Esdras 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 En dit is hulle familiehoofde, met hulle geslagsregister, wat saam met my onder die regering van koning Artas sta uit Babel opgetrek het:
1 Estes são os chefes de famílias e esta é a genealogia dos que voltaram comigo da Babilônia, no reinado do rei Artaxerxes:
2 van die kinders van P¡nehas: Gersom; van die kinders van Itamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus,
2 dos filhos de Fineias, Gérson; dos filhos de Itamar, Daniel; dos filhos de Davi, Hatus;
3 van die kinders van Seg nja; van die kinders van P rhos: Sagar¡a, en saam met hom in die register opgeneem, aan manspersone, honderd en vyftig;
3 dos filhos de Secanias, dos filhos de Parós, Zacarias, e com ele foram registrados cento e cinquenta homens.
4 van die kinders van Pahat-Moab: Eljehoënai, die seun van Ser gja, en saam met hom twee honderd manspersone;
4 Dos filhos de Paate-Moabe, Elioenai, filho de Zeraías, e, com ele, duzentos homens.
5 van die kinders van Sattu: Seg nja, die seun van Jah siël, en saam met hom drie honderd manspersone;
5 Dos filhos de Secanias, o filho de Jaaziel, e, com ele, trezentos homens.
6 en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jonatan, en saam met hom vyftig manspersone;
6 Dos filhos de Adim, Ebede, filho de Jônatas, e, com ele, cinquenta homens.
7 en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van At lja, en saam met hom sewentig manspersone;
7 Dos filhos de Elão, Jesaías, filho de Atalias, e, com ele, setenta homens.
8 en van die kinders van Sef tja: Seb dja, die seun van M¡gael, en saam met hom tagtig manspersone;
8 Dos filhos de Sefatias, Zebadias, filho de Micael, e, com ele, oitenta homens.
9 van die kinders van Joab: Ob dja, die seun van J,hiël, en saam met hom twee honderd en agttien manspersone;
9 Dos filhos de Joabe, Obadias, filho de Jeiel, e, com ele, duzentos e dezoito homens.
10 en van die kinders van Bani: S,lomit, die seun van Jos¡fja, en saam met hom honderd en sestig manspersone;
10 Dos filhos de Bani, Selomite, filho de Josifias, e, com ele, cento e sessenta homens.
11 en van die kinders van B,bai: Sagar¡a, die seun van B,bai, en saam met hom agt en twintig manspersone;
11 Dos filhos de Bebai, Zacarias, o filho de Bebai, e, com ele, vinte e oito homens.
12 en van die kinders van Asgad: Johanan, die seun van Hakk tan, en saam met hom honderd en tien manspersone;
12 Dos filhos de Azgade, Joanã, o filho de Hacatã, e, com ele, cento e dez homens.
13 en van die kinders van Adon¡kam wat later gekom het, en dit was hulle name: Elif,let, Je‹-el en Sem ja, en saam met hulle sestig manspersone;
13 Dos filhos de Adonicão, últimos a chegar, seus nomes eram estes: Elifelete, Jeiel e Semaías, e, com eles, sessenta homens.
14 en van die kinders van Bigwai: Utai en Sabbud, en saam met hom sewentig manspersone.
14 Dos filhos de Bigvai, Utai e Zabude, e, com eles, setenta homens.
15 En ek het hulle versamel by die rivier wat na Ahawa loop, en ons het daar drie dae laer opgeslaan; en ek het op die volk en die priesters ag gegee, maar van die kinders van Levi daar nie aangetref nie.
15 Eu os reuni perto do rio que corre para Aava, onde ficamos acampados três dias. Atentando para o povo e para os sacerdotes e não tendo achado nenhum dos filhos de Levi,
16 Daarom het ek Eliëser, Ariël, Sem ja en lnatan en Jarib en lnatan en Natan en Sagar¡a en Mesullam, die hoofde, en Jojarib en lnatan, die leraars, gestuur
16 mandei chamar Eliézer, Ariel, Semaías, Elnatã, Jaribe, Elnatã, Natã, Zacarias e Mesulão, os chefes, bem como Joiaribe e Elnatã, que eram sábios.
17 en hulle bevel gegee aan Iddo, die hoof in die plek Kas¡fja; en ek het die woorde in hulle mond gelê wat hulle met Iddo, en sy broers, die tempelbediendes in die plek Kas¡fja, moes spreek, dat hulle vir ons dienaars vir die huis van onse God moes bring.
17 Eu os enviei a Ido, chefe em Casifia, e lhes dei as palavras que deveriam dizer a Ido e aos servidores do templo, seus irmãos, em Casifia, para que nos enviassem ministros para o templo do nosso Deus.
18 En hulle het vir ons, omdat die goeie hand van onse God oor ons was, verstandige manne uit die kinders van Magli, die seun van Levi, die seun van Israel, gebring, naamlik Ser,bja met sy seuns en sy broers, agttien;
18 E, como a mão bondosa de Deus estava sobre nós, eles nos enviaram um homem sábio, dos filhos de Mali, filho de Levi, filho de Israel, a saber, Serebias, com os seus filhos e irmãos, em número de dezoito.
19 en Has bja, en saam met hom Jesaja, van die kinders van Mer ri, sy broers en hulle seuns, twintig;
19 Também mandaram Hasabias e, com ele, Jesaías, dos filhos de Merari, com os seus irmãos e os filhos deles, em número de vinte.
20 en van die tempelbediendes wat Dawid en die owerstes vir die diens van die Leviete gegee het, twee honderd en twintig tempelbediendes wat almal met hulle name aangewys was.
20 E dos servidores do templo, que Davi e os príncipes haviam escolhido para ajudar os levitas, duzentos e vinte, todos eles mencionados nominalmente.
21 Toe het ek daar 'n vastyd uitgeroep aan die rivier Ahawa, om ons te verootmoedig voor die aangesig van onse God ten einde van Hom 'n voorspoedige reis te vra vir ons en ons families en al ons goed.
21 Então ali, junto ao rio Aava, proclamei um jejum, para nos humilharmos diante do nosso Deus, para lhe pedirmos uma boa viagem para nós, para os nossos filhos e para tudo o que era nosso.
22 Want ek was skaam om van die koning 'n leër en perderuiters te vra om ons te help teen vyande op die pad, omdat ons met die koning gespreek en gesê het: Die hand van onse God is ten goede oor almal wat Hom soek, maar sy krag en sy toorn oor almal wat Hom verlaat.
22 Porque tive vergonha de pedir ao rei exército e cavaleiros para nos defenderem do inimigo no caminho, porque já lhe havíamos dito: “A mão do nosso Deus está sobre todos os que o buscam, para o bem deles; mas a sua força e a sua ira são contra todos os que o abandonam.”
23 So het ons dan gevas en onse God dit gevra, en Hy het ons verhoor.
23 Assim nós jejuamos e pedimos isto ao nosso Deus, e ele nos atendeu.
24 Toe het ek van die priesterowerstes twaalf afgesonder: Ser,bja, Has bja en tien van hulle broers saam met hulle.
24 Então separei doze dos principais sacerdotes, isto é, Serebias, Hasabias e dez dos seus irmãos.
25 En ek het vir hulle die silwer en die goud en die voorwerpe afgeweeg, die offergawe aan die huis van onse God wat die koning en sy raadsmanne en sy vorste en die hele Israel wat aanwesig was, aangebied het.
25 Pesei-lhes a prata, o ouro e os utensílios que o rei, os seus conselheiros, os seus príncipes e todo o Israel que ali estava tinham contribuído para o templo do nosso Deus.
26 En ek het in hulle hand afgeweeg: ses honderd en vyftig talente silwer en silwervoorwerpe van honderd talente, honderd talente in goud,
26 Entreguei-lhes nas mãos vinte e dois mil quilos de prata, três mil e quatrocentos quilos em objetos de prata e três mil e quatrocentos quilos de ouro.
27 en twintig goue bekers van duisend darieke en twee mooi goudgeel voorwerpe van koper, kosbaar soos goud.
27 Além disso, entreguei vinte taças de ouro de oito quilos e meio e dois objetos de bronze lustroso e fino, tão precioso como ouro.
28 En ek het vir hulle gesê: Julle is heilig aan die HERE, en die voorwerpe is heilig, en die silwer en die goud is 'n vrywillige gawe aan die HERE, die God van julle vaders.
28 Então eu lhes disse: — Vocês são santos ao
29 Waak daaroor en bewaar dit, totdat julle dit afweeg voor die owerstes van die priesters en die Leviete en die familie-owerstes van Israel in Jerusalem, in die vertrekke van die huis van die HERE.
29 Vigiem e guardem essas coisas até que as pesem na presença dos principais sacerdotes, dos levitas e dos chefes de famílias de Israel, em Jerusalém, nas câmaras da Casa do Senhor .
30 Toe het die priesters en die Leviete die gewig van die silwer en die goud en die voorwerpe ontvang om dit na Jerusalem, na die huis van onse God te bring.
30 Então os sacerdotes e os levitas receberam a prata, o ouro e os objetos, para os trazerem a Jerusalém, ao templo do nosso Deus.
31 Daarna het ons weggetrek van die rivier Ahawa af op die twaalfde van die eerste maand, om na Jerusalem te gaan; en die hand van onse God was oor ons, sodat Hy ons gered het uit die hand van die vyand en die wat ons voorlê op die pad.
31 Partimos do rio Aava no dia doze do primeiro mês, a fim de irmos para Jerusalém. E a mão do nosso Deus estava sobre nós e nos livrou das mãos dos inimigos e dos que nos armavam ciladas pelo caminho.
32 En ons het in Jerusalem aangekom en daar drie dae gebly.
32 Chegamos a Jerusalém e descansamos três dias.
33 En op die vierde dag is die silwer en die goud en die voorwerpe in die huis van onse God afgeweeg onder bewaring van die priester M,remot, die seun van Ur¡a, en by hom was Ele sar, die seun van P¡nehas, en by hulle Josabad, die seun van J,sua, en No dja, die seun van B¡nnu‹, die Leviete --
33 No quarto dia, pesamos, no templo do nosso Deus, a prata, o ouro e os objetos e os entregamos a Meremote, filho do sacerdote Urias. Com ele estavam Eleazar, filho de Fineias, e os levitas Jozabade, filho de Jesua, e Noadias, filho de Binui.
34 volgens getal en gewig van alles; en tegelykertyd is die hele gewig opgeskrywe.
34 Tudo foi contado e pesado, e o peso total foi imediatamente registrado.
35 Hulle wat uit die gevangenskap gekom het, die seuns van die ballingskap, het brandoffers gebring aan die God van Israel: twaalf bulle vir die hele Israel, ses en negentig ramme, sewe en sewentig lammers, twaalf bokke as sondoffer -- dit alles as brandoffer aan die HERE.
35 Os exilados que voltaram do cativeiro ofereceram holocaustos ao Deus de Israel: doze novilhos por todo o Israel, noventa e seis carneiros, setenta e sete cordeiros e, como oferta pelo pecado, doze bodes; tudo em holocausto ao Senhor .
36 En hulle het die bevelskrifte van die koning gegee aan die landvoogde van die koning en die goewerneurs wes van die Eufraat, en die het die volk en die huis van God ondersteun.
36 Então deram as ordens do rei aos seus sátrapas e aos governadores da região deste lado do Eufrates, e estes ajudaram o povo na reconstrução da Casa de Deus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Esdras 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.