2 Reis 11
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Toe At lia, die moeder van Ah sia, sien dat haar seun dood was, het sy haar klaargemaak en die hele koninklike geslag omgebring.
1 Quando Atalia, mãe de Acazias, soube que seu filho estava morto, mandou matar toda a família real.
2 Maar Jos,ba, die dogter van koning Joram, die suster van Ah sia, het Joas, die seun van Ah sia, geneem en hom gesteel onder die koning se seuns uit wat gedood moes word, en hom en sy pleegmoeder in die beddekamer gebring. So het hulle hom dan vir At lia weggesteek, sodat hy nie gedood is nie.
2 Mas Jeoseba, filha do rei Jeorão e irmã de Acazias, pegou Joás, um dos filhos do rei que iam ser assassinados, e o colocou num quarto, junto com a sua ama, para escondê-lo de Atalia; assim ele não foi morto.
3 En hy was saam met haar in die huis van die HERE verborge, ses jaar lank, terwyl At lia oor die land regeer.
3 Seis anos ele ficou escondido com ela no templo do Senhor, enquanto Atalia governava o país.
4 Maar in die sewende jaar het Jojada die owerstes oor honderd van die Kariërs en van die hardlopers laat haal en by hom in die huis van die HERE laat kom en met hulle 'n verbond gesluit onder eedswering in die huis van die HERE, en vir hulle die koning se seun gewys.
4 No sétimo ano, o sacerdote Joiada mandou chamar à sua presença no templo do Senhor os líderes dos batalhões de cem dos cários e dos guardas. E fez um acordo com eles, fazendo-os jurar no templo do Senhor. Então lhes mostrou o filho do rei
5 Daarna gee hy hulle bevel en sê: Dit moet julle doen: 'n derde deel van julle wat op die sabbat inkom, moet wag hou by die huis van die koning,
5 e lhes ordenou: "Vocês vão fazer o seguinte: Quando entrarem de serviço no sábado, uma companhia ficará de guarda no palácio real,
6 en 'n derde deel by die poort Sur, en 'n derde deel by die poort agter die hardlopers, en julle moet wag hou by die huis om dit te verdedig.
6 outra, na porta de Sur e a terceira, na porta atrás das outras companhias. Elas montarão guarda no templo por turnos.
7 En die twee ander afdelings van julle, almal wat op die sabbat uitgaan, moet die wag by die huis van die HERE by die koning hou;
7 As outras duas companhias que normalmente não estão de serviço no sábado ficarão de guarda no templo, para proteger o rei.
8 en julle moet rondom die koning gaan staan, elkeen met sy wapens in sy hand, en die een wat in die rye inkom, moet gedood word; en julle moet by die koning wees as hy uit-- en ingaan.
8 Posicionem-se ao redor do rei, de armas na mão. Matem todo o que se aproximar de suas fileiras. Acompanhem o rei aonde quer que ele for".
9 Die owerstes oor honderd het toe gedoen net soos die priester Jojada beveel het en elkeen sy manne geneem wat op die sabbat inkom saam met die wat op die sabbat uitgaan, en na die priester Jojada gekom.
9 Os líderes dos batalhões de cem fizeram como o sacerdote Joiada havia ordenado. Cada um levou seus soldados, tanto os que estavam entrando de serviço no sábado como os que estavam saindo, ao sacerdote Joiada.
10 En die priester het aan die owerstes oor honderd die spiese en die skilde van koning Dawid gegee wat in die huis van die HERE was.
10 Então ele deu aos líderes dos batalhões de cem, as lanças e os escudos que haviam pertencido ao rei Davi, e que estavam no templo do Senhor.
11 En die hardlopers het gaan staan, elkeen met sy wapens in sy hand, van die regterkant van die huis af tot by die linkerkant van die huis na die altaar en na die huis toe, rondom by die koning.
11 Os guardas, todos de arma na mão, posicionaram-se em volta do rei, perto do altar e do templo, desde o lado sul até o lado norte do templo.
12 Daarna het hy die seun van die koning uitgebring en aan hom die kroon en die Getuienis oorgegee; en hulle het hom koning gemaak en hom gesalf en met die hande geklap en gesê: Mag die koning lewe!
12 Depois Joiada trouxe para fora o filho do rei, colocou nele a coroa e entregou-lhe uma cópia da aliança. Então o proclamaram rei ungindo-o, e o povo aplaudia e gritava: "Viva o rei! "
13 Toe At lia die stem van die hardlopers en van die volk hoor, het sy na die volk in die huis van die HERE gekom;
13 Quando Atalia ouviu o barulho dos guardas e do povo, foi ao templo do Senhor, onde estava o povo.
14 en toe sy die koning sien staan op die verhoog, volgens die gewoonte, met die owerstes en die trompetblasers by die koning, terwyl die hele volk van die land bly is en op die trompette blaas, skeur At lia haar klere en roep uit: Verraad, verraad!
14 Lá ela viu o rei, conforme o costume, de pé junto à coluna. Os oficiais e os tocadores de corneta estavam ao lado do rei, e todo o povo se alegrava ao som das cornetas. Então, Atalia rasgou suas vestes e gritou: "Traição! Traição! "
15 Maar die priester Jojada het die owerstes oor honderd, die aanvoerders van die leër, bevel gegee en vir hulle gesê: Neem haar weg tot binne die rye in en maak dood met die swaard die wat agter haar aankom -- want die priester het gesê: Sy moet nie in die huis van die HERE gedood word nie.
15 O sacerdote Joiada ordenou aos líderes dos batalhões de cem que estavam no comando das tropas: "Levem-na para fora por entre as fileiras, e matem à espada todo que a seguir". Pois o sacerdote dissera: "Ela não será morta no templo do Senhor".
16 En hulle het die hande aan haar geslaan, en sy het deur die ingang vir die perde in die huis van die koning gekom en is daar gedood.
16 Então eles a prenderam e a levaram ao lugar onde os cavalos entram no terreno do palácio, e lá a mataram.
17 En Jojada het die verbond gesluit tussen die HERE en die koning en die volk, dat hulle 'n volk van die HERE sou wees; ook tussen die koning en die volk.
17 E Joiada fez uma aliança entre o Senhor, o rei e o povo, para que fossem o povo do Senhor. Também fez um acordo entre o rei e o povo.
18 Daarna het die hele volk van die land in die tempel van Ba„l ingegaan en dit afgebreek; sy altare en sy beelde het hulle kort en klein gebreek, en Mattan, die priester van Ba„l, voor die altare doodgeslaan. Verder het die priester wagte aangestel oor die huis van die HERE.
18 Então todo o povo foi ao templo de Baal e o derrubou. Despedaçaram os altares e os ídolos, e mataram Matã, sacerdote de Baal, em frente dos altares. E o sacerdote Joiada colocou guardas no templo do Senhor.
19 Toe neem hy die owerstes oor honderd en die Kariërs en die hardlopers en die hele volk van die land; en hulle het die koning afgebring uit die huis van die HERE en deur die poort van die hardlopers in die huis van die koning gegaan, en hy het op die koningstroon gaan sit.
19 Levou consigo os líderes dos batalhões de cem dos cários, os guardas e todo o povo e, juntos, conduziram o rei do templo ao palácio, passando pela porta da guarda. O rei então ocupou seu lugar no trono real,
20 En die hele volk van die land was bly, en die stad rustig. Maar hulle het At lia met die swaard in die huis van die koning gedood.
20 e todo o povo se alegrou. E a cidade acalmou-se depois que Atalia foi morta à espada no palácio.
21 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het.
21 Joás tinha sete anos de idade quando começou a reinar.
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Reis 11, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.