2 Crônicas 8

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI

Sair da comparação
NVI Nova Versão Internacional
1 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,
1 Depois de vinte anos, durante os quais Salomão construiu o templo do Senhor e o seu próprio palácio,
2 het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomo gegee het, en die kinders van Israel daar laat woon.
2 ele reconstruiu as cidades que Hirão lhe tinha dado, e nelas estabeleceu israelitas.
3 Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig.
3 Depois atacou Hamate-Zobá e a conquistou.
4 En hy het Tadmor in die woestyn opgebou, en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.
4 Também reconstruiu Tadmor, no deserto, e todas as cidades-armazéns que havia construído em Hamate.
5 Verder het hy Bet-Horon-Bo en Bet-Horon-Onder as vestingstede opgebou met mure, poorte en grendels.
5 Reconstruiu Bete-Horom Alta e Bete-Horom Baixa, cidades fortificadas com muros, portas e trancas,
6 Ook B älat en al die voorraadstede wat Salomo gehad het, en al die stede vir die strydwaens en die stede vir die perderuiters en alles wat Salomo graag wou gebou het in Jerusalem en in die L¡banon en in die hele land van sy heerskappy.
6 e também Baalate e todas as cidades-armazéns que possuía, e todas as cidades onde ficavam os seus carros e os seus cavalos. Construiu tudo o que desejou em Jerusalém, no Líbano e em todo o território que governou.
7 Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie --
7 Todos os não israelitas, descendentes dos hititas, dos amorreus, dos ferezeus, dos heveus e dos jebuseus,
8 van hulle kinders wat n hulle oorgebly het in die land, wat die kinders van Israel nie uitgeroei het nie, die het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe.
8 que não tinham sido mortos pelos israelitas, Salomão recrutou para o trabalho forçado, como continuam até hoje.
9 Maar van die kinders van Israel het Salomo geen slawe gemaak vir sy diens nie, maar hulle was krygsmanne en owerstes van sy beste vegsmanne en owerstes van sy strydwaens en sy perderuiters.
9 Mas Salomão não obrigou nenhum israelita a trabalhos forçados; eles eram seus homens de guerra, chefes de seus capitães, comandantes dos seus carros e condutores de carros.
10 En dit was die hoofopsigters van koning Salomo, twee honderd en vyftig wat oor die mense bevel gevoer het.
10 Também eram israelitas os principais funcionários do rei Salomão, duzentos e cinqüenta funcionários que supervisionavam os trabalhadores.
11 En Salomo het die dogter van Farao uit die stad van Dawid gebring na die huis wat hy vir haar gebou het; want hy het gesê: Geen vrou van my mag woon in die huis van Dawid, die koning van Israel, nie; want dit is heilig, omdat die ark van die HERE daarin gekom het.
11 Salomão levou a filha do faraó da cidade de Davi para o palácio que ele havia construído para ela, pois dissera: "Minha mulher não deve morar no palácio de Davi, rei de Israel, pois os lugares onde entrou a arca do Senhor são sagrados".
12 Toe het Salomo brandoffers aan die HERE gebring op die altaar van die HERE wat hy voor die voorportaal gebou het.
12 Sobre o altar do Senhor, que havia construído diante do pórtico, Salomão passou a sacrificar holocaustos ao Senhor,
13 Daarop moes hulle na die eis van elke dag offer volgens die gebod van Moses, op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye, drie maal in die jaar -- op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees.
13 conforme as determinações de Moisés acerca das ofertas diárias e dos sábados, das luas novas e das três festas anuais: a festa dos pães sem fermento, a festa das semanas e a festa das cabanas.
14 Ook het hy volgens die voorskrif van sy vader Dawid vir die afdelings van die priesters hulle dienswerk vasgestel; en vir die Leviete hulle ampspligte, om God te prys en te dien voor die priesters na die eis van elke dag; en vir die poortwagters volgens hulle afdelings vir elke poort; want so was die gebod van Dawid, die man van God.
14 De acordo com a ordem de seu pai Davi, designou os grupos dos sacerdotes para as suas tarefas, e os levitas para conduzirem o louvor e ajudarem os sacerdotes, conforme as determinações diárias. Também designou, por divisões, os porteiros das várias portas, conforme o que Davi, homem de Deus, tinha ordenado.
15 En hulle het in geen enkele opsig afgewyk van die gebod van die koning oor die priesters en die Leviete en ten opsigte van die skatkamers nie.
15 Todas as ordens dadas pelo rei aos sacerdotes e aos levitas, inclusive as ordens relativas aos tesouros, foram seguidas à risca.
16 So het dan al die werk van Salomo tot stand gekom van die dag af dat die huis van die HERE gegrondves is tot sy voltooiing toe: die huis van die HERE was voltooi.
16 Todo o trabalho de Salomão foi executado, desde o dia em que foram lançados os alicerces do templo do Senhor até seu término. Assim foi concluído o templo do Senhor.
17 Toe het Salomo na seon-Geber getrek en na Elot, aan die seekus in die land Edom.
17 Depois Salomão foi a Eziom-Geber e a Elate, no litoral de Edom.
18 En Huram het aan hom deur sy dienaars skepe gestuur en dienaars wat die see ken; en hulle het saam met Salomo se dienaars in Ofir aangekom, en daarvandaan vier honderd en vyftig talente goud gaan haal en na koning Salomo gebring.
18 E Hirão enviou-lhe navios comandados por seus próprios marinheiros, homens que conheciam o mar. Eles navegavam com os marinheiros de Salomão até Ofir, e de lá trouxeram quinze toneladas e setecentos e cinqüenta quilos de ouro para o rei Salomão.
19 en Jakim en Sigri en Sabdi
19 — ausente —
20 en Eliënai en S¡lletai en liël
20 — ausente —
21 en Ad ja en Ber ja en Simrat, die seuns van S¡me‹;
21 — ausente —
22 en Jispan en Eber en liël
22 — ausente —
23 en Abdon en Sigri en Hanan
23 — ausente —
24 en Han nja en Elam en Antot¡a
24 — ausente —
25 en Jifd,ja en Pnuel, die seuns van Sasak;
25 — ausente —
26 en S mserai en Seh rja en At lja
26 — ausente —
27 en Ja„r,sja en El¡a en Sigri, die seuns van Jeroham.
27 — ausente —
28 Hulle was hoofde van families, volgens hulle afstamming, hoofde; hulle het in Jerusalem gewoon.
28 — ausente —
29 En in G¡beon het die vader van G¡beon gewoon, en die naam van sy vrou was M äga.
29 — ausente —
30 En sy eersgebore seun was Abdon, verder Sur en Kis en Ba„l en Nadab
30 — ausente —
31 en Gedor en Agjo en Seger.
31 — ausente —
32 En Miklot was die vader van S¡mea; en hulle het ook teenoor hulle broers in Jerusalem saam met hulle broers gewoon.
32 — ausente —
33 En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jonatan en Malkisua en Abin dab en Esb äl.
33 — ausente —
34 En die seun van Jonatan was Merib-ba„l, en Merib-ba„l was die vader van Miga.
34 — ausente —
35 En die seuns van Miga was: Piton en Meleg en Ta„r,a en Agas.
35 — ausente —
36 En Agas was die vader van Jehoadda, en Jehoadda van Al,met en Asm wet en Simri; en Simri was die vader van Mosa.
36 — ausente —
37 En Mosa was die vader van B¡nea; sy seun was Rafa; sy seun was Ele sa; sy seun was Asel.
37 — ausente —
38 En Asel het ses seuns gehad; en d¡t was hulle name: Asr¡kam, Bogru en Ismael en Se rja en Ob dja en Hanan; hulle almal was seuns van Asel.
38 — ausente —
39 En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elif,let, die derde.
39 — ausente —
40 En die seuns van Ulam was manne, dapper helde wat die boog gespan het, en hulle het baie kinders en kindskinders gehad, honderd en vyftig. Hulle was almal uit die seuns van Benjamin.
40 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 8, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.