Deuteronômio 27

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 En Moses het saam met die oudstes van Israel aan die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel.
1 Moisés e os anciãos de Israel deram ordem ao povo, dizendo: Guarda todos estes mandamentos que, hoje, te ordeno.
2 En die dag as julle deur die Jordaan gaan in die land wat die HERE jou God jou sal gee, moet jy vir jou groot klippe oprig en dit met kalk bestryk.
2 No dia em que passares o Jordão à terra que te der o Senhor , teu Deus, levantar-te-ás pedras grandes e as caiarás.
3 En jy moet as jy oortrek daarop skrywe al die woorde van hierdie wet, sodat jy kan kom in die land wat die HERE jou God jou sal gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning, soos die HERE, die God van jou vaders, jou beloof het.
3 Havendo-o passado, escreverás, nelas, todas as palavras desta lei, para entrares na terra que te dá o Senhor , teu Deus, terra que mana leite e mel, como te prometeu o Senhor , Deus de teus pais.
4 As julle dan deur die Jordaan trek, moet julle hierdie klippe waaromtrent ek julle vandag bevel gee, op die berg Ebal oprig, en jy moet dit met kalk bestryk.
4 Quando houveres passado o Jordão, levantarás estas pedras, que hoje te ordeno, no monte Ebal, e as caiarás.
5 En jy moet daar vir die HERE jou God 'n altaar bou, 'n altaar van klippe; jy mag geen yster daaroor swaai nie.
5 Ali, edificarás um altar ao Senhor , teu Deus, altar de pedras, sobre as quais não manejarás instrumento de ferro.
6 Van ongekapte klippe moet jy die altaar van die HERE jou God bou; en jy moet daarop brandoffers bring aan die HERE jou God.
6 De pedras toscas edificarás o altar do Senhor , teu Deus; e sobre ele lhe oferecerás holocaustos.
7 Ook moet jy dankoffers slag en daar eet en vrolik wees voor die aangesig van die HERE jou God.
7 Também sacrificarás ofertas pacíficas; ali, comerás e te alegrarás perante o Senhor , teu Deus.
8 En jy moet op die klippe baie duidelik skrywe al die woorde van hierdie wet.
8 Nestas pedras, escreverás, mui distintamente, as palavras todas desta lei.
9 Verder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesê: Wees stil en luister, o Israel! Vandag het jy die volk van die HERE geword.
9 Falou mais Moisés, juntamente com os sacerdotes levitas, a todo o Israel, dizendo: Guarda silêncio e ouve, ó Israel! Hoje, vieste a ser povo do Senhor , teu Deus.
10 Daarom moet jy na die stem van die HERE jou God luister en sy gebooie en sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.
10 Portanto, obedecerás à voz do Senhor , teu Deus, e lhe cumprirás os mandamentos e os estatutos que hoje te ordeno.
11 En Moses het aan die volk op die dag bevel gegee en gesê:
11 Moisés deu ordem, naquele dia, ao povo, dizendo:
12 Hierdie stamme moet staan om die volk te seën op die berg Ger¡sim as julle deur die Jordaan getrek het: S¡meon en Levi en Juda en Issaskar en Josef en Benjamin.
12 Quando houveres passado o Jordão, estarão sobre o monte Gerizim, para abençoarem o povo, estes: Simeão, Levi, Judá, Issacar, José e Benjamim.
13 En hierdie moet staan om te vervloek op die berg Ebal: Ruben, Gad en Aser en S,bulon, Dan en N ftali.
13 E estes, para amaldiçoar, estarão sobre o monte Ebal: Rúben, Gade, Aser, Zebulom, Dã e Naftali.
14 En die Leviete moet verklaar en aan al die manne van Israel hardop sê:
14 Os levitas testificarão a todo o povo de Israel em alta voz e dirão:
15 Vervloek is die man wat 'n gesnede of gegote beeld maak, 'n gruwel vir die HERE, werk van 'n ambagsman se hande, en dit in die geheim opstel; en die hele volk moet antwoord en sê: Amen.
15 Maldito o homem que fizer imagem de escultura ou de fundição, abominável ao Senhor , obra de artífice, e a puser em lugar oculto. E todo o povo responderá: Amém!
16 Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder verag; en die hele volk moet sê: Amen.
16 Maldito aquele que desprezar a seu pai ou a sua mãe. E todo o povo dirá: Amém!
17 Vervloek is hy wat sy naaste se grenslyn verlê; en die hele volk moet sê: Amen.
17 Maldito aquele que mudar os marcos do seu próximo. E todo o povo dirá: Amém!
18 Vervloek is hy wat 'n blinde op die dwaalweg lei; en die hele volk moet sê: Amen.
18 Maldito aquele que fizer o cego errar o caminho. E todo o povo dirá: Amém!
19 Vervloek is hy wat die reg van vreemdeling, wees en weduwee verdraai; en die hele volk moet sê: Amen.
19 Maldito aquele que perverter o direito do estrangeiro, do órfão e da viúva. E todo o povo dirá: Amém!
20 Vervloek is hy wat met die vrou van sy vader gemeenskap het, want hy het die kombers van sy vader opgelig; en die hele volk moet sê: Amen.
20 Maldito aquele que se deitar com a madrasta, porquanto profanaria o leito de seu pai. E todo o povo dirá: Amém!
21 Vervloek is hy wat met enige dier gemeenskap het; en die hele volk moet sê: Amen.
21 Maldito aquele que se ajuntar com animal. E todo o povo dirá: Amém!
22 Vervloek is hy wat met sy suster, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, gemeenskap het; en die hele volk moet sê: Amen.
22 Maldito aquele que se deitar com sua irmã, filha de seu pai ou filha de sua mãe. E todo o povo dirá: Amém!
23 Vervloek is hy wat met sy skoonmoeder gemeenskap het; en die hele volk moet sê: Amen.
23 Maldito aquele que se deitar com sua sogra. E todo o povo dirá: Amém!
24 Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim doodslaan; en die hele volk moet sê: Amen.
24 Maldito aquele que ferir o seu próximo em oculto. E todo o povo dirá: Amém!
25 Vervloek is hy wat 'n omkoopgeskenk aanneem om 'n persoon -- onskuldige bloed -- dood te slaan; en die hele volk moet sê: Amen.
25 Maldito aquele que aceitar suborno para matar pessoa inocente. E todo o povo dirá: Amém!
26 Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie hou om dit te doen nie; en die hele volk moet sê: Amen.
26 Maldito aquele que não confirmar as palavras desta lei, não as cumprindo. E todo o povo dirá: Amém!

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Deuteronômio 27, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.