Colossenses 4

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ARA

Sair da comparação
ARA Almeida Revista e Atualizada 1993
1 Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook 'n Here in die hemele het.
1 Senhores, tratai os servos com justiça e com equidade, certos de que também vós tendes Senhor no céu.
2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;
2 Perseverai na oração, vigiando com ações de graças.
3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,
3 Suplicai, ao mesmo tempo, também por nós, para que Deus nos abra porta à palavra, a fim de falarmos do mistério de Cristo, pelo qual também estou algemado;
4 dat ek dit openbaar kan maak soos ek dit behoort te spreek.
4 para que eu o manifeste, como devo fazer.
5 Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.
5 Portai-vos com sabedoria para com os que são de fora; aproveitai as oportunidades.
6 Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
6 A vossa palavra seja sempre agradável, temperada com sal, para saberdes como deveis responder a cada um.
7 Al my omstandighede sal T¡chikus, die geliefde broeder en getroue dienaar en mededienskneg in die Here, julle bekend maak.
7 Quanto à minha situação, Tíquico, irmão amado, e fiel ministro, e conservo no Senhor, de tudo vos informará.
8 Ek het hom na julle gestuur juis hiervoor, om julle toestande te leer ken en julle harte te vertroos,
8 Eu vo-lo envio com o expresso propósito de vos dar conhecimento da nossa situação e de alentar o vosso coração.
9 saam met On,simus, die getroue en geliefde broeder wat van julle mense is. Hulle sal julle alles bekend maak wat hier voorval.
9 Em sua companhia, vos envio Onésimo, o fiel e amado irmão, que é do vosso meio. Eles vos farão saber tudo o que por aqui ocorre.
10 Arist rchus, my medegevangene, groet julle; en Markus, die neef van B rnabas, oor wie julle bevele ontvang het -- as hy by julle kom, ontvang hom --
10 Saúda-vos Aristarco, prisioneiro comigo, e Marcos, primo de Barnabé (sobre quem recebestes instruções; se ele for ter convosco, acolhei-o),
11 ook Jesus wat Justus genoem word, manne wat uit die besnydenis is. Hulle alleen is my medewerkers vir die koninkryk van God en hulle was 'n troos vir my.
11 e Jesus, conhecido por Justo, os quais são os únicos da circuncisão que cooperam pessoalmente comigo pelo reino de Deus. Eles têm sido o meu lenitivo.
12 pafras wat een van julle is, 'n dienskneg van Christus, groet julle en stry altyd vir julle in die gebede, dat julle volmaak en volkome mag staan in die ganse wil van God.
12 Saúda-vos Epafras, que é dentre vós, servo de Cristo Jesus, o qual se esforça sobremaneira, continuamente, por vós nas orações, para que vos conserveis perfeitos e plenamente convictos em toda a vontade de Deus.
13 Want ek getuig van hom dat hy 'n groot ywer het vir julle en vir die wat in Laodic,a en die wat in Hiër polis is.
13 E dele dou testemunho de que muito se preocupa por vós, pelos de Laodiceia e pelos de Hierápolis.
14 Die geneesheer Lukas, die geliefde, en Demas groet julle.
14 Saúda-vos Lucas, o médico amado, e também Demas.
15 Groet die broeders in Laodic,a en Nimfas en die gemeente wat in sy huis is.
15 Saudai os irmãos de Laodiceia, e Ninfa, e à igreja que ela hospeda em sua casa.
16 En wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook die uit Laodic,a lees.
16 E, uma vez lida esta epístola perante vós, providenciai por que seja também lida na igreja dos laodicenses; e a dos de Laodiceia, lede-a igualmente perante vós.
17 En sê aan Arch¡ppus: Gee ag op die bediening wat jy ontvang het in die Here, dat jy dit vervul.
17 Também dizei a Arquipo: atenta para o ministério que recebeste no Senhor, para o cumprires.
18 Die groete van Paulus, met my eie hand. Dink aan my boeie. Die genade sy met julle! Amen.
18 A saudação é de próprio punho: Paulo. Lembrai-vos das minhas algemas. A graça seja convosco.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Colossenses 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.