Amós 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Die woorde van Amos, een van die skaapboere uit Tekoa, wat hy gesien het aangaande Israel in die dae van Uss¡a, koning van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.
1 Palavras que Amós, criador de ovelhas em Tecoa, recebeu em visões, a respeito de Israel dois anos antes do terremoto. Nesse tempo, Uzias era rei de Judá e Jeroboão, filho de Jeoás, era rei de Israel.
2 En hy het gesê: Die HERE brul uit Sion en verhef sy stem uit Jerusalem, sodat die weivelde van die herders treur en die top van Karmel verdor.
2 Ele disse: "O SENHOR ruge de Sião e troveja de Jerusalém; secam-se as pastagens dos pastores, e murcha o topo do Carmelo".
3 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Damaskus, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle G¡lead met ysterdorssleë gedors het.
3 Assim diz o SENHOR: "Por três transgressões de Damasco e ainda mais por quatro, não anularei o castigo. Porque trilhou Gileade com trilhos de ferro pontudos,
4 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die huis van H sael, en dit sal die paleise van B,nhadad verteer.
4 porei fogo na casa de Hazael que consumirá as fortalezas de Ben-Hadade.
5 En Ek sal die grendel van Damaskus verbreek en die inwoners uit die laagte van Awen uitroei en die wat die septer dra, uit Bet-Eden, en die volk van Aram sal in ballingskap gaan na Kir, sê die HERE.
5 Derrubarei a porta de Damasco; destruirei o rei que está no vale de Áven e aquele que segura o cetro em Bete-Éden. O povo da Síria irá para o exílio em Quir", diz o SENHOR.
6 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Gasa, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle 'n ganse bevolking in ballingskap weggevoer het om dit aan Edom uit te lewer.
6 Assim diz o SENHOR: "Por três transgressões de Gaza, e ainda mais por quatro, não anularei o castigo. Porque levou cativas comunidades inteiras e as vendeu a Edom,
7 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die muur van Gasa, en dit sal sy paleise verteer.
7 porei fogo nos muros de Gaza, que consumirá as suas fortalezas.
8 En Ek sal die inwoners uit Asdod uitroei en die wat die septer dra, uit Askelon; en Ek sal my hand teen Ekron uitstrek, en die oorblyfsel van die Filistyne sal omkom, sê die Here HERE.
8 Destruirei o rei de Asdode e aquele que segura o cetro em Ascalom. Erguerei a minha mão contra Ecrom, até que morra o último dos filisteus", diz o SENHOR Soberano.
9 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Tirus, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle 'n ganse bevolking as ballinge aan Edom uitgelewer het en nie gedink het aan die broederverbond nie.
9 Assim diz o SENHOR: "Por três transgressões de Tiro, e ainda mais por quatro, não anularei o castigo. Porque vendeu comunidades inteiras de cativos a Edom, desprezando irmãos,
10 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die muur van Tirus, en dit sal sy paleise verteer.
10 porei fogo nos muros de Tiro, que consumirá as suas fortalezas".
11 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Edom, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het en sy jammergevoel verstik het, sodat sy toorn altyd verskeur en hy gedurigdeur sy grimmigheid behou.
11 Assim diz o SENHOR: "Por três transgressões de Edom, e ainda mais por quatro, não anularei o castigo. Porque com a espada perseguiu seu irmão, e reprimiu toda a compaixão, mutilando-o furiosamente e perpetuando para sempre a sua ira,
12 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in Teman, en dit sal die paleise van Bosra verteer.
12 porei fogo em Temã, que consumirá as fortalezas de Bozra".
13 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van die kinders van Ammon, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle die swanger vroue van G¡lead oopgesny het om hulle grondgebied uit te brei.
13 Assim diz o SENHOR: "Por três transgressões de Amom, e ainda mais por quatro, não anularei o castigo. Porque rasgou ao meio as grávidas de Gileade a fim de ampliar as suas fronteiras,
14 Daarom sal Ek 'n vuur aansteek in die muur van Rabba, en dit sal sy paleise verteer, met krygsgeskreeu op die dag van stryd, in 'n storm op die dag van die orkaan.
14 porei fogo nos muros de Rabá, que consumirá as suas fortalezas em meio a gritos de guerra no dia do combate, em meio a ventos violentos num dia de tempestade.
15 En hulle koning sal in ballingskap gaan, hy en sy vorste tesame, sê die HERE.
15 O seu rei irá para o exílio, ele e toda a sua corte", diz o SENHOR.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Amós 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.