2 Timóteo 1

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, ooreenkomstig die belofte van die lewe wat in Christus Jesus is,
1 Paulo, apóstolo de Jesus Cristo, pela vontade de Deus, segundo a promessa da vida que está em Cristo Jesus,
2 aan Timothes, my geliefde kind: Genade, barmhartigheid, vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here!
2 a Timóteo, meu amado filho: Graça, misericórdia e paz, da parte de Deus o Pai, e da de Cristo Jesus nosso Senhor.
3 Ek dank God, wat ek van my voorouers af in 'n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,
3 Dou graças a Deus, a quem sirvo desde os meus antepassados com uma consciência pura, porque sem cessar faço menção de ti nas minhas orações, noite e dia;
4 terwyl ek verlang om jou te sien as ek aan jou trane dink, sodat ek met blydskap vervul kan word,
4 desejando muito ver-te, lembrando-me das tuas lágrimas, para me encher de alegria;
5 en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Lo‹s en in jou moeder Eun¡ce, en wat -- daarvan is ek oortuig -- ook in jou is.
5 trazendo à memória a fé não fingida que há em ti, a qual habitou primeiro em tua avó Loide e em tua mãe Eunice, e estou convencido de que também habita em ti.
6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.
6 Por este motivo, te lembro que despertes o dom de Deus, que está em ti pela imposição das minhas mãos.
7 Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
7 Deus não nos deu o espírito de medo, mas de poder, e de amor, e de uma mente sã.
8 Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God
8 Portanto, não te envergonhes do testemunho de nosso Senhor, nem de mim, que sou prisioneiro seu; antes, participa das aflições do evangelho, segundo o poder de Deus;
9 wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is,
9 que nos salvou e nos chamou com uma santa vocação; não segundo as nossas obras, mas segundo o seu próprio propósito e graça que nos foi dada em Cristo Jesus, antes do começo do mundo,
10 maar wat nou geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie,
10 e que agora se faz manifesto, pela aparição de nosso Salvador Jesus Cristo, o qual aboliu a morte e trouxe a vida e a imortalidade à luz por meio do evangelho,
11 waarvoor ek aangestel is as prediker en apostel en leraar van die heidene.
11 para o que fui nomeado pregador, e apóstolo, e um mestre dos gentios;
12 Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot die dag toe.
12 por cuja causa sofro também estas coisas, mas não me envergonho, porque eu sei em quem tenho crido e estou convencido de que ele é poderoso para guardar o que tenho confiado nele até aquele dia.
13 Hou as voorbeeld van gesonde woorde die wat jy van my gehoor het, in die geloof en liefde wat in Christus Jesus is.
13 Conserva o modelo das sãs palavras que tens ouvido de mim, na fé e no amor que há em Cristo Jesus.
14 Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon.
14 Guarda aquilo que a ti foi confiado pelo Espírito Santo que habita em nós.
15 Jy weet dit dat almal wat in Asië is, hulle van my afgekeer het, onder wie Fig,llus en Hermogenes is.
15 Bem sabes isto, que todos os que estão na Ásia se apartaram de mim; entre os quais estão Figelo e Hermógenes.
16 Mag die Here aan die huis van Ones¡forus barmhartigheid bewys, want hy het my dikwels verkwik en hom oor my kettings nie geskaam nie;
16 O Senhor conceda misericórdia à casa de Onesíforo, porque muitas vezes me revigorou e não se envergonhou da minha cadeia;
17 maar toe hy in Rome gekom het, het hy my baie ywerig gesoek en gevind.
17 mas quando esteve em Roma, me procurou diligentemente e me achou.
18 Mag die Here hom skenk dat hy barmhartigheid mag verkry van die Here in die dag! En jy weet baie goed hoeveel dienste hy in fese bewys het.
18 O Senhor lhe conceda que ache misericórdia diante do Senhor naquele dia. E, quantas coisas ele ministrou a mim em Éfeso, tu sabes muito bem.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Timóteo 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.