Ezequiel 10

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 Daarna het ek gekyk -- en daar was op die uitspansel, oor die hoof van die g,rubs, iets soos 'n saffiersteen; iets wat soos die gestalte van 'n troon gelyk het, het oor hulle sigbaar geword.
1 Olhei para a cobertura curva que estava sobre as cabeças dos animais com asas , e acima delas havia uma coisa que parecia um trono feito de safira .
2 En Hy het die man aangespreek wat met linne bekleed was, en gesê: Gaan in tussen die ratwerk onder die g,rub in, en vul jou twee hande met gloeiende kole tussen die g,rubs vandaan, en strooi dit oor die stad. Toe gaan hy voor my oë daar in.
2 E o Senhor disse ao homem que usava a roupa de linho: — Passe pelo meio das rodas que ficam debaixo dos animais com asas e encha as mãos com brasas. Depois, espalhe as brasas sobre a cidade. Eu vi que o homem foi.
3 En die g,rubs het aan die regterkant van die huis gestaan toe die man daar ingaan, en die wolk het die binneste voorhof gevul.
3 Quando ele entrou, os animais com asas estavam ao sul do Templo, e uma nuvem encheu o pátio de dentro.
4 Toe het die heerlikheid van die HERE van die g,rub af opgestyg oor die drumpel van die huis; en die huis is gevul met die wolk, en die voorhof was vol van die glans van die HERE se heerlikheid.
4 A glória do Senhor saiu de cima dos animais e foi para a entrada do Templo. Então a nuvem encheu o Templo, e o pátio ficou brilhando com a glória do Senhor .
5 En die geruis van die g,rubs se vlerke is gehoor tot in die buitenste voorhof, soos die stem van die almagtige God as Hy spreek.
5 O barulho das asas dos animais era ouvido até no pátio de fora e parecia a voz do Deus Todo-Poderoso.
6 En toe Hy aan die man wat met linne bekleed was, bevel gegee het deur te sê: Neem vuur tussen die ratwerk, tussen die g,rubs uit, het hy ingegaan en langs die wiel gaan staan.
6 O Senhor mandou que o homem que usava a roupa de linho tirasse fogo do meio das rodas que estavam debaixo dos animais. O homem entrou e ficou ao lado de uma das rodas.
7 Toe steek die g,rub sy hand uit, tussen die g,rubs uit, na die vuur wat tussen die g,rubs was; en hy neem daarvan en gee dit in die twee hande van hom wat met linne bekleed was; die het dit geneem en uitgegaan.
7 Um dos animais estendeu a mão para o fogo que estava entre eles, pegou algumas brasas e pôs nas mãos do homem. E ele saiu levando as brasas.
8 En daar is aan die g,rubs gesien die vorm van 'n mens se hand onder hulle vlerke.
8 Vi que cada animal tinha debaixo das asas uma coisa parecida com mão de gente.
9 Toe het ek gekyk -- en daar was vier wiele langs die g,rubs, telkens een wiel langs elke g,rub; en die voorkoms van die wiele was soos die van chrisoliet.
9 Também vi que ao lado de cada animal havia uma roda, e as rodas brilhavam como pedras preciosas.
10 En aangaande hulle voorkoms, al vier het dieselfde voorkoms gehad, asof daar 'n wiel binne-in 'n wiel was:
10 Todas eram iguais, e, por dentro, cada uma tinha outra roda, atravessada.
11 as hulle gaan, het hulle na al vier kante gegaan; hulle het nie gedraai as hulle gaan nie; maar daar waar die voorste heen draai, het hulle agter hom aan gegaan; hulle het nie gedraai as hulle gaan nie.
11 Quando os animais andavam, as rodas iam em qualquer direção, sem virar. Todos eles iam juntos na direção que queriam, sem terem de virar.
12 En hulle hele liggaam en hulle rugge en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was vol oë rondom, aan al die vier wiele van hulle.
12 Os corpos dos animais, as costas, as mãos, as asas e as rodas estavam cheios de olhos.
13 Aangaande die wiele, hulle is voor my ore die ratwerk genoem.
13 Essas rodas eram as mesmas que eu tinha visto na minha primeira visão.
14 En elkeen het vier aangesigte gehad: die eerste aangesig was die aangesig van 'n g,rub en die tweede aangesig die aangesig van 'n mens en die derde die aangesig van 'n leeu en die vierde die aangesig van 'n arend.
14 Cada animal tinha quatro caras. A primeira cara era de boi, a segunda era de gente, a terceira era de leão, e a quarta era de águia.
15 En die g,rubs het opgestyg. Dit was die wese wat ek by die Kebarrivier gesien het.
15 Eram os mesmos animais que eu tinha visto na beira do rio Quebar. Eles subiam da terra,
16 En as die g,rubs gaan, gaan die wiele naasaan hulle; en as die g,rubs hulle vlerke ophef om van die grond af op te styg, het die wiele ook nie weggedraai naasaan hulle nie.
16 e, quando andavam, as rodas rodavam com eles. Quando os animais abriam as asas e voavam, as rodas também iam com eles.
17 As die bly staan, staan hulle; en as die opstyg, het hulle saam opgestyg; want die gees van die wese was in hulle.
17 Quando os animais paravam, as rodas paravam; e, quando os animais voavam, as rodas iam com eles, pois eram controladas por eles.
18 En die heerlikheid van die HERE het van die drumpel van die huis af weggetrek en bo die g,rubs gaan staan.
18 Então a glória do Senhor saiu da entrada do Templo e parou por cima dos animais.
19 En die g,rubs het hulle vlerke opgehef en voor my oë van die grond af opgestyg toe hulle weggetrek het, en die wiele gelyktydig met hulle saam; en hulle het gaan staan by die ingang van die Oostelike Poort van die huis van die HERE, terwyl die heerlikheid van die God van Israel bo-oor hulle was.
19 Enquanto eu estava olhando, os animais abriram as asas e subiram da terra, e as rodas foram com eles. Aí pararam no portão leste do Templo, e a glória do Deus de Israel continuou acima deles.
20 Dit is die wese wat ek onder die God van Israel by die Kebarrivier gesien het; ek merk toe dat dit g,rubs was.
20 Reconheci que estes eram os mesmos animais que eu tinha visto debaixo do Deus de Israel, na beira do rio Quebar.
21 Elkeen het vier aangesigte en elkeen vier vlerke gehad; en iets in die vorm van mensehande was onder hulle vlerke.
21 Cada um deles tinha quatro caras e quatro asas, e debaixo das asas de cada um havia uma coisa parecida com mão de gente.
22 En wat die vorm van hulle aangesigte betref, dit was die aangesigte wat ek by die Kebarrivier gesien het, hulle voorkoms en hulle self; hulle het elkeen reguit vorentoe gegaan.
22 As suas caras pareciam as mesmas caras que eu tinha visto na beira do rio Quebar. Cada animal andava direto para a frente.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Ezequiel 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.