. Ele é o sinal da minha aliança com toda a terra.
14 As Ek dan wolke oor die aarde bring en hierdie boog verskyn in die wolke,
14 Quando eu enviar nuvens sobre a terra, nelas aparecerá o arco-íris,
15 dan sal Ek dink aan my verbond wat daar bestaan tussen My en julle en al die lewende wesens, in alle vlees. En die waters sal nie meer 'n vloed word om alle vlees te verdelg nie.
15 e eu me lembrarei da minha aliança com vocês e com todos os seres vivos. Nunca mais as águas de um dilúvio destruirão toda a vida.
16 As die boog dan in die wolke staan, sal Ek dit aansien om gedagtig te wees aan die ewige verbond tussen God en al die lewende wesens in alle vlees wat op die aarde is.
16 Ao olhar para o arco-íris nas nuvens, eu me lembrarei da aliança eterna entre Deus e todos os seres vivos da terra”.
17 En God het vir Noag gesê: Dit is die teken van die verbond wat Ek opgerig het tussen My en alle vlees wat op die aarde is.
17 Então Deus disse a Noé: “Este arco-íris é o sinal da aliança que confirmo com todas as criaturas da terra”.
18 En die seuns van Noag wat uit die ark uitgegaan het, was Sem en Gam en Jafet. En Gam was die vader van Kana„n.
18 Os filhos de Noé que saíram da arca com o pai foram Sem, Cam e Jafé. (Cam é o pai de Canaã.)
19 Hierdie drie was die seuns van Noag; en met hulle begin die uitbreiding van al die aardbewoners.
19 Desses três filhos de Noé vêm todas as pessoas que agora povoam a terra.
20 En Noag het as landbouer 'n wingerd begin plant.
20 Depois do dilúvio, Noé começou a cultivar o solo e plantou uma videira.
21 Maar toe hy van die wyn gedrink het, het hy dronk geword en naak in sy tent gelê.
21 Certo dia, bebeu do vinho que ele próprio havia produzido, ficou embriagado e foi deitar-se nu em sua tenda.
22 En Gam, die vader van Kana„n, het sy vader se naaktheid gesien en dit aan sy twee broers daarbuite te kenne gegee.
22 Cam, pai de Canaã, viu que seu pai estava nu e saiu para contar aos irmãos.
23 Toe neem Sem en Jafet die bo-kleed en hou dit op hulle skouers terwyl hulle agteruitloop, en hulle het die naaktheid van hulle vader bedek: hulle gesig was agtertoe gedraai, sodat hulle die naaktheid van hulle vader nie gesien het nie.
23 Então Sem e Jafé pegaram um manto e o colocaram sobre os ombros. Em seguida, entraram na tenda de costas e, olhando para o outro lado a fim de não ver a nudez do pai, cobriram-no com o manto.
24 Toe Noag van sy wyn wakker word en merk wat sy jonger seun hom aangedoen het,
24 Quando Noé se recuperou da bebedeira e descobriu o que Cam, seu filho mais novo, havia feito,
25 sê hy: Vervloek is Kana„n! 'n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers.
25 exclamou: “Maldito seja Canaã! Que ele seja o servo mais insignificante de seus parentes!”.
26 Verder het hy gesê: Geseënd is die HERE, die God van Sem. Maar Kana„n moet sy dienskneg wees.
26 E disse ainda: “Bendito seja o S e que Canaã seja servo de seu irmão!
27 Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem! Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
27 Que Deus amplie o território de Jafé! Que Jafé compartilhe da prosperidade de Sem e Canaã seja seu servo”.
28 En Noag het n die vloed drie honderd en vyftig jaar gelewe.
28 Depois do dilúvio, Noé viveu mais 350 anos.
29 So was dan al die dae van Noag nege honderd en vyftig jaar, en hy het gesterwe.
29 Viveu, ao todo, 950 anos e morreu.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Gênesis 9, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.