Deuteronômio 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Dit is dan die gebod, die insettinge en die verordeninge wat die HERE julle God beveel het om julle te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem;
1 Moisés disse ao povo: — São esses os mandamentos e as
2 dat jy die HERE jou God kan vrees om al sy insettinge en sy gebooie wat ek jou beveel, te hou -- jy en jou kind en jou kindskind al die dae van jou lewe; en dat jou dae verleng kan word.
2 Temam o Senhor , nosso Deus, vocês, os seus filhos e os seus netos, e cumpram sempre todos os mandamentos e leis que eu lhes estou dando e assim vocês viverão muitos anos.
3 Hoor dan, Israel, en onderhou dit sorgvuldig, dat dit met jou goed kan gaan en dat julle baie kan vermenigvuldig soos die HERE die God van jou vaders jou beloof het, 'n land wat oorloop van melk en heuning.
3 Povo de Israel, tenha o cuidado de cumprir a lei de Deus. Então, conforme disse o Senhor , o Deus dos nossos antepassados, tudo correrá bem para vocês, e vocês se tornarão numerosos naquela terra boa e rica onde vão viver.
4 Hoor, Israel, die HERE onse God is 'n enige HERE.
4 — Escute, povo de Israel! O Senhor , e somente o Senhor , é o nosso Deus.
5 Daarom moet jy die HERE jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.
5 Portanto, amem o Senhor , nosso Deus, com todo o coração, com toda a alma e com todas as forças.
6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;
6 Guardem sempre no coração as leis que eu lhes estou dando hoje
7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.
7 e não deixem de ensiná-las aos seus filhos. Repitam essas leis em casa e fora de casa, quando se deitarem e quando se levantarem.
8 Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou oë wees.
8 Amarrem essas leis nos braços e na testa, para não as esquecerem;
9 En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
9 e as escrevam nos batentes das portas das suas casas e nos seus portões.
10 En as die HERE jou God jou inbring in die land wat Hy aan jou vaders, Abraham, Isak en Jakob, met 'n eed beloof het om jou te gee -- groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,
10 Moisés continuou: — O
11 en huise vol van allerhande goed wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënbakke wat jy nie uitgekap, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie -- en jy eet en versadig word,
11 há casas cheias de objetos de valor, que vocês não ajuntaram; poços de água, que vocês não cavaram; e plantações de uvas e de azeitonas, que vocês não plantaram. Quando o Senhor os levar para essa terra, e vocês tiverem comida à vontade,
12 neem jou dan in ag dat jy die HERE nie vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
12 tenham o cuidado de não esquecerem Deus, que os tirou do Egito, onde vocês eram escravos.
13 Jy moet die HERE jou God vrees en Hom dien; en by sy Naam moet jy sweer.
13 Temam o Senhor , seu Deus, sirvam somente a ele e jurem só pelo nome dele.
14 Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat rondom julle is nie --
14 Não adorem outros deuses, os deuses dos povos vizinhos.
15 want die HERE jou God is 'n jaloerse God by jou -- sodat die toorn van die HERE jou God nie teen jou ontvlam en Hy jou van die aarde verdelg nie.
15 Pois o Senhor , nosso Deus, está com vocês e ele não tolera outros deuses. Se vocês os adorarem, o Senhor ficará irado com vocês e destruirá vocês completamente.
16 Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom by Massa versoek het nie.
16 — Não ponham à prova o Senhor , seu Deus, como o puseram à prova em Massá.
17 Julle moet die gebooie van die HERE julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou.
17 Obedeçam cuidadosamente a todos os mandamentos e leis que ele lhes deu.
18 En jy moet doen wat reg en goed is in die oë van die HERE, dat dit met jou goed kan gaan en jy kan inkom en in besit neem die goeie land wat die HERE aan jou vaders met 'n eed beloof het,
18 Façam aquilo que Deus acha bom e certo, e assim tudo correrá bem para vocês, e vocês entrarão e tomarão posse da boa terra que o Senhor jurou dar aos nossos antepassados.
19 terwyl Hy al jou vyande voor jou uit verjaag soos die HERE gespreek het.
19 E, conforme prometeu, ele expulsará todos os inimigos que vocês enfrentarem.
20 As jou seun jou later vra en sê: Wat beteken die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat die HERE onse God julle beveel het?
20 — No futuro os seus filhos perguntarão: “Por que foi que o Senhor , nosso Deus, nos deu estes mandamentos e estas leis?”
21 dan moet jy aan jou seun sê: Ons was slawe van Farao in Egipte; maar die HERE het ons deur 'n sterke hand uit Egipte uitgelei.
21 Aí vocês responderão: “Nós éramos escravos do rei do Egito, mas o Senhor , com o seu grande poder, nos tirou de lá.
22 En die HERE het groot en onheilbrengende tekens en wonders voor ons oë in Egipte aan Farao en sy hele huis gedoen.
22 Nós vimos com os nossos próprios olhos os grandes milagres e as coisas espantosas que Deus fez contra os egípcios e contra o seu rei e toda a gente do seu palácio.
23 En Hy het ons daarvandaan uitgelei om ons in te bring, sodat Hy ons die land kan gee wat Hy aan ons vaders met 'n eed beloof het.
23 E Deus nos tirou do Egito para nos trazer aqui e nos dar esta terra, como havia jurado aos nossos antepassados.
24 En die HERE het ons beveel om al hierdie insettinge te volbring, om die Here onse God te vrees, dat dit met ons altyd goed mag gaan, om ons in die lewe te hou soos dit vandag is.
24 Ele nos mandou obedecer a todas estas leis e sempre temer o Senhor , nosso Deus. Se fizermos isso, ele nos guardará de todo mal, como tem feito até hoje, e tudo sempre correrá bem para nós.
25 En dit sal geregtigheid vir ons wees as ons sorgvuldig al hierdie gebooie hou voor die aangesig van die HERE onse God soos Hy ons beveel het.
25 E, se tivermos o cuidado de obedecer a todas estas leis que o Senhor , nosso Deus, nos deu, a nossa vida agradará a ele.”
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Deuteronômio 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.