2 Timóteo 2

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;
1 Tu, portanto, meu filho, sê forte na graça que há em Cristo Jesus.
2 en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
2 E as coisas que ouviste de mim entre muitas testemunhas, as mesmas confia a homens fiéis, que sejam capazes de também ensinarem os outros.
3 Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus.
3 Tu, portanto, suporta o sofrimento, como um bom soldado de Jesus Cristo.
4 Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.
4 Ninguém que milita se embaraça com os negócios desta vida, a fim de agradar àquele que o escolheu para ser soldado.
5 En verder, as iemand aan 'n wedstryd deelneem, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie.
5 E, se um homem também luta pela vitória, não é coroado se não lutar legalmente.
6 Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.
6 O lavrador que trabalha deve ser o primeiro a participar dos frutos.
7 Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!
7 Considere o que eu digo, e o Senhor te dê entendimento em todas as coisas.
8 Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,
8 Lembra-te de que Jesus Cristo, que é da semente de Davi, foi ressuscitado dos mortos, segundo o meu evangelho;
9 waarin ek verdrukking ly tot die boeie toe soos 'n kwaaddoener; maar die woord van God is nie gebonde nie.
9 pelo que sofro dificuldades como um malfeitor, e até prisões; mas a palavra de Deus não está presa.
10 Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.
10 Portanto, sofro todas as coisas por causa dos eleitos, para que também eles obtenham a salvação que está em Cristo Jesus com glória eterna.
11 Dit is 'n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.
11 Esta é uma palavra fiel: Que, se morrermos com ele, também viveremos com ele;
12 As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.
12 se sofrermos, também reinaremos com ele; se o negarmos, ele também nos negará;
13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.
13 se não crermos, ainda assim ele permanece fiel; não pode negar-se a si mesmo.
14 Herinner aan hierdie dinge en betuig voor die Here dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders.
14 Traze estas coisas à memória, ordenando-lhes diante do Senhor que não contendam sobre palavras, que para nada aproveitam senão para a perversão dos ouvintes.
15 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.
15 Estude para apresentar-te aprovado a Deus, como obreiro que não tem de que se envergonhar, dividindo corretamente a palavra da verdade.
16 Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid,
16 Mas foge dos falatórios profanos e vãos, porque eles produzirão maior impiedade.
17 en hulle woord sal voortwoeker soos 'n kanker, onder wie daar Himen,s en Fil,tus is,
17 E a palavra desses comerá como faz a gangrena; entre os quais estão Himeneu e Fileto;
18 wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het; en hulle keer die geloof van sommige om.
18 os quais se desviaram da verdade, dizendo que a ressurreição já passou, e destruíram a fé de alguns.
19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.
19 Todavia, o fundamento de Deus fica firme, tendo este selo: O Senhor conhece os que são seus, e qualquer que profere o nome de Cristo aparte-se da iniquidade.
20 Maar in 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer, maar ander tot oneer.
20 Ora, numa grande casa não há somente vasos de ouro e de prata, mas também de madeira e de barro; alguns para honra e outros para desonra.
21 As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy 'n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.
21 Portanto, se um homem se purificar destas coisas, será vaso para honra, santificado e idôneo para uso do Mestre, e preparado para toda boa obra.
22 Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag n geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.
22 Foge também dos desejos da juventude; e segue a justiça, a fé, a caridade e a paz com os que invocam o Senhor com um coração puro.
23 En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek;
23 E evita as questões tolas e sem instrução, sabendo que produzem contendas.
24 en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.
24 E ao servo do Senhor não convém contender, mas ser manso para com todos os homens, apto para ensinar, paciente;
25 Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie,
25 instruindo com mansidão os que se opõem, a ver se, porventura, Deus lhes dará arrependimento para conhecerem a verdade,
26 en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.
26 e voltem a si, livres dos laços do diabo, que os mantém cativos e submetidos à sua vontade.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Timóteo 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.