Gênesis 11
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.
1 No mundo todo havia apenas uma língua, um só modo de falar.
2 En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle 'n laagte in die land S¡near; en daar het hulle gaan woon.
2 Saindo os homens do Oriente, encontraram uma planície em Sinear e ali se fixaram.
3 Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.
3 Disseram uns aos outros: "Vamos fazer tijolos e queimá-los bem". Usavam tijolos em lugar de pedras, e piche em vez de argamassa.
4 En hulle sê: Kom, laat ons vir ons 'n stad bou en 'n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons 'n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.
4 Depois disseram: "Vamos construir uma cidade, com uma torre que alcance os céus. Assim nosso nome será famoso e não seremos espalhados pela face da terra".
5 Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het.
5 O Senhor desceu para ver a cidade e a torre que os homens estavam construindo.
6 En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal! En dit is net die begin van hulle onderneming: nou sal niks vir hulle meer onmoontlik wees van wat hulle van plan is om te doen nie.
6 E disse o Senhor: "Eles são um só povo e falam uma só língua, e começaram a construir isso. Em breve nada poderá impedir o que planejam fazer.
7 Kom, laat Ons neerdaal en hulle taal daar verwar, sodat die een die taal van die ander nie kan verstaan nie.
7 Venham, desçamos e confundamos a língua que falam, para que não entendam mais uns aos outros".
8 So het die HERE hulle dan daarvandaan oor die hele aarde verstrooi; en hulle het opgehou om die stad te bou.
8 Assim o Senhor os dispersou dali por toda a terra, e pararam de construir a cidade.
9 Daarom het hulle dit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die hele aarde verwar, en daarvandaan het die HERE hulle oor die hele aarde verstrooi.
9 Por isso foi chamada Babel, porque ali o Senhor confundiu a língua de todo o mundo. Dali o Senhor os espalhou por toda a terra.
10 Dit is die stamboom van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar n die vloed.
10 Este é o registro da descendência de Sem: Dois anos depois do Dilúvio, aos 100 anos de idade, Sem gerou Arfaxade.
11 En Sem het n die geboorte van Arpagsad nog vyf honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
11 E depois de ter gerado Arfaxade, Sem viveu 500 anos e gerou outros filhos e filhas.
12 Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword.
12 Aos 35 anos, Arfaxade gerou Salá.
13 En Arpagsad het n die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
13 Depois que gerou Salá, Arfaxade viveu 403 anos e gerou outros filhos e filhas.
14 Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword.
14 Aos 30 anos, Salá gerou Héber.
15 En Selag het n die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
15 Depois que gerou Héber, Salá viveu 403 anos e gerou outros filhos e filhas.
16 Toe Heber vier en dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword.
16 Aos 34 anos, Héber gerou Pelegue.
17 En Heber het n die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
17 Depois que gerou Pelegue, Héber viveu 430 anos e gerou outros filhos e filhas.
18 Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.
18 Aos 30 anos, Pelegue gerou Reú.
19 En Peleg het n die geboorte van Rehu nog twee honderd en nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
19 Depois que gerou Reú, Pelegue viveu 209 anos e gerou outros filhos e filhas.
20 Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.
20 Aos 32 anos, Reú gerou Serugue.
21 En Rehu het n die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
21 Depois que gerou Serugue, Reú viveu 207 anos e gerou outros filhos e filhas.
22 Toe Serug dertig jaar oud was, het hy die vader van Nahor geword.
22 Aos 30 anos, Serugue gerou Naor.
23 En Serug het n die geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
23 Depois que gerou Naor, Serugue viveu 200 anos e gerou outros filhos e filhas.
24 Toe Nahor nege en twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword.
24 Aos 29 anos, Naor gerou Terá.
25 En Nahor het n die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
25 Depois que gerou Terá, Naor viveu 119 anos e gerou outros filhos e filhas.
26 Toe Tera sewentig jaar oud was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.
26 Aos 70 anos, Terá havia gerado Abrão, Naor e Harã.
27 En dit is die stamboom van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot.
27 Esta é a história da família de Terá: Terá gerou Abrão, Naor e Harã. E Harã gerou Ló.
28 En Haran het gesterwe terwyl sy vader Tera nog geleef het, in sy geboorteland, in Ur van die Chaldeërs.
28 Harã morreu em Ur dos caldeus, sua terra natal, quando ainda vivia Terá, seu pai.
29 En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska.
29 Tanto Abrão como Naor casaram-se. O nome da mulher de Abrão era Sarai, e o nome da mulher de Naor era Milca; esta era filha de Harã, pai de Milca e de Iscá.
30 En Sarai was onvrugbaar, sy het geen kind gehad nie.
30 Ora, Sarai era estéril; não tinha filhos.
31 En Tera het sy seun Abram geneem en Lot, die seun van Haran, sy kleinseun, en Sarai, sy skoondogter, die vrou van sy seun Abram, en die het saam met hulle uit Ur van die Chaldeërs getrek om na die land Kana„n te gaan. En hulle het tot by Haran gekom en daar gaan woon.
31 Terá tomou seu filho Abrão, seu neto Ló, filho de Harã, e sua nora Sarai, mulher de seu filho Abrão, e juntos partiram de Ur dos caldeus para Canaã. Mas, ao chegarem a Harã, estabeleceram-se ali.
32 En die dae van Tera was twee honderd en vyf jaar, en Tera het in Haran gesterwe.
32 Terá viveu 205 anos e morreu em Harã.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Gênesis 11, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.