Efésios 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF
1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg.
1 Vós, filhos, sede obedientes a vossos pais no Senhor, porque isto é justo.
2 Eer jou vader en jou moeder -- dit is die eerste gebod met 'n belofte --
2 Honra a teu pai e a tua mãe, que é o primeiro mandamento com promessa;
3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.
3 Para que te vá bem, e vivas muito tempo sobre a terra.
4 En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.
4 E vós, pais, não provoqueis à ira a vossos filhos, mas criai-os na doutrina e admoestação do Senhor.
5 Diensknegte, wees gehoorsaam aan julle here na die vlees, met vrees en bewing, in opregtheid van julle hart, soos aan Christus;
5 Vós, servos, obedecei a vossos senhores segundo a carne, com temor e tremor, na sinceridade de vosso coração, como a Cristo;
6 nie met oëdiens soos mensebehaers nie, maar soos diensknegte van Christus wat die wil van God van harte doen
6 Não servindo à vista, como para agradar aos homens, mas como servos de Cristo, fazendo de coração a vontade de Deus;
7 en met goedwilligheid die Here dien en nie mense nie,
7 Servindo de boa vontade como ao Senhor, e não como aos homens.
8 omdat julle weet dat elkeen vir die goeie wat hy doen, loon van die Here sal ontvang, of hy 'n slaaf is of 'n vryman.
8 Sabendo que cada um receberá do Senhor todo o bem que fizer, seja servo, seja livre.
9 En, here, doen dieselfde teenoor hulle en laat staan die dreigemente, omdat julle weet dat ook julle eie Here in die hemele is en by Hom geen aanneming van die persoon is nie.
9 E vós, senhores, fazei o mesmo para com eles, deixando as ameaças, sabendo também que o Senhor deles e vosso está no céu, e que para com ele não há acepção de pessoas.
10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.
10 No demais, irmãos meus, fortalecei-vos no Senhor e na força do seu poder.
11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.
11 Revesti-vos de toda a armadura de Deus, para que possais estar firmes contra as astutas ciladas do diabo.
12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
12 Porque não temos que lutar contra a carne e o sangue, mas, sim, contra os principados, contra as potestades, contra os príncipes das trevas deste século, contra as hostes espirituais da maldade, nos lugares celestiais.
13 Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.
13 Portanto, tomai toda a armadura de Deus, para que possais resistir no dia mau e, havendo feito tudo, ficar firmes.
14 Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan,
14 Estai, pois, firmes, tendo cingidos os vossos lombos com a verdade, e vestida a couraça da justiça;
15 en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.
15 E calçados os pés na preparação do evangelho da paz;
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
16 Tomando sobretudo o escudo da fé, com o qual podereis apagar todos os dardos inflamados do maligno.
17 En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees -- dit is die woord van God --
17 Tomai também o capacete da salvação, e a espada do Espírito, que é a palavra de Deus;
18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
18 Orando em todo o tempo com toda a oração e súplica no Espírito, e vigiando nisto com toda a perseverança e súplica por todos os santos,
19 en vir my, sodat 'n woord my gegee mag word as ek my mond oopmaak om met vrymoedigheid die verborgenheid van die evangelie bekend te maak,
19 E por mim; para que me seja dada, no abrir da minha boca, a palavra com confiança, para fazer notório o mistério do evangelho,
20 waarvoor ek 'n gesant is in kettings, sodat ek daarin vrymoediglik mag spreek soos ek moet spreek.
20 Pelo qual sou embaixador em cadeias; para que possa falar dele livremente, como me convém falar.
21 En dat julle ook my omstandighede kan ken, hoe dit met my gaan, alles sal T¡chikus, die geliefde broeder en getroue dienaar in die Here, julle bekend maak.
21 Ora, para que vós também possais saber dos meus negócios, e o que eu faço, Tíquico, irmão amado, e fiel ministro do Senhor, vos informará de tudo.
22 Ek het hom juis daarvoor na julle gestuur, dat julle ons omstandighede kan ken en hy julle harte kan troos.
22 O qual vos enviei para o mesmo fim, para que saibais do nosso estado, e ele console os vossos corações.
23 Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!
23 Paz seja com os irmãos, e amor com fé da parte de Deus Pai e da do Senhor Jesus Cristo.
24 Die genade sy met almal wat onse Here Jesus Christus in onverganklikheid liefhet! Amen.
24 A graça seja com todos os que amam a nosso Senhor Jesus Cristo em sinceridade. Amém.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Efésios 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.