Deuteronômio 10

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 In die tyd het die HERE vir my gesê: Kap vir jou twee kliptafels soos die eerstes en klim op die berg na My toe; maak vir jou ook 'n ark van hout.
1 Naquele tempo o ­SENHOR me disse: Talha duas tábuas de pedra, como as primeiras, e vem até mim no monte, e faz uma arca de madeira.
2 En Ek sal op die tafels skrywe die woorde wat op die eerste tafels was, wat jy verbrysel het; en jy moet dit in die ark sit.
2 E escreverei nas tábuas as palavras que estavam nas primeiras tábuas que quebraste, e as porás na arca.
3 Toe het ek 'n ark van akasiahout gemaak en twee kliptafels soos die eerstes gekap en op die berg geklim met die twee tafels in my hand.
3 E fiz uma arca de madeira de acácia, e talhei duas tábuas de pedra como as primeiras, e subi ao monte, levando as duas tábuas na minha mão.
4 En Hy het op die tafels, volgens die eerste skrif, die tien woorde geskrywe wat die HERE op die dag van die vergadering by die berg uit die vuur met julle gespreek het; en die HERE het dit aan my gegee.
4 E ele escreveu nas tábuas, conforme a primeira escritura, os dez mandamentos, que o ­SENHOR vos falou no monte, do meio do fogo, no dia da assembleia; e o ­SENHOR as deu a mim.
5 En ek het omgedraai en van die berg afgeklim en die tafels in die ark gesit wat ek gemaak het; en dit was daar, soos die HERE my beveel het.
5 E me virei e desci do monte, e coloquei as tábuas na arca que havia feito; e ali elas estão, como o ­SENHOR me ordenou.
6 En die kinders van Israel het van B,ërot Ben,-J äkan weggetrek na Mos,ra toe. Daar het A„ron gesterwe, en daar is hy begrawe; en sy seun Ele sar het die priesteramp in sy plek bedien.
6 E os filhos de Israel empreenderam sua jornada desde Beerote dos filhos de Jaacã até Mosera; ali morreu Arão, e ali foi sepultado; e Eleazar, seu filho, ministrou na função de sacerdote em seu lugar.
7 Daarvandaan het hulle weggetrek na Gudgod, en van Gudgod na Jotbat, 'n land van waterstrome.
7 Dali seguiram viagem até Gudgoda; e desde Gudgoda até Jotbatá, uma terra de ribeiros de águas.
8 In die tyd het die HERE die stam van Levi afgesonder om die verbondsark van die HERE te dra, om voor die aangesig van die HERE in sy diens te staan en in sy Naam te seën tot vandag toe.
8 Naquela ocasião, o ­SENHOR separou a tribo de Levi, para que levasse a arca do pacto do ­SENHOR, para estarem de pé diante do ­SENHOR, para o ministrar, e para abençoar no seu nome, até este dia.
9 Daarom het Levi geen deel of erfenis saam met sy broers nie; die HERE is sy erfdeel, soos die HERE jou God hom beloof het.
9 Por isso, Levi não tem parte nem herança com seus irmãos; o ­SENHOR é a sua herança, conforme o ­SENHOR teu Deus prometeu a ele.
10 En ,k het op die berg gestaan soos die vorige dae, veertig dae en veertig nagte lank; en die HERE het my ook die keer verhoor; die HERE wou jou nie in die verderf stort nie.
10 E fiquei no monte conforme a primeira vez, quarenta dias e quarenta noites, e o ­SENHOR também me ouviu naquele tempo, e o ­SENHOR não quis destruir-te.
11 Maar die HERE het vir my gesê: Staan op, gaan heen om voor die volk uit verder te trek, dat hulle kan inkom en die land in besit neem wat Ek aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee.
11 E o ­SENHOR me disse: Levanta-te, segue a tua jornada à frente do povo, para que possam ir e possuir a terra, que eu jurei dar aos seus pais.
12 En nou, Israel, wat eis die HERE jou God van jou as net om die HERE jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te hê en die HERE jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel,
12 E agora, Israel, o que o ­SENHOR teu Deus exige de ti, apenas que temas ao ­SENHOR teu Deus, que andes em todos os seus caminhos, e que o ames, e que sirvas ao ­SENHOR teu Deus com todo o teu coração e com toda a tua alma,
13 om te hou die gebooie van die HERE en sy insettinge wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou goed kan gaan?
13 que guardes os mandamentos do ­SENHOR e os seus estatutos, que te ordeno neste dia, para o teu bem?
14 Kyk, aan die HERE jou God behoort die hemel, ook die hoogste hemel, die aarde en alles wat daarin is.
14 Eis que os céus e os céus dos céus são do ­SENHOR teu Deus, a terra também, com tudo o que nela existe.
15 Maar net aan jou vaders het die HERE 'n welgevalle gehad om hulle lief te hê, en Hy het julle, hulle nageslag n hulle, uit al die volke uitverkies, soos dit vandag is.
15 Somente o ­SENHOR teve deleite em teus pais, para amá-los, e ele escolheu a sua semente depois deles, vós acima de todos os povos, como é neste dia.
16 Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.
16 Portanto, circuncidai o prepúcio do vosso coração, e não sejais mais obstinados.
17 Want die HERE julle God is die God van die gode en die HERE van die here; die grote, magtige en gedugte God wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie;
17 Porque o ­SENHOR vosso Deus é Deus dos deuses, e Senhor dos senhores, um grande Deus, poderoso e terrível, que não faz acepção de pessoas, nem aceita recompensas;
18 wat reg verskaf aan die wees en die weduwee, en die vreemdeling liefhet, sodat Hy hom brood en klere gee.
18 ele faz justiça ao órfão e à viúva, e ama o estrangeiro, dando-lhe alimento e vestes.
19 Daarom moet julle die vreemdeling liefhê, want julle was vreemdelinge in Egipteland.
19 Portanto, amai o estrangeiro; pois fostes estrangeiros na terra do Egito.
20 Die HERE jou God moet jy vrees, Hom moet jy dien en Hom moet jy aanhang en by sy Naam sweer.
20 Temerás ao ­SENHOR teu Deus; a ele servirás, e a ele te apegarás, e jurarás pelo seu nome.
21 Hy is jou lof, en Hy is jou God wat hierdie groot en vreeslike dinge wat jou oë gesien het, aan jou gedoen het.
21 Ele é o teu louvor, e ele é o teu Deus, que fez por ti essas coisas grandes e terríveis, que os teus olhos viram.
22 Sewentig siele sterk het jou vaders na Egipte afgetrek, maar nou het die HERE jou God jou gemaak soos die sterre van die hemel in menigte.
22 Os teus pais desceram ao Egito com setenta pessoas, e agora o ­SENHOR fez com que sejas uma multidão, como as estrelas dos céus.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Deuteronômio 10, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.