Amós 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 Hoor hierdie woord wat die HERE oor julle gespreek het, o kinders van Israel, oor die hele geslag wat Ek uit Egipteland laat optrek het, naamlik:
1 Ouçam esta palavra que o SENHOR falou contra vocês, ó israelitas; contra toda esta família que tirei do Egito:
2 Julle alleen het Ek geken uit al die geslagte van die aarde; d rom sal Ek by julle besoeking doen oor al julle ongeregtighede.
2 "Escolhi apenas vocês de todas as famílias da terra; por isso eu os castigarei por causa de todas as suas maldades".
3 Sal twee met mekaar wandel tensy hulle eers afgespreek het?
3 Duas pessoas andarão juntas se não tiverem de acordo?
4 Sal 'n leeu brul in die woud as hy geen prooi het nie? Sal 'n jong leeu sy stem uit sy lêplek laat hoor as hy niks gevang het nie?
4 O leão ruge na floresta se não apanhou presa alguma? O leão novo ruge em sua toca se nada caçou?
5 Sal 'n voël in 'n net val op die grond as daar vir hom geen strik gestel is nie? Sal 'n wip van die grond af opspring as dit glad nie gevang het nie?
5 Cai o pássaro num laço se não há nenhuma armadilha? Será que a armadilha do laço se desarma se nada foi apanhado?
6 Sal die basuin in die stad geblaas word en die bevolking nie skrik nie? Sal daar 'n onheil in die stad voorval as die HERE dit nie bewerk het nie?
6 Quando a trombeta toca na cidade, o povo não treme? Ocorre alguma desgraça na cidade, sem que o SENHOR a tenha mandado?
7 Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.
7 Certamente o SENHOR Soberano não faz coisa alguma sem revelar o seu plano aos seus servos, os profetas.
8 Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? Die Here HERE het gespreek, wie sal nie profeteer nie?
8 O leão rugiu, quem não temerá? O SENHOR Soberano falou, quem não profetizará?
9 Roep dit uit oor die paleise van Asdod en oor die paleise van Egipteland en sê: Versamel julle op die berge van Samar¡a, en aanskou die groot beroering in die midde van die stad en die verdrukking daarbinne.
9 Proclamem os palácios de Asdode e do Egito: "Reúnam-se nos montes de Samaria para verem o grande tumulto que há ali e a opressão no meio do seu povo".
10 Ja, hulle weet nie om reg te doen nie, spreek die HERE -- hulle wat geweld en verdrukking opstapel in hulle paleise.
10 "Eles não sabem como agir direito", declara o SENHOR, "eles, que acumulam em seus palácios o que roubaram e saquearam".
11 Daarom, so sê die Here HERE: 'n Vyand! En dit rondom die land; en hy sal jou vesting van jou af neerwerp, en jou paleise sal geplunder word.
11 Portanto, assim diz o SENHOR Soberano: "Um inimigo está cercando o país. Ele derrubará as suas fortalezas e saqueará os seus palácios".
12 So sê die HERE: Soos 'n herder 'n paar pote of 'n oorlappie red uit die bek van 'n leeu, net so sal gered word die kinders van Israel wat daar in Samar¡a in die hoek van 'n bed of op die dam s van 'n rusbank sit.
12 Assim diz o SENHOR: "Assim como o pastor arranca da boca do leão só dois ossos da perna ou um pedaço da orelha, assim serão arrancados os israelitas de Samaria, com um canto de cama e um pedaço de sofá.
13 Hoor en waarsku die huis van Jakob, spreek die Here HERE, die God van die leërskare,
13 "Ouçam isto e testemunhem contra a descendência de Jacó", declara o SENHOR Soberano, o Deus dos Exércitos.
14 dat Ek in die dag as Ek die oortredinge van Israel aan hom besoek, ook besoeking sal doen oor die altare van Bet-el, sodat die horings van die altaar afgekap sal word en op die grond val.
14 "No dia em que eu castigar Israel por causa dos seus pecados, destruirei os altares de Betel; as pontas do altar serão cortadas e cairão no chão.
15 Dan sal Ek die winterhuis saam met die somerhuis tref, en die huise van ivoor sal te gronde gaan, en baie huise sal verdwyn, spreek die HERE.
15 Derrubarei a casa de inverno junto com a casa de verão; as casas enfeitadas de marfim serão destruídas, e as mansões desaparecerão", declara o SENHOR.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Amós 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.