Ezequiel 30
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
1 Recebi outra mensagem do S enhor :
2 Mensekind, profeteer en sê: So spreek die Here HERE: Huil julle! Ag, die dag!
2 “Filho do homem, profetize e transmita esta mensagem do S enhor Soberano: “Chorem e lamentem por esse dia,
3 Want naby is 'n dag, ja, naby is 'n dag van die HERE, 'n dag van wolke; die tyd van die nasies sal dit wees.
3 pois o dia terrível se aproxima, o dia do S É um dia de nuvens densas, um dia de desespero para as nações.
4 Dan sal 'n swaard in Egipte kom, en daar sal angs in Kus wees as die wat verslaan is, val in Egipte, en as hulle sy rykdom wegneem en sy fondamente afgebreek word.
4 Uma espada virá contra o Egito, e o chão se cobrirá de mortos. Sua riqueza será levada, e seus alicerces serão destruídos. A terra da Etiópia
5 Kus en Put,ërs en Ludiete en die hele gemengde bevolking en Kub en die kinders van die daarmee verbonde land sal saam met hulle val deur die swaard.
5 Etiópia, Líbia, Lídia, toda a Arábia e seus outros aliados serão destruídos nessa guerra.
6 So sê die HERE: Ja, hulle sal val wat Egipte ondersteun, en sy trotse mag sal wegsink; van Migdol af tot by Siëne sal hulle daarin val deur die swaard, spreek die Here HERE.
6 “Pois assim diz o S enhor : Todos os aliados do Egito cairão, e acabará o orgulho de seu poder. Desde Migdol até Assuã, serão mortos pela espada, diz o S
7 En dit sal verwoes wees tussen die verwoeste lande in, en sy stede sal wees tussen die verwoeste stede in.
7 O Egito ficará desolado, cercado por outras nações desoladas, e suas cidades ficarão devastadas, cercadas por outras cidades devastadas.
8 En hulle sal weet dat Ek die HERE is, as Ek 'n vuur werp in Egipte en al sy helpers verbreek word.
8 Os egípcios saberão que eu sou o S enhor quando tiver incendiado o Egito e destruído todos os seus aliados.
9 In die dag sal daar boodskappers voor My uit wegvaar in skepe om die sorgelose Kus te verskrik; en dan sal daar angs onder hulle wees soos in die dag van Egipte. Want kyk, dit kom!
9 Naquele dia, enviarei mensageiros velozes em navios para aterrorizar os confiantes etíopes. Grande angústia se apossará deles no dia da inevitável destruição do Egito!
10 So sê die Here HERE: Ja, Ek sal aan die menigte van Egipte 'n einde maak deur die hand van Nebukadr,sar, die koning van Babel.
10 “Pois assim diz o S enhor Soberano: Pelo poder de Nabucodonosor, rei da Babilônia, acabarei com as multidões do Egito.
11 Hy en sy volk saam met hom, die geweldigste nasies, word aangevoer om die land te verwoes; en hulle sal hul swaarde teen Egipte uittrek en die land vul met gesneuweldes.
11 Ele e seus exércitos, os mais cruéis de todos, serão enviados para destruir a terra. Guerrearão contra o Egito até que o chão fique coberto de mortos.
12 En Ek sal die strome droë grond maak en die land verkoop in die hand van kwaaddoeners en die land met sy volheid verwoes deur die hand van vreemdes. Ek, die HERE, het dit gespreek.
12 Secarei o rio Nilo e venderei a terra a homens maus. Pelas mãos de estrangeiros, devastarei a terra do Egito e tudo que nela há. Eu, o S
13 So sê die Here HERE: Ek sal ook die drekgode vernietig en die afgode laat verdwyn uit Nof, en daar sal geen vors meer wees uit Egipteland nie; en Ek sal vrees in Egipteland verwek.
13 “Assim diz o S enhor Soberano: Despedaçarei os ídolos e as imagens em Mênfis. Não restarão governantes no Egito; o terror se espalhará por toda a terra.
14 En Ek sal Patros verwoes en 'n vuur werp in Soan en strafgerigte voltrek in No.
14 Destruirei o sul do Egito, incendiarei Zoã e trarei julgamento contra Tebas.
15 En Ek sal my grimmigheid uitgiet oor Sin, die vesting van Egipte; en Ek sal die menigte van No uitroei.
15 Derramarei minha fúria sobre Pelúsio, a fortaleza mais poderosa do Egito, e exterminarei as multidões de Tebas.
16 En Ek sal 'n vuur werp in Egipte: Sin sal bewe van angs, en No sal oopgebreek word, en Nof -- vyande oordag!
16 Sim, incendiarei todo o Egito: Pelúsio se contorcerá de dor, Tebas será despedaçada, e Mênfis viverá em constante terror.
17 Die jongmanne van On en Pi-Beset sal deur die swaard val, maar hulle self sal in gevangenskap gaan.
17 Os jovens de Heliópolis e de Bubastis morrerão na batalha, e as mulheres
18 En in Tagp nhes word die dag duister as Ek daar die jukke van Egipte verbreek, en sy trotse mag daarin sal ophou; 'n wolk sal dit oordek, en sy dogters sal in gevangenskap gaan.
18 Quando eu quebrar a força arrogante do Egito, também será um dia de trevas para Tafnes. Uma nuvem escura a encobrirá, e suas filhas serão levadas como prisioneiras.
19 So sal Ek dan strafgerigte voltrek in Egipte; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.
19 Assim, trarei grande castigo sobre o Egito, e eles saberão que eu sou o S
20 En in die elfde jaar, in die eerste maand, op die sewende van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
20 Em 29 de abril, no décimo primeiro ano do exílio do rei Joaquim, recebi esta mensagem do S enhor :
21 Mensekind, Ek het die arm van Farao, die koning van Egipte, gebreek; en kyk, dit is nie verbind tot genesing of geswagtel tot verbinding, dat dit sterk kan word om die swaard te vat nie.
21 “Filho do homem, quebrei o braço do faraó, rei do Egito. Seu braço não foi enfaixado para sarar, e também não foram postas talas para fortalecê-lo de modo que pudesse segurar uma espada.
22 Daarom, so sê die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen Farao, die koning van Egipte! En Ek sal sy arms verbreek, die sterk een en die gebreekte een, en sal die swaard uit sy hand laat val.
22 Portanto, assim diz o S enhor Soberano: Eu sou inimigo do faraó, rei do Egito! Quebrarei seus dois braços, o bom e o que já foi quebrado, e farei a espada cair de sua mão.
23 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande.
23 Espalharei os egípcios entre nações do mundo inteiro.
24 En Ek sal die arms van die koning van Babel versterk en my swaard in sy hand gee, maar Farao se arms sal Ek breek, sodat hy voor hom sal kerm soos 'n dodelike gewonde man kerm.
24 Fortalecerei os braços do rei da Babilônia e porei minha espada em sua mão, mas quebrarei os braços do faraó; ele ficará caído, mortalmente ferido, gemendo de dor.
25 Ja, Ek sal die arms van die koning van Babel versterk, maar Farao se arms sal afval; en hulle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my swaard in die hand van die koning van Babel gee, dat hy dit kan uitstrek oor Egipteland.
25 Fortalecerei os braços do rei da Babilônia, enquanto os braços do faraó pendem inúteis. E, quando eu puser minha espada na mão do rei da Babilônia e ele a levantar contra o Egito, os egípcios saberão que eu sou o S enhor .
26 En Ek sal die Egiptenaars verstrooi onder die nasies en hulle versprei in die lande. So sal hulle dan weet dat Ek die HERE is.
26 Espalharei os egípcios entre nações do mundo inteiro. Então eles saberão que eu sou o S enhor ”.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Ezequiel 30, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.