Amós 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA

Sair da comparação
NAA Nova Almeida Atualizada 2017
1 D¡t het die Here HERE my laat sien -- kyk, daar was 'n mandjie met somervrugte.
1 O Senhor Deus também me mostrou o seguinte: um cesto de frutos de verão.
2 En Hy sê: Wat sien jy, Amos? En ek antwoord: 'n Mandjie met somervrugte. Toe sê die HERE vir my: Die einde het vir my volk Israel gekom; Ek sal hom verder nie meer verbygaan nie.
2 E perguntou: — O que você está vendo, Amós? E eu respondi: — Um cesto de frutos de verão. Então o “Chegou o fim para o meu povo de Israel; não posso mais ignorar o que fazem.
3 En die liedere van die paleis sal in die dag weeklaag, spreek die Here HERE: 'n menigte lyke; hulle gooi dit oral neer. Stilte!
3 Naquele dia”, diz o “os cânticos do templo serão gritos de dor. Muitos cadáveres! Cadáveres jogados por toda parte! Silêncio!”
4 Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei,
4 Ouçam isto, vocês que pisam os necessitados e destroem os miseráveis da terra,
5 deur te sê: Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit -- om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met 'n valse weegskaal;
5 dizendo: “Quando passará a Festa da Lua Nova, para vendermos os cereais? E o sábado, para abrirmos os celeiros de trigo, diminuindo a quantidade, aumentando o peso e enganando com balanças desonestas,
6 om die armes vir geld te koop en die behoeftige vir 'n paar skoene; ook die afval van die koring sal ons verkoop.
6 para comprarmos os pobres por dinheiro e os necessitados por um par de sandálias e vendermos o refugo do trigo?”
7 Die HERE het gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van hulle werke vergeet nie.
7 O Senhor jurou pela glória de Jacó, dizendo: “Nunca me esquecerei de nenhuma das suas obras!
8 Moet hieroor die aarde nie bewe en elke inwoner daarvan nie treur nie? Ja, dit sal oprys in sy geheel soos die Nyl en onstuimig opkook en wegsak soos die rivier van Egipte.
8 Por causa disto, será que a terra não vai tremer? E não estarão enlutados todos os seus moradores? Toda a terra se levantará como o Nilo, será agitada e abaixará como o rio do Egito.”
9 En in die dag, spreek die Here HERE, laat Ek die son op die middag ondergaan en vir die aarde die lig duister word terwyl dit nog dag is.
9 “Naquele dia”, diz o “farei com que o sol se ponha ao meio-dia e com que a terra se cubra de trevas em pleno dia.
10 En Ek verander julle feeste in rou en al julle liedere in klaagsang, en Ek bring op alle lendene 'n roukleed en op alle hoofde kaalheid. En Ek maak dit soos by die rou oor 'n enigste kind en die einde daarvan soos 'n bittere dag.
10 Transformarei as suas festas em luto e todos os seus cânticos em lamentações. Vou fazer com que todos vistam roupas feitas de pano de saco e rapem a cabeça. Farei com que isso seja como luto por um filho único, luto cujo fim será como dia de amargura.”
11 Kyk, daar kom dae, spreek die Here HERE, dat Ek 'n honger in die land stuur, nie 'n honger na brood nie en nie 'n dors na water nie, maar om die woorde van die HERE te hoor.
11 “Eis que vêm dias”, diz o “em que enviarei sobre a terra fome — não de pão, e sede — não de água, mas de ouvir as palavras do
12 En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noord na oos, om na die woord van die HERE te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.
12 Andarão de mar a mar e do Norte até o Oriente; correrão por toda parte, procurando a palavra do mas não a acharão.
13 In die dag sal die mooi jongedogters en die jongmanne van dors beswyk --
13 Naquele dia, as moças bonitas e os jovens desmaiarão de sede,
14 hulle wat sweer by die skuld van Samar¡a, en ook sê: So waar as jou god leef, o Dan! en: So waar as die weg van Bers,ba leef! En hulle sal val en nie weer opstaan nie.
14 os que agora juram pelo ídolo de Samaria e dizem: ‘Tão certo como vive o seu deus, ó Dã!’ E: ‘Tão certo como vive o culto de Berseba!’ Esses mesmos cairão e nunca mais se levantarão.”

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Amós 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.