Êxodo 25
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Toe het die HERE met Moses gespreek en gesê:
1 O S enhor disse a Moisés:
2 Sê aan die kinders van Israel dat hulle aan My 'n offergawe moet bring; van elkeen wie se hart hom aandrywe, moet julle my offergawe bring.
2 “Diga ao povo de Israel que me traga suas ofertas. Aceite as contribuições de todos cujo coração os dispuser a doar.
3 En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: goud en silwer en koper;
3 Aqui está uma lista das ofertas que você aceitará deles: ouro, prata e bronze;
4 en pers en purperrooi en bloedrooi stowwe en fyn linne en bokhaar;
4 fios de tecido azul, roxo e vermelho; linho fino e pelos de cabra para confeccionar tecido;
5 en rooigeverfde ramsvelle en robbevelle en akasiahout;
5 peles de carneiro tingidas de vermelho e couro fino; madeira de acácia;
6 olie vir die kandelaar, speserye vir die salfolie en vir die reukwerk van speserye;
6 óleo de oliva para as lâmpadas; especiarias para o óleo da unção e para o incenso perfumado;
7 oniksstene en stene om in te lê vir die skouerkleed en die borstas.
7 pedras de ônix e outras pedras preciosas para serem fixadas no colete e no peitoral do sacerdote.
8 Ook moet hulle vir My 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.
8 “Instrua os israelitas a construírem para mim um santuário, para que eu viva no meio deles.
9 Volgens alles wat Ek jou laat sien -- die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van alles wat daarby behoort -- so moet julle dit maak.
9 Devem fazer esse tabernáculo e sua mobília de acordo com o modelo que eu lhe mostrarei.”
10 Hulle moet dan 'n ark van akasiahout maak. Twee en 'n half el moet sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte wees.
10 “Faça para mim uma arca de madeira de acácia, com 1,15 metro de comprimento, 67,5 centímetros de largura e 67,5 centímetros de altura.
11 En jy moet dit oortrek met suiwer goud, van binne en van buite moet jy dit oortrek. En jy moet daaraan 'n goue krans maak rondom.
11 Revista-a com ouro puro por dentro e por fora e coloque uma moldura de ouro ao seu redor.
12 En giet daarvoor vier goue ringe, en sit dit aan sy vier voete vas, so dat twee ringe aan die een kant en twee ringe aan die ander kant is.
12 Mande fundir quatro argolas de ouro e prenda-as aos quatro pés da arca, duas argolas de cada lado.
13 En maak draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud.
13 Faça varas de madeira de acácia e revista-as com ouro.
14 En steek die draaghoute in die ringe aan weerskante van die ark om die ark daarmee te dra.
14 Passe-as por dentro das argolas dos lados da arca para transportá-la.
15 Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; hulle mag daar nie uit weggeneem word nie.
15 Essas varas ficarão dentro das argolas; nunca as remova.
16 Daarna moet jy in die ark die Getuienis sit wat Ek aan jou sal gee.
16 Coloque dentro da arca as tábuas da aliança que eu lhe darei.
17 Maak ook 'n versoendeksel van suiwer goud. Twee en 'n half el moet sy lengte, en anderhalf el sy breedte wees.
17 “Faça a tampa da arca, que é o lugar de expiação, de ouro puro. Deve medir 1,15 metro de comprimento e 67,5 centímetros de largura.
18 Maak ook twee g,rubs van goud. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan die twee ente van die versoendeksel.
18 Em seguida, faça dois querubins de ouro batido e coloque um em cada extremidade da tampa.
19 En maak een g,rub aan die een ent en een g,rub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, moet julle die g,rubs maak, aan die twee ente.
19 Modele um querubim em cada extremidade da tampa, para formar uma só peça de ouro com a tampa.
20 En die g,rubs moet die vlerke boontoe uitgesprei hou, terwyl hulle met hul vlerke die versoendeksel beskut; en hulle aangesigte moet na mekaar toe wees; die gesigte van die g,rubs moet op die versoendeksel gerig wees.
20 Os querubins ficarão de frente um para o outro, com o rosto voltado para a tampa da arca. Estenderão as asas sobre a tampa para protegê-la.
21 En sit die versoendeksel bo-op die ark; maar in die ark moet jy die Getuienis neerlê wat Ek aan jou sal gee.
21 Coloque dentro da arca as tábuas da aliança que eu lhe darei. Ponha a tampa sobre a arca.
22 En daar sal Ek met jou saamkom, en van die versoendeksel af, tussen die twee g,rubs uit wat op die ark van die Getuienis is, sal Ek jou alles sê wat Ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.
22 Ali, sobre a tampa, que é o lugar de expiação, entre os querubins de ouro que estão sobre a arca da aliança, virei ao seu encontro e falarei com você. Dali eu lhe darei meus mandamentos para o povo de Israel.”
23 Maak ook 'n tafel van akasiahout. Twee el moet sy lengte, en 'n el sy breedte, anderhalf el sy hoogte wees.
23 “Faça também uma mesa de madeira de acácia com 90 centímetros de comprimento, 45 centímetros de largura e 67,5 centímetros de altura.
24 En trek dit oor met suiwer goud, en maak daarvoor 'n goue krans rondom.
24 Revista-a com ouro puro e coloque uma moldura de ouro ao seu redor.
25 Maak daarvoor ook 'n lys van 'n handbreed rondom; en maak 'n goue krans vir die lys rondom.
25 Enfeite-a com uma borda de 8 centímetros de largura e com uma moldura de ouro ao redor da borda.
26 En maak daar vier goue ringe voor, en sit die ringe vas aan die vier hoeke van die vier pote.
26 Faça quatro argolas de ouro para a mesa e prenda-as aos quatro cantos, junto aos quatro pés.
27 Naby die lys moet die ringe wees as plekke vir die draaghoute om die tafel te dra.
27 Prenda as argolas junto à borda para sustentar as varas que serão usadas para transportar a mesa.
28 En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud; daarmee moet dan die tafel gedra word.
28 Faça essas varas de madeira de acácia e revista-as com ouro; com elas a mesa será carregada.
29 Maak ook sy skottels en sy rookpanne en sy kanne en sy bekers waarmee gegiet moet word; van suiwer goud moet jy dit maak.
29 Faça recipientes especiais de ouro puro para a mesa: tigelas, colheres, vasilhas e jarras, que serão usados para as ofertas derramadas.
30 En op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor my aangesig neersit.
30 Coloque sobre a mesa os pães da presença, de modo que fiquem diante de mim o tempo todo.”
31 Maak ook 'n kandelaar van suiwer goud. Van dryfwerk moet die kandelaar, sy voetstuk en sy stam gemaak word; sy kelkies, sy knoppe en sy blomme moet, daarmee saam, uit een stuk wees.
31 “Faça um candelabro de ouro puro batido. Todo o candelabro e seus enfeites formarão uma só peça: a base, a haste central, as lâmpadas, os botões e as flores.
32 En ses arms moet uit die sykante daarvan uitgaan: drie arms van die kandelaar uit die een kant en drie arms van die kandelaar uit die ander kant.
32 Da haste central sairão seis ramos, três de cada lado.
33 Drie kelkies soos amandelblomme aan die een arm, 'n knop en 'n blom, en drie kelkies soos amandelblomme aan die ander arm, 'n knop en 'n blom -- so moet dit wees aan die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.
33 Cada um dos seis ramos terá três lâmpadas em forma de flor de amendoeira, com botões e pétalas.
34 Maar aan die kandelaar self moet vier kelkies soos amandelblomme wees, met knoppe en blomme:
34 A haste central do candelabro terá quatro lâmpadas em forma de flor de amendoeira, cada uma com botões e flores.
35 daar moet 'n knop wees onder die eerste paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die tweede paar arms wat daaruit uitgaan; en 'n knop onder die derde paar arms wat daaruit uitgaan -- vir die ses arms wat uit die kandelaar uitgaan.
35 Também haverá um botão de amendoeira debaixo de cada par dos seis ramos que saem da haste central.
36 Hulle knoppe en hulle arms moet, daarmee saam, uit een stuk wees -- alles saam een stuk dryfwerk van suiwer goud.
36 Os botões de amendoeira e os ramos formarão uma só peça com a haste central e serão feitos de ouro puro batido.
37 Jy moet ook sewe lampe daarvoor maak, en hulle moet sy lampe opsteek en die lig daarteenoor laat val aan die voorkant.
37 Em seguida, faça sete lâmpadas para o candelabro e posicione-as de modo que reflitam a luz para a frente.
38 Sy snuiters en sy bakkies moet van suiwer goud wees.
38 Os cortadores de pavio e os apagadores também serão de ouro puro.
39 Van 'n talent suiwer goud moet hulle dit maak -- al hierdie voorwerpe.
39 Serão necessários 35 quilos de ouro puro para o candelabro e seus acessórios.
40 En kyk dat jy dit maak volgens die voorbeeld daarvan wat jou op die berg getoon is.
40 “Cuide para que tudo seja feito de acordo com o modelo que eu lhe mostrei aqui no monte.”
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Êxodo 25, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.