2 Tessalonicenses 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF

Sair da comparação
ACF Almeida Corrigida Fiel
1 Verder, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle;
1 No demais, irmãos, rogai por nós, para que a palavra do Senhor tenha livre curso e seja glorificada, como também o é entre vós;
2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, want die geloof is nie die deel van almal nie.
2 E para que sejamos livres de homens dissolutos e maus; porque a fé não é de todos.
3 Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose.
3 Mas fiel é o Senhor, que vos confirmará, e guardará do maligno.
4 En ons vertrou aangaande julle in die Here dat julle doen en ook sal doen wat ons julle beveel.
4 E confiamos quanto a vós no Senhor, que não só fazeis como fareis o que vos mandamos.
5 Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!
5 Ora o Senhor encaminhe os vossos corações no amor de Deus, e na paciência de Cristo.
6 Ons beveel julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, dat julle jul onttrek aan elke broeder wat onordelik wandel en nie volgens die oorlewering wat hy van ons ontvang het nie.
6 Mandamo-vos, porém, irmãos, em nome de nosso Senhor Jesus Cristo, que vos aparteis de todo o irmão que anda desordenadamente, e não segundo a tradição que de nós recebeu.
7 Want julle weet self hoe julle ons moet navolg, want ons het ons nie onordelik onder julle gedra nie;
7 Porque vós mesmos sabeis como convém imitar-nos, pois que não nos houvemos desordenadamente entre vós,
8 ook het ons nie brood by iemand kosteloos geëet nie; maar ons het met arbeid en inspanning nag en dag gewerk om nie iemand van julle tot las te wees nie.
8 Nem de graça comemos o pão de homem algum, mas com trabalho e fadiga, trabalhando noite e dia, para não sermos pesados a nenhum de vós.
9 Nie dat ons nie die reg het nie, maar om onsself vir julle as 'n voorbeeld te stel, dat julle ons kan navolg.
9 Não porque não tivéssemos autoridade, mas para vos dar em nós mesmos exemplo, para nos imitardes.
10 Want ook toe ons by julle was, het ons julle dit altyd beveel: as iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.
10 Porque, quando ainda estávamos convosco, vos mandamos isto, que, se alguém não quiser trabalhar, não coma também.
11 Want ons hoor dat sommige onder julle onordelik wandel, dat hulle nie werk nie, maar bemoeisiek is.
11 Porquanto ouvimos que alguns entre vós andam desordenadamente, não trabalhando, antes fazendo coisas vãs.
12 Sulke mense beveel en vermaan ons deur onse Here Jesus Christus, om rustig te werk en hulle eie brood te eet.
12 A esses tais, porém, mandamos, e exortamos por nosso Senhor Jesus Cristo, que, trabalhando com sossego, comam o seu próprio pão.
13 En julle, broeders, moet nie in goeddoen verflou nie.
13 E vós, irmãos, não vos canseis de fazer o bem.
14 En as iemand aan ons woord in hierdie brief nie gehoorsaam is nie, teken die man en hou geen gemeenskap met hom nie, sodat hy skaam kan word.
14 Mas, se alguém não obedecer à nossa palavra por esta carta, notai o tal, e não vos mistureis com ele, para que se envergonhe.
15 En beskou hom nie as 'n vyand nie, maar vermaan hom as 'n broeder.
15 Todavia não o tenhais como inimigo, mas admoestai-o como irmão.
16 En mag Hy, die Here van die vrede, julle altyd vrede gee op allerlei wyse! Mag die Here met julle almal wees!
16 Ora, o mesmo Senhor da paz vos dê sempre paz de toda a maneira.O Senhor seja com todos vós.
17 Die groete van Paulus, met my eie hand, wat 'n teken is in elke brief; so skryf ek.
17 Saudação da minha própria mão, de mim, Paulo, que é o sinal em todas as epístolas; assim escrevo.
18 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
18 A graça de nosso Senhor Jesus Cristo seja com todos vós. Amém.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Tessalonicenses 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.