2 Reis 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 En Moab het na die dood van Agab van Israel afvallig geword.
1 Depois da morte do rei Acabe, de Israel, o país de Moabe se revoltou contra Israel.
2 En Ah sia het deur die tralievenster in sy bo-kamer, in Samar¡a, geval en siek geword. Toe stuur hy boodskappers uit en sê vir hulle: Gaan raadpleeg Ba„l-Sebub, die god van Ekron, of ek van hierdie siekte gesond sal word.
2 O rei Acazias, que ficou no lugar de Acabe, caiu do terraço do alto do seu palácio em Samaria e ficou muito ferido. Então mandou que alguns mensageiros fossem consultar Baal-Zebube, o deus da cidade filisteia de Ecrom, a fim de saber se ia sarar.
3 Maar die Engel van die HERE het vir El¡a, die Tisbiet, gesê: Maak jou klaar, gaan op, die boodskappers van die koning van Samar¡a tegemoet, en spreek met hulle: Gaan julle, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Ba„l-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg?
3 Mas um anjo do Senhor mandou que Elias, o profeta de Tisbé, fosse encontrar-se com os mensageiros do rei Acazias e lhes perguntasse assim: “Por que vocês estão indo consultar Baal-Zebube, o deus de Ecrom? Por acaso, pensam que não há Deus em Israel?
4 Daarom dan, so sê die HERE: Van die bed waar jy op geklim het, sal jy nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe. En El¡a het gegaan.
4 Digam ao rei que o Senhor Deus diz: ‘Você não vai sarar dos seus ferimentos; você vai morrer!’ ” Elias fez o que Deus havia mandado,
5 En toe die boodskappers by hom terugkom, sê hy vir hulle: Waarom kom julle nou terug?
5 e os mensageiros voltaram para o lugar onde o rei estava. Ele perguntou: — Por que vocês voltaram?
6 En hulle antwoord hom: 'n Man het opgekom ons tegemoet en aan ons gesê: Gaan terug na die koning wat julle gestuur het, en spreek met hom: So sê die HERE: Stuur jy, omdat daar glad geen God in Israel is nie, om Ba„l-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg? Daarom sal jy van die bed waar jy op geklim het, nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe.
6 Eles responderam: — Um homem se encontrou com a gente e disse que voltássemos e disséssemos que o
7 Daarop sê hy vir hulle: Hoe was die voorkoms van die man wat opgekom het julle tegemoet en hierdie woorde met julle gespreek het?
7 — Como era o homem que lhes disse isso? — perguntou o rei.
8 En hulle antwoord hom: 'n Man met 'n harige mantel en omgord met 'n leergord om sy heupe. Toe sê hy: Dit is El¡a, die Tisbiet!
8 E eles responderam: — Ele estava usando uma — É Elias, o profeta de Tisbé! — disse o rei.
9 En hy het 'n owerste van vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En toe hy na hom opklim, terwyl hy juis op die top van die berg sit, sê hy vir hom: Man van God, die koning spreek: Kom af!
9 Então mandou que um oficial fosse com cinquenta soldados prender Elias. O oficial o encontrou sentado no alto de um morro e disse: — Homem de Deus, o rei mandou você descer daí.
10 Toe antwoord El¡a en sê aan die owerste oor vyftig: As ek dan 'n man van God is, mag daar vuur van die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer! En daar het vuur van die hemel neergedaal en hom met sy vyftig verteer.
10 Elias respondeu: — Se eu sou um homem de Deus, que venha fogo do céu e mate você e os seus soldados! No mesmo instante desceu fogo do céu e matou o oficial e os seus soldados.
11 En hy het weer 'n ander owerste oor vyftig met sy vyftig na hom gestuur; en die het begin spreek en vir hom gesê: Man van God, so sê die koning: Kom gou af!
11 O rei enviou outro oficial com cinquenta soldados. Ele subiu e disse a Elias: — Homem de Deus, o rei ordenou que você desça daí agora mesmo!
12 Daarop antwoord El¡a en sê vir hulle: As ek 'n man van God is, mag daar vuur van die hemel neerdaal en jou en jou vyftig verteer! En daar het die vuur van God uit die hemel neergedaal en hom met sy vyftig verteer.
12 Elias respondeu: — Se eu sou um homem de Deus, que venha fogo do céu e mate você e os seus soldados! No mesmo instante o fogo de Deus desceu e matou o oficial e os seus soldados.
13 En hy het weer 'n owerste van 'n derde vyftig met sy vyftig na hom gestuur. En die derde owerste oor vyftig het opgeklim en aangekom en op sy knieë voor El¡a gebuig en hom gesmeek en vir hom gesê: Man van God, laat tog my lewe en die lewe van u dienaars, hierdie vyftig, kosbaar wees in u oë!
13 Mais uma vez o rei mandou um oficial com cinquenta soldados. Ele subiu o morro, ajoelhou-se em frente de Elias e pediu: — Homem de Deus, por favor, não acabe com a minha vida nem com a vida destes cinquenta homens!
14 Kyk, vuur het van die hemel neergedaal en die eerste twee owerstes oor vyftig met hulle vyftig verteer; maar laat my lewe nou kosbaar wees in u oë!
14 Os outros dois oficiais e os seus soldados foram mortos pelo fogo do céu; mas tenha dó de mim, por favor!
15 Toe sê die Engel van die HERE vir El¡a: Gaan saam met hom af; wees nie bevrees vir hom nie. En hy het opgestaan en saam met hom na die koning afgegaan
15 O anjo do Senhor disse a Elias: — Desça com ele e não tenha medo. Então Elias foi junto com o oficial falar com o rei
16 en met hom gespreek: So sê die HERE: Omdat jy boodskappers gestuur het om Ba„l-Sebub, die god van Ekron, te raadpleeg -- is dit omdat daar glad geen God in Israel is om sy woord te raadpleeg nie? -- daarom sal jy van die bed waar jy op geklim het, nie afkom nie, want jy sal sekerlik sterwe.
16 e disse: — O
17 En hy het gesterwe volgens die woord van die HERE wat El¡a gespreek het; en Joram het in sy plek koning geword in die tweede jaar van Joram, die seun van Josafat, die koning van Juda; want hy het geen seun gehad nie.
17 E Acazias morreu, como o Senhor tinha dito por meio de Elias. Acazias não tinha filhos, e por isso o seu irmão Jorão ficou no lugar dele como rei. Isso aconteceu no segundo ano do reinado de Jeorão, filho de Josafá, rei de Judá.
18 En die verdere geskiedenis van Ah sia, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?
18 Todas as outras coisas que o rei Acazias fez estão escritas na História dos Reis de Israel .
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Reis 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.