2 Crônicas 6
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVT
1 Toe het Salomo gesê: Die HERE het gesê dat Hy in donkerheid wil woon.
1 Então Salomão orou: “Ó S enhor , tu disseste que habitarias numa densa nuvem.
2 Maar ,k het vir U 'n woonhuis gebou, en 'n vaste plek vir U om ewig in te bly.
2 Agora, construí para ti um templo majestoso, um lugar para habitares para sempre!”.
3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die hele vergadering van Israel, terwyl die hele vergadering van Israel staan.
3 Então o rei se voltou para toda a comunidade de Israel que estava em pé diante dele e abençoou o povo.
4 En hy sê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wie se hande volbring het wat sy mond tot my vader Dawid gespreek en gesê het:
4 Em seguida, orou: “Louvado seja o S enhor , o Deus de Israel, que cumpriu o que prometeu a meu pai, Davi, pois lhe disse:
5 Van die dag af dat Ek my volk uit Egipteland uitgelei het, het Ek geen stad verkies uit al die stamme van Israel om 'n huis te bou, dat my Naam daar sou wees nie; en Ek het geen man verkies om vors oor my volk Israel te wees nie.
5 ‘Desde o dia em que tirei meu povo da terra do Egito, não escolhi nenhuma cidade das tribos de Israel como lugar onde deveria ser construído um templo em honra ao meu nome. Também não escolhi um líder para meu povo, Israel.
6 Maar Ek het Jerusalem verkies, dat my Naam daar sou wees, en Ek het Dawid verkies om oor my volk Israel te wees.
6 Agora, porém, escolhi Jerusalém como lugar para que meu nome seja honrado, e escolhi Davi para reinar sobre Israel, meu povo’”.
7 Toe dit dan in die hart van my vader Dawid was om 'n huis te bou vir die Naam van die HERE, die God van Israel,
7 Salomão disse: “Meu pai, Davi, queria construir este templo em honra ao nome do S enhor , o Deus de Israel.
8 het die HERE aan my vader Dawid gesê: Dat dit in jou hart was om vir my Naam 'n huis te bou -- daarin het jy goed gehandel dat dit in jou hart was.
8 Mas o S enhor lhe disse: ‘Sua intenção de construir um templo em honra ao meu nome é boa,
9 Alleen maar, jy sal die huis nie bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene sal voortkom, die sal vir my Naam die huis bou.
9 mas essa tarefa não caberá a você. Um de seus filhos construirá o templo em honra ao meu nome’.
10 En die HERE het sy woord vervul wat Hy gespreek het; sodat ek opgestaan het in die plek van my vader Dawid, en ek sit op die troon van Israel soos die HERE gespreek het; en ek het die huis gebou vir die Naam van die HERE, die God van Israel,
10 “O S enhor cumpriu sua promessa, pois eu sou o sucessor de meu pai, Davi, e agora ocupo o trono de Israel, como o S enhor havia prometido. Construí este templo em honra ao nome do S enhor , o Deus de Israel,
11 en die ark waarin die verbond van die HERE is, wat Hy met die kinders van Israel gesluit het, daar neergesit.
11 e coloquei nele a arca que contém a aliança que o S enhor fez com os israelitas”.
12 Toe het hy gaan staan voor die altaar van die HERE teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande uitgebrei;
12 Então Salomão se pôs diante do altar do S enhor , na presença de toda a comunidade de Israel, e levantou as mãos para orar.
13 want Salomo het 'n koperverhoog gemaak en dit in die middel van die voorhof opgestel; vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte en drie el sy hoogte; en hy het daarop gaan staan en neergesink op sy knieë teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande na die hemel uitgebrei
13 Ele havia feito uma plataforma de bronze com 2,25 metros de comprimento, 2,25 metros de largura e 1,35 metro de altura, e a havia colocado no centro do pátio externo do templo. Ficou em pé na plataforma e depois ajoelhou-se diante de toda a comunidade de Israel. Levantou as mãos para o céu
14 en gesê: HERE, God van Israel, daar is in die hemel of op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,
14 e orou: “Ó S
15 wat vir u kneg, my vader Dawid, u belofte aan hom gehou het; ja, met u mond het U dit gespreek en met u hand volbring soos dit vandag is.
15 Cumpriste tua promessa a teu servo Davi, meu pai. Fizeste essa promessa com a tua própria boca e hoje a cumpriste com as tuas próprias mãos.
16 Hou nou ook, HERE, God van Israel, die belofte wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal vir jou nooit 'n man voor my aangesig ontbreek wat sal sit op die troon van Israel nie, as jou seuns net op hulle weg ag gee, deur te wandel in my wet soos jy voor my aangesig gewandel het.
16 “Agora, ó S enhor , o Deus de Israel, cumpre a outra promessa que fizeste a teu servo Davi, meu pai, quando lhe disseste: ‘Se seus descendentes viverem como devem e seguirem fielmente minha lei, como você fez, sempre haverá um deles no trono de Israel’.
17 Laat dan nou, HERE, God van Israel, u woord tog bewaarheid word wat U tot u kneg Dawid gespreek het.
17 Agora, ó S enhor , o Deus de Israel, cumpre a promessa que fizeste a teu servo Davi.
18 Maar sou God werklik by die mense op die aarde woon? Die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het!
18 “Contudo, será possível que Deus habite na terra com os seres humanos? Nem mesmo os mais altos céus podem contê-lo, muito menos este templo que construí!
19 Wend U dan tot die gebed van u kneg en tot sy smeking, HERE my God, deur te luister na die geroep en die gebed wat u kneg voor u aangesig bid;
19 Ainda assim, ouve minha oração e minha súplica, ó S enhor , meu Deus. Ouve o clamor e a oração que teu servo te faz hoje.
20 sodat u oë oop mag wees dag en nag oor hierdie huis, oor die plek waar U van gesê het dat U u Naam daar wil vestig, sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.
20 Guarda noite e dia este templo, o lugar no qual disseste que colocarias teu nome. Ouve sempre as orações que teu servo fizer voltado para este lugar.
21 Luister dan na die smekinge van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.
21 Ouve as súplicas de teu servo e de Israel, teu povo, quando orarmos voltados para este lugar. Sim, ouve-nos dos céus onde habitas e, quando ouvires, perdoa-nos.
22 As iemand teen sy naaste sondig en hulle hom 'n eed oplê om hom tot selfvervloeking te bring en hy voor u altaar in hierdie huis kom sweer,
22 “Se alguém pecar contra outra pessoa, e se for exigido que faça um juramento de inocência diante do teu altar neste templo,
23 wil U dan hoor uit die hemel en handel en aan u knegte reg verskaf deur die skuldige te vergelde en sy wandel op sy hoof te lê, en die regverdige regverdig te verklaar deur hom te gee na sy geregtigheid.
23 ouve dos céus e julga entre teus servos, entre o acusador e o acusado. Castiga o culpado e declara justo o inocente, cada um conforme merece.
24 En as u volk Israel verslaan word voor 'n vyand, omdat hulle teen U gesondig het, en hulle hul bekeer en u Naam bely en bid en smeek voor u aangesig in hierdie huis,
24 “Se o teu povo, Israel, for derrotado por seus inimigos porque pecou contra ti, e se voltar para ti, invocar teu nome e orar a ti neste templo,
25 wil U dan hoor uit die hemel en die sonde van u volk Israel vergewe en hulle terugbring na die land wat U aan hulle en hulle vaders gegee het.
25 ouve dos céus, perdoa o pecado de teu povo, Israel, e traze-o de volta a esta terra que deste a ele e a seus antepassados.
26 As die hemel toegesluit is, dat daar geen reën is nie, omdat hulle teen U gesondig het, maar hulle na hierdie plek toe bid en u Naam bely, van hulle sonde hul bekeer, omdat U hulle verootmoedig,
26 “Se o céu fechar e não houver chuva porque o povo pecou contra ti, e se eles orarem voltados para este templo, invocarem teu nome e se afastarem de seus pecados porque tu os castigaste,
27 wil U dan hoor in die hemel en die sonde van u knegte en van u volk Israel vergewe -- want U leer hulle die goeie weg waar hulle in moet wandel -- en gee reën op u land wat U aan u volk as 'n erfenis gegee het.
27 ouve dos céus e perdoa os pecados de teus servos, o teu povo, Israel. Ensina-os a seguir o caminho certo e envia chuva à terra que deste por herança a teu povo.
28 As daar hongersnood in die land is, as daar pes is, as daar brandkoring of heuningdou, sprinkane of kaalvreters is, as sy vyande hom in sy land vol stede dit benoud maak, watter plaag of watter siekte ook al,
28 “Se houver fome na terra, ou peste, ou praga nas lavouras, ou se elas forem atacadas por gafanhotos ou lagartas, ou se os inimigos do teu povo invadirem a terra e sitiarem suas cidades, seja qual for o desastre ou epidemia que ocorrer,
29 enige gebed, enige smeking wat enige mens of u hele volk Israel sal doen, as elkeen sy plaag en sy smart ken, sodat hy sy hande na hierdie huis toe uitbrei --
29 e se alguém do teu povo, ou toda a nação de Israel, orar a respeito de suas dificuldades e aflições com as mãos levantadas para este templo,
30 wil U dan hoor uit die hemel, u vaste woonplek, en vergewe en aan elkeen gee volgens al sy weë, U wat sy hart ken -- want U alleen ken die hart van die mensekinders --
30 ouve dos céus onde habitas e perdoa. Trata o teu povo como ele merece, pois somente tu conheces o coração de cada um.
31 sodat hulle U kan vrees om te wandel in u weë al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het.
31 Assim eles te temerão e andarão em teus caminhos enquanto viverem na terra que deste a nossos antepassados.
32 Ja, ook na die uitlander wat nie uit u volk Israel is nie en uit 'n ver land kom om u grote Naam en u sterke hand en u uitgestrekte arm ontwil, as hulle kom en na hierdie huis toe bid,
32 “No futuro, estrangeiros que não pertencem a teu povo, Israel, ouvirão falar de ti. Virão de terras distantes quando ouvirem falar do teu grande nome, da tua mão forte e do teu braço poderoso. E, quando orarem voltados para este templo,
33 wil U dan hoor uit die hemel, uit u vaste woonplek, en doen volgens alles waaroor die uitlander U sal aanroep, sodat al die volke van die aarde u Naam mag ken en U vrees soos u volk Israel, en mag gewaar word dat u Naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.
33 ouve dos céus onde habitas e concede o que pedem. Assim, todos os povos da terra conhecerão teu nome e te temerão, como faz teu povo, Israel. Também saberão que neste templo que construí teu nome é honrado.
34 As u volk uittrek in die oorlog teen sy vyande op die pad waarop U hulle stuur, en hulle bid tot U in die rigting van hierdie stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,
34 “Se o teu povo sair para onde o enviares a fim de lutar contra seus inimigos, e se orarem a ti voltados para esta cidade que escolheste e para este templo, que construí em honra ao teu nome,
35 wil dan uit die hemel hulle gebed hoor en hulle smeking, en aan hulle hul reg verskaf.
35 ouve dos céus suas orações e defende sua causa.
36 As hulle teen U sondig -- want daar is geen mens wat nie sondig nie -- en U op hulle toornig is en hulle aan 'n vyand oorgee en hulle veroweraars hulle as gevangenes wegvoer na 'n land, ver of naby,
36 “Quando pecarem contra ti, pois não há quem não peque, tua ira cairá sobre eles e tu permitirás que seus inimigos os conquistem e os levem como escravos para terras estrangeiras, próximas ou distantes.
37 en hulle dit ter harte neem in die land waarheen hulle as gevangenes weggevoer is, en hulle hul bekeer en U smeek in die land van hulle gevangenskap en sê: Ons het gesondig, ons het verkeerd gehandel, en ons was goddeloos --
37 Se caírem em si nessa terra de exílio e se arrependerem, suplicando-te: ‘Pecamos, praticamos o mal e agimos perversamente’,
38 en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel in die land van hul gevangenskap, van die wat hulle weggevoer het, en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, en van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,
38 e se voltarem para ti de todo o coração e de toda a alma na terra de seu cativeiro e orarem voltados para a terra que deste a seus antepassados, para esta cidade que escolheste e para este templo que construí em honra ao teu nome,
39 wil dan uit die hemel, uit u vaste woonplek, hulle gebed en hulle smekinge hoor en aan hulle hul reg verskaf en u volk vergewe wat hulle teen U gesondig het.
39 ouve dos céus onde habitas suas orações e súplicas e defende sua causa. Perdoa teu povo que pecou contra ti.
40 My God, mag u oë tog nou oop wees en u ore luister na die gebed van hierdie plek.
40 “Ó meu Deus, olha e ouve atentamente todas as orações feitas a ti neste lugar.
41 Staan dan nou op na u rusplek, HERE God, U en die ark van u sterkte! Laat u priesters, HERE God, met heil bekleed wees, en laat u gunsgenote hulle verheug in die goeie.
41 “E, agora, levanta-te, ó S enhor Deus, e entra neste teu lugar de descanso, junto à arca, o símbolo do teu poder. Estejam teus sacerdotes, ó S vestidos de salvação; alegrem-se teus servos leais em tua bondade.
42 HERE God, wys u gesalfde nie af nie; dink aan die gunsbewyse aan u kneg Dawid!
42 Ó S enhor Deus, não rejeites o rei que ungiste. Lembra-te do teu amor leal por teu servo Davi”.
43 die seun van Jahat, die seun van Gersom, die seun van Levi.
43 — ausente —
44 En hulle broers, die seuns van Mer ri, aan die linkerhand, was: Etan, die seun van Kisi, die seun van Abdi, die seun van Mallug,
44 — ausente —
45 die seun van Has bja, die seun van Am sia, die seun van Hilk¡a,
45 — ausente —
46 die seun van Amsi, die seun van Bani, die seun van Semer,
46 — ausente —
47 die seun van Magli, die seun van Musi, die seun van Mer ri, die seun van Levi.
47 — ausente —
48 En hulle broers, die Leviete, was bestemd vir al die dienswerk by die tabernakel van die huis van God.
48 — ausente —
49 Maar A„ron en sy seuns het offerrook laat opgaan op die brandofferaltaar en op die reukofferaltaar, vir al die werk in die Allerheiligste en om versoening te doen vir Israel, net soos Moses, die kneg van God, beveel het.
49 — ausente —
50 En dit is die seuns van A„ron: Ele sar was sy seun, P¡nehas sy seun, Abisua sy seun;
50 — ausente —
51 Bukki sy seun, Ussi sy seun, Ser gja sy seun,
51 — ausente —
52 M,rajot sy seun, Am rja sy seun, Ah¡tub sy seun,
52 — ausente —
53 Sadok sy seun, Ah¡ma„s sy seun.
53 — ausente —
54 En dit was hulle woonplekke volgens hulle laers in hulle grondgebied -- aan die seuns van A„ron, aan die geslag van die Kehatiete, want aan hulle was die eerste lot.
54 — ausente —
55 Aan hulle dan is gegee: Hebron, in die land Juda, met sy weiveld daar rondom;
55 — ausente —
56 maar die saaigrond van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, gegee.
56 — ausente —
57 En aan die seuns van A„ron het hulle die vrystad Hebron en Libna gegee met die weiveld daarvan, en Jattir en Estemoa met die weiveld daarvan,
57 — ausente —
58 en Hiles met sy weiveld, en Debir met sy weiveld,
58 — ausente —
59 en Asan met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld;
59 — ausente —
60 en van die stam van Benjamin: Geba met sy weiveld, en Al,met met sy weiveld, en Anatot met sy weiveld. Al hulle stede in hulle geslagte was dertien stede.
60 — ausente —
61 En aan die ander seuns van Kehat uit die geslag van die stam, uit die halwe stam, half Manasse, tien stede deur die lot.
61 — ausente —
62 En aan die seuns van Gersom, volgens hulle geslagte, uit die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van N ftali en uit die stam van Manasse in Basan, dertien stede.
62 — ausente —
63 Aan die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van S,bulon deur die lot, twaalf stede.
63 — ausente —
64 En die kinders van Israel het aan die Leviete die stede met hulle weiveld gegee:
64 — ausente —
65 hulle het deur die lot uit die stam van die seuns van Juda en uit die stam van die seuns van S¡meon en uit die stam van die seuns van Benjamin hierdie stede gegee wat hulle met die naam genoem het.
65 — ausente —
66 En aan die ander uit die geslagte van die seuns van Kehat -- die stede van hulle grondgebied was uit die stam van Efraim.
66 — ausente —
67 En hulle het aan hulle die vrystad Sigem met sy weiveld, op die gebergte van Efraim, en Geser met sy weiveld gegee;
67 — ausente —
68 en Jokmeam met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld,
68 — ausente —
69 en Ajalon met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld;
69 — ausente —
70 en uit die halwe stam van Manasse: Aner met sy weiveld, en B¡leam met sy weiveld -- vir die geslag van die ander seuns van Kehat.
70 — ausente —
71 Aan die seuns van Gersom uit die geslag van die halwe stam van Manasse: Golan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld;
71 — ausente —
72 en uit die stam van Issaskar: Kedes met sy weiveld, D berat met sy weiveld,
72 — ausente —
73 en Ramot met sy weiveld, en Anem met sy weiveld;
73 — ausente —
74 en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,
74 — ausente —
75 en Hukok met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld;
75 — ausente —
76 en uit die stam van N ftali: Kedes in Galil,a met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjat im met sy weiveld.
76 — ausente —
77 Aan die ander seuns van Mer ri uit die stam van S,bulon: Rimmono met sy weiveld, Tabor met sy weiveld;
77 — ausente —
78 en oorkant die Jordaan van J,rigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,
78 — ausente —
79 en K,demot met sy weiveld, en Mef ät met sy weiveld;
79 — ausente —
80 en uit die stam van Gad: Ramot in G¡lead met sy weiveld, en Mahan im met sy weiveld,
80 — ausente —
81 en Hesbon met sy weiveld, en Ja,ser met sy weiveld.
81 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 6, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.