2 Samuel 23

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 En dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Isai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel:
1 São estas as últimas palavras de Davi, filho de Jessé. Davi foi o homem que Deus tornou importante, que o Deus de Jacó escolheu para ser rei e que compôs as belas canções de Israel. Davi disse:
2 Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord is op my tong.
2 O Espírito do Senhor fala por meio de mim, e a sua mensagem está nos meus lábios.
3 Die God van Israel het gesê, die Rots van Israel het tot my gespreek: 'n Heerser oor mense, 'n regverdige, 'n heerser in die vrees van God,
3 O Deus de Israel falou, o protetor de Israel me disse: “O rei que governa com justiça, que governa respeitando a vontade de Deus
4 is soos die môre lig by sonsopgang, 'n môre sonder wolke as deur die glans n die reën grasspruitjies uit die aarde uitkom.
4 é como o nascer do sol numa madrugada sem nuvens, como o sol que faz a grama brilhar depois da chuva.”
5 Want is my huis nie so by God nie? Want Hy het 'n ewige verbond vir my daargestel wat in alles gereël en verseker is; want al my heil en alle welgevalle, ja, sal Hy dit nie laat uitspruit nie?
5 É assim que Deus abençoará os meus descendentes, pois ele fez uma uma aliança bem certa e segura. Isso é tudo o que quero; será essa a minha vitória, e eu sei que Deus fará isso.
6 Maar deugniete, hulle almal is soos weggegooide dorings, want 'n mens vat dit nie met die hand nie;
6 Mas os pagãos são como os espinhos jogados fora: ninguém se atreve a pegá-los com as mãos;
7 en elkeen wat hulle wil aanraak, wapen homself met 'n yster of die steel van 'n spies, en met vuur word hulle op daardie plek heeltemal verbrand.
7 para isso é preciso uma ferramenta de ferro ou de madeira; eles serão totalmente queimados no fogo.
8 Dit is die name van die helde wat Dawid gehad het: Joseb-Bassebet, 'n Tagkemoniet, die hoof van die adjudante; hy was Adino, die Esniet, teen agt honderd wat op een keer gesneuwel het.
8 São estes os nomes dos soldados famosos de Davi: Josebe-Bassebete, de Taquemoni, que era o líder do grupo chamado “Os Três”; com a sua lança ele lutou contra oitocentos homens e matou todos numa batalha.
9 En n hom was Ele sar, die seun van Dodo, die Ahohiet, onder die drie helde by Dawid; toe hulle die Filistyne uitgedaag het wat daar bymekaar was om te veg, en die manne van Israel weggetrek het,
9 Eleazar, filho de Dodo e neto de Aoí, era um dos famosos “Três”. Uma vez ele e Davi desafiaram os filisteus que se haviam reunido para a batalha. Os israelitas se retiraram,
10 het hy opgestaan en onder die Filistyne geslaan totdat sy hand moeg geword en sy hand aan die swaard gekleef het, sodat die HERE daardie dag 'n groot oorwinning bewerk het. En die manskappe het teruggekom agter hom aan net om te buit.
10 mas Eleazar ficou e lutou contra os filisteus até que teve uma cãibra tão forte na mão, que não podia largar a espada. O Senhor Deus conseguiu uma grande vitória nesse dia. Depois que a batalha terminou, os israelitas voltaram até o lugar onde Eleazar estava para tirar a armadura dos mortos.
11 En n hom was Samma, die seun van Age, die Harariet. Toe die Filistyne by Legi bymekaarkom, waar 'n stuk land was vol lensies en die volk vir die Filistyne gevlug het,
11 Em seguida vinha Sama, filho de Agé, o hararita. Os filisteus se juntaram em Leí, onde havia uma plantação de ervilhas. Os israelitas fugiram dos filisteus.
12 het hy hom opgestel in die middel van die stuk land en dit afgeneem en die Filistyne verslaan, sodat die HERE 'n groot oorwinning bewerk het.
12 Porém Sama ficou na plantação, defendeu-a e matou os filisteus. Nesse dia o Senhor conseguiu uma grande vitória.
13 En drie van die dertig hoofde het afgetrek en teen die oestyd by Dawid by die spelonk van Adullam aangekom, terwyl 'n hoop Filistyne in die laer staan in die dal Ref im.
13 Perto do começo do tempo da colheita, três do grupo chamado “Os Trinta” desceram até a caverna de Adulã, onde Davi estava, enquanto um bando de filisteus acampava no vale dos Gigantes.
14 En Dawid was toe in die bergvesting; en 'n besetting van die Filistyne was toe in Betlehem.
14 Nessa época Davi se encontrava na fortaleza, e um grupo de filisteus estava na cidade de Belém.
15 En Dawid het 'n begeerte voel opkom en gesê: Wie sal vir my water gee om te drink uit die put van Betlehem wat by die poort is?
15 Então Davi teve uma vontade e disse: — Como eu gostaria que alguém me trouxesse um pouco de água do poço que fica perto do portão de Belém!
16 Toe het die drie helde deur die laer van die Filistyne gebreek en water geskep uit die put van Betlehem wat by die poort was, en dit gedra en na Dawid gebring; maar hy wou dit nie drink nie, en het dit tot eer van die HERE uitgegiet
16 Aí os três soldados famosos passaram pelo acampamento dos filisteus, tiraram água do poço e levaram para Davi. Mas ele não bebeu daquela água; em vez disso, a derramou como uma oferta a Deus, o Senhor ,
17 en gesê: Dit is ver van my, HERE, dat ek dit sou doen! Sou ek die bloed drink van die manne wat met lewensgevaar gegaan het? En hy wou dit nie drink nie. Dit het die drie helde gedoen.
17 e disse: — Ó E assim ele não tomou daquela água. Foram essas as coisas que os famosos “Três” fizeram.
18 En Ab¡sai, die broer van Joab, die seun van Seruja, hy was hoof van die drie, en hy het sy spies geswaai oor drie honderd wat gesneuwel het, en het 'n naam gehad onder die drie.
18 Abisai, irmão de Joabe (a mãe deles era Zeruia), era o líder dos famosos “Trinta”. Com a sua lança, ele lutou contra trezentos homens e os matou, ficando famoso entre “Os Trinta”.
19 Was hy onder die drie nie geëer nie? sodat hy hulle owerste geword het, maar tot by die eerste drie het hy nie gekom nie.
19 Abisai era o mais famoso dos “Trinta” e se tornou o líder do grupo, mas ele não era tão famoso quanto “Os Três”.
20 Verder Ben ja, die seun van Jojada, 'n sterk man, groot van daad, uit K bseël; hy het die twee groot helde van Moab verslaan; en hy het afgegaan en 'n leeu binne-in 'n kuil doodgeslaan op 'n sneeudag.
20 Benaías, filho de Jeoiada, da cidade de Cabzeel, foi um soldado famoso e praticou muitos atos de coragem. Ele matou dois grandes guerreiros moabitas. Em um dia de neve, desceu numa cova e matou um leão.
21 Hy het ook 'n Egiptenaar verslaan, 'n mooi man; en in die hand van die Egiptenaar was 'n spies; maar hy het na hom afgegaan met 'n stok en die spies uit die hand van die Egiptenaar geruk en hom met sy eie spies doodgesteek.
21 Ele matou também um egípcio, um homem enorme, que estava armado com uma lança. Benaías atacou o egípcio com o seu bastão, arrancou a lança da mão dele e o matou com ela. Foram essas as coisas que Benaías fez. Ele tinha uma posição de destaque entre “Os Trinta”, mas também não foi tão famoso quanto “Os Três”. Davi o colocou como chefe da sua guarda pessoal. Houve trinta e sete soldados famosos ao todo.
22 Dit het Ben ja, die seun van Jojada, gedoen; en hy het 'n naam gehad onder die drie helde.
22 — ausente —
23 Hy was geëerd onder die dertig, maar tot by die drie het hy nie gekom nie; en Dawid het hom aangestel oor sy lyfwag.
23 — ausente —
24 Asahel, die broer van Joab, was onder die dertig; lhanan, die seun van Dodo, uit Betlehem;
24 — ausente —
25 Samma, die Harodiet; El¡ka, die Harodiet;
25 — ausente —
26 Heles, die Paltiet; Ira, die seun van Ikkes, die Teko‹et;
26 — ausente —
27 Abiëser, die Anatotiet; Mebunn i, die Husatiet;
27 — ausente —
28 Salmon, die Ahohiet; M harai, die Netofatiet;
28 — ausente —
29 Heleb, die seun van Ba„na, die Netofatiet; Ittai, die seun van Ribai, uit G¡bea van die kinders van Benjamin;
29 — ausente —
30 Ben ja, die Pirhatoniet; H¡ddai, uit Nahale-Ga„s;
30 — ausente —
31 Abi-Albon, die Arbatiet; Asm wet, die Barhumiet;
31 — ausente —
32 ljagba, die S älboniet; die seuns van Jasen; Jonatan;
32 — ausente —
33 Samma, die Harariet; Ah¡am, die seun van Sarar, die Harariet;
33 — ausente —
34 Elif,let, die seun van Ahasb i, die seun van 'n Ma„gatiet; El¡am, die seun van Agitofel, die Giloniet;
34 — ausente —
35 H,sro, die Karmeliet; P ärai, die Arbiet;
35 — ausente —
36 Jigeal, die seun van Natan, uit Soba; Bani, die Gadiet;
36 — ausente —
37 Selek, die Ammoniet; N harai, die Beërotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja;
37 — ausente —
38 Ira, die Jitriet; Gareb, die Jitriet
38 — ausente —
39 Ur¡a, die Hetiet -- almal saam sewe en dertig.
39 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Samuel 23, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.