3 João 1

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 Die ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet.
1 O ancião ao amado Gaio, a quem amo em verdade.
2 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan;
2 Amado, eu desejo, acima de todas as coisas, que tu possas prosperar e em boa saúde, assim como sua alma prospera.
3 want ek was baie bly as daar broeders kom en van jou waarheid getuig, soos jy in die waarheid wandel.
3 Porque me alegrei grandemente quando os irmãos vieram, e testificaram da verdade que há em ti, e como tu andas na verdade.
4 Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel.
4 Não tenho maior alegria do que a de ouvir que os meus filhos andam na verdade.
5 Geliefde, jy handel getrou in alles wat jy doen vir die broeders, en dit vir vreemdelinge,
5 Amado, procedes fielmente em tudo o que fazes para com os irmãos, e para com os estranhos;
6 wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op 'n voor God waardige wyse.
6 estes foram testemunhas da tua caridade diante da igreja, os quais, se conduzires em sua jornada de maneira piedosa, farás bem.
7 Want vir sy Naam het hulle uitgegaan sonder om iets van die heidene te neem.
7 Porque pelo seu Nome seguiram adiante, nada tomando dos gentios.
8 Ons behoort dan sulke mense goed te ontvang, sodat ons mede-arbeiders van die waarheid kan word.
8 Portanto, devemos receber aos tais, para que sejamos cooperadores da verdade.
9 Ek het aan die gemeente geskrywe, maar Diotrefes, wat onder hulle die eerste wil wees, steur hom nie aan ons nie.
9 Escrevi à igreja; mas Diótrefes, que ama ter preeminência entre eles, não nos recebe.
10 Daarom, as ek kom, sal ek hom herinner aan die werke wat hy doen deur met slegte woorde teen ons uit te vaar; en hiermee nie tevrede nie, ontvang hy nie alleen self die broeders nie gasvry nie, maar verhinder ook die wat dit wil doen en werp hulle uit die gemeente.
10 Por isso, se eu for, ­lembrar-me-ei dos feitos que ele realiza, proferindo contra nós palavras maliciosas; e, não contente com isto, não recebe os irmãos, e impede os que querem ­recebê-los, e os expulsa da igreja.
11 Geliefde, moenie navolg wat kwaad is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie.
11 Amado, não sigas o que é mal, mas o que é bom. Aquele que faz o bem é de Deus; mas aquele que faz o mal não viu a Deus.
12 Van Dem,trius is deur almal getuienis gegee en deur die waarheid self; en ons getuig ook, en julle weet dat ons getuienis waar is.
12 Demétrio, porém, tem bom testemunho da parte de todos os homens, e da parte da própria verdade, sim, e também nós testemunhamos; e vós sabeis que o nosso testemunho é verdadeiro.
13 Ek het baie dinge gehad om te skrywe, maar ek wil nie met ink en pen aan jou skryf nie.
13 Eu tinha muitas coisas para escrever, mas não irei escrever-te com tinta e pena.
14 Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek. [ (III John 1:15) Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam. ]
14 Mas acredito que ver-te-ei brevemente, e falaremos face a face. Paz seja contigo. Nossos amigos te saúdam. Saúda os amigos por nome.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 3 João 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.