Cânticos 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT

Sair da comparação
NVT Nova Versão Transformadora
1 Ek is 'n narsing van Saron, 'n lelie van die dale.
1 Eu sou a flor que nasce na planície de Sarom, o lírio que cresce no vale. O Amado
2 Soos 'n lelie tussen die dorings, so is my vriendin onder die dogters.
2 Como um lírio entre os espinhos, assim é minha querida entre as moças. A Amada
3 Soos 'n appelboom onder die bome van die bos, so is my beminde onder die seuns. Ek het verlang om in sy skaduwee te sit, en sy vrugte is soet vir my verhemelte.
3 Como uma macieira entre as árvores do bosque, assim é meu amado entre os rapazes. À sua sombra agradável eu me sento e saboreio seus deliciosos frutos.
4 Hy het my in die wynhuis ingebring, en sy vaandel oor my was die liefde.
4 Ele me trouxe ao salão de banquetes; seu grande amor por mim é evidente.
5 Versterk my met rosynekoeke, verkwik my met appels, want ek is krank van liefde.
5 Fortaleçam-me com bolos de passas, revigorem-me com maçãs, pois desfaleço de amor.
6 Laat sy linkerarm onder my hoof wees en sy regterarm my omhels.
6 Seu braço esquerdo está sob a minha cabeça, e o direito me abraça.
7 Ek besweer julle, dogters van Jerusalem, by die gemsbokke of by die takbokke van die veld, om nie die liefde wakker te maak of op te wek voordat dit die liefde behaag nie.
7 Prometam, ó mulheres de Jerusalém, pelas gazelas e corças selvagens, que não despertarão o amor antes do tempo.
8 Hoor, my beminde, kyk, daar kom hy! Hy spring oor die berge, hy huppel oor die heuwels.
8 Ah, ouço meu amado chegando! Ele salta sobre os montes, pula sobre as colinas.
9 My beminde lyk soos 'n gemsbok of soos 'n jong takbok. Daar staan hy agter ons muur! Hy kyk deur die vensters in, hy speur deur die tralies heen.
9 Meu amado é como a gazela, como o jovem cervo. Vejam, lá está ele atrás do muro, observando pelas janelas, espiando por entre as grades.
10 My beminde begin toe en sê vir my: Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog!
10 Meu amado me disse: “Levante-se, minha querida! Venha comigo, minha bela!
11 Want kyk, die winter is verby, die reëntyd is oor, dit het verbygegaan.
11 Veja, o inverno acabou, e as chuvas passaram.
12 Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor in ons land.
12 As flores estão brotando; chegou a época das canções, e o arrulhar das pombas enche o ar.
13 Die vyeboom laat sy voorvye uitswel, en die wingerdstokke wat bloei, versprei geur. Staan op, my vriendin, my skone, kom dan tog!
13 As figueiras começam a dar frutos, e as videiras perfumadas florescem. Levante-se, minha querida! Venha comigo, minha bela!”. O Amado
14 My duif in die rotsklowe, in die skuilplek by die krans, laat my u gedaante sien, laat my u stem hoor; want u stem is soet, en u gedaante is lieflik.
14 Minha pomba está escondida entre as pedras, oculta nas fendas das rochas. Mostre-me seu rosto e deixe-me ouvir sua voz. Pois sua voz é doce, e seu rosto é lindo. As mulheres de Jerusalém
15 Vang julle vir ons die jakkalse, die klein jakkalse wat die wingerde verniel, want ons wingerde staan in die bloei.
15 Peguem todas as raposas, as raposinhas, antes que destruam o vinhedo do amor, pois as videiras estão em flor! A Amada
16 My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies.
16 Meu amado é meu, e eu sou dele; ele pastoreia entre os lírios.
17 Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, kom aan, my beminde, maak soos die gemsbok of soos die jong takbok op die berge van skeiding.
17 Antes que soprem as brisas do amanhecer, e fujam as sombras da noite, volte para mim, meu amor, como a gazela, como o jovem cervo nos montes íngremes.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Cânticos 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.