Esdras 10
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA
1 En terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel 'n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met 'n groot geween.
1 Enquanto Esdras orava e fazia confissão, chorando prostrado diante da Casa de Deus, ajuntou-se a ele de Israel mui grande congregação de homens, de mulheres e de crianças; pois o povo chorava com grande choro.
2 Toe het Seg nja, die seun van J,hiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.
2 Então, Secanias, filho de Jeiel, um dos filhos de Elão, tomou a palavra e disse a Esdras: Nós temos transgredido contra o nosso Deus, casando com mulheres estrangeiras, dos povos de outras terras, mas, no tocante a isto, ainda há esperança para Israel.
3 Laat ons dan nou 'n verbond met onse God sluit om al die vroue en wat uit hulle gebore is, weg te stuur volgens die raad van my heer en van die wat beef vir die gebod van onse God, en laat volgens die wet gehandel word.
3 Agora, pois, façamos aliança com o nosso Deus, de que despediremos todas as mulheres e os seus filhos, segundo o conselho do Senhor e o dos que tremem ao mandado do nosso Deus; e faça-se segundo a Lei.
4 Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!
4 Levanta-te, pois esta coisa é de tua incumbência, e nós seremos contigo; sê forte e age.
5 Toe het Esra opgestaan en hy het die owerstes van die priesters, die Leviete en die hele Israel laat sweer om volgens hierdie woord te handel; en hulle het gesweer.
5 Então, Esdras se levantou e ajuramentou os principais sacerdotes, os levitas e todo o Israel, de que fariam segundo esta palavra. E eles juraram.
6 En Esra het hom opgerig van voor die huis van God en weggegaan na die kamer van Johanan, die seun van Âljasib. En hy het daar gekom; geen brood het hy geëet en geen water gedrink nie, want hy het rou bedrywe oor die ontrou van die ballinge.
6 Esdras se retirou de diante da Casa de Deus, e entrou na câmara de Joanã, filho de Eliasibe, e lá não comeu pão, nem bebeu água, porque pranteava por causa da transgressão dos que tinham voltado do exílio.
7 Toe het hulle 'n oproep deur Juda en Jerusalem laat gaan aan al die ballinge om in Jerusalem saam te kom.
7 Fez-se passar pregão por Judá e Jerusalém a todos os que vieram do exílio, que deviam ajuntar-se em Jerusalém;
8 En elkeen wat nie binne drie dae inkom nie, die se hele besitting sou volgens besluit van die owerstes en die oudstes deur die banvloek getref word, en hy self uit die vergadering van die ballinge uitgesluit word.
8 e que, se alguém, em três dias, não viesse, segundo o conselho dos príncipes e dos anciãos, todos os seus bens seriam totalmente destruídos, e ele mesmo separado da congregação dos que voltaram do exílio.
9 Daarop het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem saamgekom; dit was die negende maand, op die twintigste van die maand; en die hele volk het op die plein van die huis van God gesit en bewe vanweë die saak self en vanweë die reënbuie.
9 Então, todos os homens de Judá e Benjamim, em três dias, se ajuntaram em Jerusalém; no dia vinte do mês nono, todo o povo se assentou na praça da Casa de Deus, tremendo por causa desta coisa e por causa das grandes chuvas.
10 En die priester Esra het opgestaan en vir hulle gesê: Julle was ontrou en het vreemde vroue getrou om die skuld van Israel te vermeerder.
10 Então, se levantou Esdras, o sacerdote, e lhes disse: Vós transgredistes casando-vos com mulheres estrangeiras, aumentando a culpa de Israel.
11 Gee dan nou aan die HERE, die God van julle vaders, die eer en doen wat Hom behaag en sonder julle af van die volke van die land en van die vreemde vroue.
11 Agora, pois, fazei confissão ao Senhor , Deus de vossos pais, e fazei o que é do seu agrado; separai-vos dos povos de outras terras e das mulheres estrangeiras.
12 Toe antwoord die hele vergadering en sê hardop: So, volgens u woorde, is ons verplig om te handel;
12 Respondeu toda a congregação e disse em altas vozes: Assim seja; segundo as tuas palavras, assim nos convém fazer.
13 maar die mense is baie, en dit is die reëntyd -- dit is onmoontlik om buite te staan; en dit is nie 'n werk van een dag en nie van twee nie, want ons het in hierdie saak swaar oortree.
13 Porém o povo é muito, e, sendo tempo de grandes chuvas, não podemos estar aqui de fora; e não é isto obra de um dia ou dois, pois somos muitos os que transgredimos nesta coisa.
14 Laat tog ons owerstes vir die hele vergadering optree, dan kan almal in ons stede wat vreemde vroue getrou het, op vasgestelde tye kom, en die oudstes en die regters van elkeen se stad saam met hulle, om die toorngloed van onse God, wat hierdie saak betref, van ons af te wend.
14 Ora, que os nossos príncipes decidam por toda a congregação, e que venham a eles em tempos determinados todos os que em nossas cidades casaram com mulheres estrangeiras, e com estes os anciãos de cada cidade, e os seus juízes, até que desviemos de nós o brasume da ira do nosso Deus, por esta coisa.
15 Net Jonatan, die seun van Asahel, en Jags,ja, die seun van Tikwa, het hierteen opgetree, en Mesullam en die Leviet S bbetai het hulle gesteun.
15 No entanto, Jônatas, filho de Asael, e Jazeías, filho de Ticvá, se opuseram a esta coisa; e Mesulão e Sabetai, levita, os apoiaram.
16 Maar die seuns van die ballingskap het so gedoen; en afgesonder is: Esra, die priester, saam met manne, familiehoofde volgens hulle families, en hulle is almal by hul naam genoem; en hulle het op die eerste dag van die tiende maand sitting gehou om die saak te ondersoek,
16 Assim o fizeram os que voltaram do exílio; então, Esdras, o sacerdote, elegeu nominalmente os homens cabeças de famílias, segundo a casa de seus pais, que se assentaram no dia primeiro do décimo mês, para inquirir nesta coisa;
17 en met al die manne wat vreemde vroue getrou het, was hulle gereed op die eerste dag van die eerste maand.
17 e o concluíram no dia primeiro do primeiro mês, a respeito de todos os homens que casaram com mulheres estrangeiras.
18 En van die seuns van die priesters wat vreemde vroue getrou het, was daar van die seuns van J,sua, die seun van Josadak, en sy broers: Ma„s,ja en Eliëser en Jarib en Ged lja.
18 Acharam-se dentre os filhos dos sacerdotes estes, que casaram com mulheres estrangeiras: dos filhos de Jesua, filho de Jozadaque, e de seus irmãos: Maaseias, Eliézer, Jaribe e Gedalias.
19 Maar hulle het hulle hand daarop gegee dat hulle hul vroue sou wegstuur en dat hulle 'n ram skuldig sou wees vir hulle skuld.
19 Com um aperto de mão, prometeram despedir suas mulheres e, por serem culpados, ofereceram um carneiro do rebanho pela sua culpa.
20 En van die seuns van Immer: Han ni en Seb dja;
20 Dos filhos de Imer: Hanani e Zebadias.
21 en van die seuns van Harim: Ma„s,ja en El¡a en Sem ja en J,hiël en Uss¡a;
21 Dos filhos de Harim: Maaseias, Elias, Semaías, Jeiel e Uzias.
22 en van die seuns van Pasgur: Eljoënai, Ma„s,ja, Ismael, Net neël, Josabad en Ele sa.
22 Dos filhos de Pasur: Elioenai, Maaseias, Ismael, Natanael, Jozabade e Elasa.
23 En van die Leviete: Josabad en S¡me‹en Kel ja dit is Kel¡ta, Pet gja, Juda en Eliëser.
23 Dos levitas: Jozabade e Simei, Quelaías (este é Quelita), Petaías, Judá e Eliézer.
24 En van die sangers: Âljasib; en van die poortwagters: Sallum en Telem en Uri.
24 Dos cantores: Eliasibe; dos porteiros: Salum, Telém e Uri.
25 En uit Israel, van die seuns van Parhos: Ramja en Jiss¡a en Malk¡a en M¡jamin en Ele sar en Malk¡a en Ben ja;
25 E de Israel: dos filhos de Parós: Ramias, Jezias, Malquias, Miamim, Eleazar, Malquias e Benaia.
26 en van die seuns van Elam: Matt nja, Sagar¡a en J,hiël en Abdi en J,remot en El¡a;
26 Dos filhos de Elão: Matanias, Zacarias, Jeiel, Abdi, Jerimote e Elias.
27 en van die seuns van Sattu: Eljoënai, Âljasib, Matt nja en J,remot en Sabad en As¡sa;
27 Dos filhos de Zatu: Elioenai, Eliasibe, Matanias, Jerimote, Zabade e Aziza.
28 en van die seuns van B,bai: Johanan, Han nja, Sabbai en Atlai;
28 Dos filhos de Bebai: Joanã, Hananias, Zabai e Atlai.
29 en van die seuns van Bani: Mesullam, Mallug en Ad ja, Jasub en Seal, J,remot;
29 Dos filhos de Bani: Mesulão, Maluque, Adaías, Jasube, Seal e Jerimote.
30 en van die seuns van Pahat-Moab: Adna en Kelal, Ben ja, Ma„s,ja, Matt nja, Bes leël en B¡nnu‹en Manasse;
30 Dos filhos de Paate-Moabe: Adna, Quelal, Benaia, Maaseias, Matanias, Bezalel, Binui e Manassés.
31 en van die seuns van Harim: Eliëser, Jiss¡a, Malk¡a, Sem ja, S¡meon,
31 Dos filhos de Harim: Eliézer, Issias, Malquias, Semaías, Simeão,
32 Benjamin, Mallug, Sem rja;
32 Benjamim, Maluque e Semarias.
33 van die seuns van Hasum: M tnai, Matt tta, Sabad, Elif,let, Jer,mai, Manasse, S¡me‹;
33 Dos filhos de Hasum: Matenai, Matatá, Zabade, Elifelete, Jeremai, Manassés e Simei.
34 van die seuns van Bani M ädai, Amram en Uel,
34 Dos filhos de Bani: Maadai, Anrão, Uel,
35 Ben ja, Bed,ja, Keluhu,
35 Benaia, Bedias, Queluí,
36 Wanja, M,remot, Âljasib,
36 Vanias, Meremote, Eliasibe,
37 Matt nja, M tnai en J äsai
37 Matanias, Matenai, Jaasai,
38 en Bani en B¡nnu‹, S¡me‹
38 Bani, Binui, Simei,
39 en Sel,mja en Natan en Ad ja,
39 Selemias, Natã, Adaías,
40 Magn dbai, S sai, S rai,
40 Macnadbai, Sasai, Sarai,
41 As reël en Sel,mja, Sem rja,
41 Azarel, Selemias, Semarias,
42 Sallum, Am rja, Josef;
42 Salum, Amarias e José.
43 van die seuns van Nebo: Je‹-el, Matt¡tja, Sabad, Seb¡na, J ddai en Joël, Ben ja.
43 Dos filhos de Nebo: Jeiel, Matitias, Zabade, Zebina, Jadai, Joel e Benaia.
44 Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het.
44 Todos estes haviam tomado mulheres estrangeiras, alguns dos quais tinham filhos destas mulheres.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Esdras 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.