Êxodo 37
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 En Bes leël het die ark van akasiahout gemaak; twee en 'n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.
1 Em seguida, Bezalel fez uma arca de madeira de acácia, com 1,15 metro de comprimento, 67,5 centímetros de largura e 67,5 centímetros de altura.
2 En hy het dit oorgetrek met suiwer goud, van binne en van buite; en hy het daaraan 'n goue krans gemaak rondom.
2 Revestiu-a com ouro puro por dentro e por fora e fez uma moldura de ouro ao seu redor.
3 En hy het daarvoor vier goue ringe gegiet, aan sy vier voete, so dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant was.
3 Mandou fundir quatro argolas de ouro e prendeu-as aos quatro pés da arca, duas argolas de cada lado.
4 En hy het draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek;
4 Fez varas de madeira de acácia e revestiu-as com ouro.
5 en hy het die draaghoute in die ringe gesteek aan weerskante van die ark om die ark te dra.
5 Passou-as por dentro das argolas dos lados da arca para transportá-la.
6 Hy het ook 'n versoendeksel van suiwer goud gemaak. Twee en 'n half el was sy lengte, en anderhalf el sy breedte.
6 Fez ainda a tampa da arca, o lugar de expiação, de ouro puro. Media 1,15 metro de comprimento e 67,5 centímetros de largura.
7 Ook het hy twee g,rubs van goud gemaak. Van dryfwerk het hy hulle gemaak, aan die twee ente van die versoendeksel.
7 Fez dois querubins de ouro batido e colocou um em cada extremidade da tampa.
8 Een g,rub aan die een ent en een g,rub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, het hy die g,rubs gemaak, aan die twee ente.
8 Modelou o querubim em cada extremidade da tampa de modo a formar uma só peça de ouro com a tampa.
9 En die g,rubs het die vlerke boontoe uitgesprei gehou, terwyl hulle met hul vlerke die versoendeksel beskut; en hulle aangesigte was na mekaar toe. Die gesigte van die g,rubs was op die versoendeksel gerig.
9 Os querubins ficavam de frente um para o outro, com o rosto voltado para a tampa da arca. Estendiam suas asas sobre a tampa para cobri-la.
10 Hy het ook die tafel van akasiahout gemaak. Twee el was sy lengte, en 'n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.
10 Bezalel fez a mesa de madeira de acácia com 90 centímetros de comprimento, 45 centímetros de largura e 67,5 centímetros de altura.
11 En hy het dit met suiwer goud oorgetrek en daarvoor 'n goue krans gemaak rondom.
11 Revestiu-a com ouro puro e colocou uma moldura de ouro ao seu redor.
12 Hy het ook daarvoor 'n lys van 'n handbreed gemaak rondom; en hy het 'n goue krans vir die lys gemaak rondom.
12 Enfeitou-a com uma borda de 8 centímetros de largura e com uma moldura de ouro ao redor da borda.
13 Hy het ook vier goue ringe daarvoor gegiet; en hy het die ringe vasgesit aan die vier hoeke van die vier pote.
13 Fez quatro argolas de ouro para a mesa e prendeu-as aos quatro cantos, junto aos quatro pés.
14 Naby die lys was die ringe as plekke vir die draaghoute om die tafel te dra.
14 Prendeu as argolas junto da borda para sustentar as varas usadas para transportar a mesa.
15 Hy het ook die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek om die tafel te dra.
15 Fez essas varas de madeira de acácia e revestiu-as com ouro.
16 En hy het die gereedskap gemaak wat op die tafel moes wees: sy skottels en sy rookpanne en sy bekers en sy kanne waarmee gegiet moes word, van suiwer goud.
16 Fez ainda recipientes especiais de ouro puro para a mesa: tigelas, colheres, vasilhas e jarras para as ofertas derramadas.
17 Hy het ook die kandelaar van suiwer goud gemaak. Van dryfwerk het hy die kandelaar gemaak, sy voetstuk en sy stam; sy kelkies, sy knoppe en sy blomme was, daarmee saam, uit een stuk.
17 Bezalel fez um candelabro de ouro puro batido. Todo o candelabro e seus enfeites formavam uma só peça: a base, a haste central, as lâmpadas, os botões e as flores.
18 En ses arms het uit die sykante daarvan uitgegaan: drie arms van die kandelaar uit die een kant en drie arms van die kandelaar uit die ander kant.
18 Da haste central saíam seis ramos, três de cada lado.
19 Drie kelkies soos amandelblomme aan die een arm, 'n knop en 'n blom, en drie kelkies soos amandelblomme aan die ander arm, 'n knop en 'n blom -- so was dit aan die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.
19 Cada um dos seis ramos tinha três lâmpadas em forma de flor de amendoeira, com botões e flores.
20 Maar aan die kandelaar self was vier kelkies soos amandelblomme, met knoppe en blomme:
20 A haste central do candelabro tinha quatro lâmpadas em forma de flor de amendoeira, cada uma com botões e flores.
21 daar was 'n knop onder die eerste paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die tweede paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die derde paar arms wat daaruit uitgaan -- vir die ses arms wat daaruit uitgaan.
21 Havia um botão de amendoeira debaixo de cada par dos seis ramos que saíam da haste central.
22 Hulle knoppe en hulle arms was, daarmee saam, uit een stuk alles saam een stuk dryfwerk van suiwer goud.
22 Os botões de amendoeira e os ramos formavam uma só peça com a haste central e eram feitos de ouro puro batido.
23 En hy het sewe lampe daarvoor gemaak en sy snuiters en sy bakkies van suiwer goud.
23 Fez também sete lâmpadas para o candelabro, cortadores de pavio e apagadores, todos de ouro puro.
24 Van 'n talent suiwer goud het hy dit gemaak met al sy gereedskap.
24 Foram necessários 35 quilos de ouro puro para o candelabro e seus acessórios.
25 En hy het die reukaltaar van akasiahout gemaak; 'n el was sy lengte en 'n el sy breedte, vierkantig, en twee el sy hoogte. Sy horings was, daarmee saam, uit een stuk.
25 Depois, Bezalel usou madeira de acácia para construir o altar de incenso. Ele o fez quadrado, com 45 centímetros de lado e 90 centímetros de altura, com pontas em forma de chifre nos cantos entalhados da mesma peça de madeira que o altar.
26 En hy het dit met suiwer goud oorgetrek: die plaat, die sykante en die horings. En hy het daarvoor 'n goue krans gemaak rondom.
26 Revestiu o topo, os lados e as pontas do altar com ouro puro e fez uma moldura de ouro ao seu redor.
27 Hy het ook twee goue ringe daarvoor gemaak, onderkant die krans aan weerskante, aan die twee sykante, as plekke vir draaghoute om dit daarmee te dra.
27 Fez duas argolas de ouro e prendeu-as nos lados opostos do altar, debaixo da moldura de ouro, para sustentar as varas usadas para transportá-lo.
28 En hy het die draaghoute van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek.
28 Fez as varas de madeira de acácia e revestiu-as com ouro.
29 Hy het ook die heilige salfolie gemaak en die suiwer reukwerk van speserye, soos 'n salfmenger dit maak.
29 Em seguida, preparou o óleo sagrado da unção e o incenso perfumado usando as técnicas de um perfumista.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Êxodo 37, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.