2 Crônicas 4
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH
1 Verder het hy 'n koperaltaar gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte.
1 Salomão mandou fazer um altar de bronze, de nove metros de comprimento por nove de largura e quatro e meio de altura.
2 Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en 'n lyn van dertig el kon dit rondom omspan.
2 Também mandou fazer um tanque redondo de bronze, com dois metros e vinte e cinco de profundidade, quatro metros e meio de diâmetro e treze metros e meio de circunferência.
3 En daar onderaan het afbeeldings van kolokwinte dit heeltemal rondom omring -- tien op 'n el; hulle het die see rondom omgewe, twee rye kolokwinte, daarmee saam uit een stuk gegiet.
3 Ao redor da borda de fora do tanque, que media treze metros e meio, havia duas carreiras de figuras de touros de bronze, que tinham sido fundidas todas em uma só peça junto com o tanque.
4 Dit het gestaan op twaalf beeste: drie kyk na die noorde, en drie kyk na die weste, en drie kyk na die suide, en drie kyk na die ooste toe; en die see was bo-op hulle, en al hulle agterdele binnekant toe.
4 O tanque se apoiava sobre as costas de doze touros de bronze que olhavam para fora: três olhavam para o norte; três, para o oeste; três, para o sul; e três, para o leste.
5 En die dikte daarvan was 'n handbreedte, en sy rand was in die vorm van 'n bekerrand, soos 'n lelieblom; wat die inhoud betref, het dit drie duisend bat gehou.
5 A grossura das paredes do tanque era de quatro dedos. A sua borda era como a borda de um copo, curvando-se para fora como as pétalas de um lírio. A capacidade do tanque era de mais ou menos sessenta mil litros.
6 En hy het tien waskomme gemaak en vyf regs en vyf links gesit om in te was; die gereedskap van die brandoffer moes hulle daarin afspoel, maar die see was vir die priesters om daarin te was.
6 Fizeram também dez bacias, nas quais era lavado tudo o que se usava para os sacrifícios dos animais. Cinco bacias foram colocadas no lado sul do Templo e cinco, no lado norte. A água do tanque era para os sacerdotes se lavarem.
7 En hy het die goue kandelaars gemaak, tien, volgens die voorskrif daarvan, en dit in die tempel gesit, vyf regs en vyf links.
7 Fizeram dez candelabros de ouro, como havia sido ordenado. Eles foram colocados no Templo: cinco, no lado sul e cinco, no lado norte.
8 Hy het ook tien tafels gemaak en hulle in die tempel gesit, vyf regs en vyf links; en hy het honderd goue komme gemaak.
8 Fizeram também dez mesas, que foram postas no Templo: cinco, no lado sul e cinco, no lado norte. Fizeram também cem vasilhas de ouro.
9 Verder het hy die voorhof van die priesters gemaak en die groot voorhof en die deure vir die voorhof; en die deure daarvan het hy met koper oorgetrek.
9 Construíram o pátio interno, para os sacerdotes, e o pátio principal. As portas dos pátios foram revestidas de bronze.
10 En die see het hy aan die suidekant opgestel, teen die ooste na die suide toe.
10 O tanque foi colocado no canto sudeste do Templo. duas colunas; dois remates em forma de taças, que ficavam no alto das colunas; desenhos de correntes entrelaçadas de cada remate; quatrocentas romãs de bronze, em duas carreiras ao redor do desenho de cada remate; dez carretas; dez bacias; um tanque; doze touros que sustentavam o tanque; panelas, pás e garfos. Como Salomão havia ordenado, Hurã, o mestre artesão, fez de bronze polido todas as panelas, pás e garfos para o Templo de Deus, o
11 Verder het Huram die potte en die skoppe en die komme gemaak; en Huram het die werk voltooi wat hy vir koning Salomo in die huis van God gedoen het:
11 — ausente —
12 twee pilare met die bolle en die kapitele op die top van die twee pilare en die twee stukke vlegwerk om die twee bolle van die kapitele wat op die top van die pilare was, te bedek;
12 — ausente —
13 en die vier honderd granaatjies vir die twee stukke vlegwerk, twee rye granaatjies vir elke vlegwerk om die twee bolle van die kapitele bo-op die pilare te oordek.
13 — ausente —
14 En hy het die afspoelwaentjies gemaak en die bakke op die afspoelwaentjies gemaak;
14 — ausente —
15 en die een see en die twaalf beeste daaronder;
15 — ausente —
16 en die potte en die skoppe en die vurke en al die daarby behorende gereedskap het Huram Abiw vir koning Salomo ten behoewe van die huis van die HERE van gepolyste koper gemaak.
16 — ausente —
17 In die Jordaanstreek waar die grond diep was, tussen Sukkot en Ser,da, het die koning dit gegiet.
17 O rei mandou que tudo fosse feito na fundição que ficava entre Sucote e Zereda, no vale do rio Jordão.
18 En Salomo het al hierdie voorwerpe in 'n oorgroot menigte gemaak, want die gewig van die koper was onberekenbaar.
18 Esses objetos de bronze que Salomão mandou fazer eram tantos, que o seu peso nunca foi calculado.
19 En Salomo het al die voorwerpe gemaak wat in die huis van God was: die goue altaar en die tafels waar die toonbrode op moes lê,
19 Salomão também mandou fazer para o Templo os seguintes objetos de ouro: o altar; as mesas para os pães oferecidos a Deus;
20 en die kandelaars met hulle lampe om volgens voorskrif voor die binneste vertrek te brand, van fyn goud,
20 os candelabros e as lamparinas de ouro puro, que ficavam acesas em frente ao Lugar Santíssimo , conforme havia sido ordenado;
21 en die blomwerk en die lampe en die snuiters van goud; dit was die suiwerste goud;
21 as flores, as lamparinas e as tenazes;
22 en die messe en die komme en die rookpanne en die vuurpanne van fyn goud; en wat die ingang van die huis betref, die binnedeure daarvan na die Allerheiligste en die deure van die huis na die hoofvertrek was van goud.
22 as tesouras de cortar pavios de lamparinas, as vasilhas, os pratos para o incenso e os braseiros. Todos esses objetos foram feitos de ouro puro. As portas de entrada para o Lugar Santo e as portas do Lugar Santíssimo também eram de ouro.
23 Hulle was die pottebakkers en die inwoners van Net im en Ged,ra; daar het hulle gebly by die koning in sy diens.
23 — ausente —
24 Die seuns van S¡meon was: N,muel en Jamin, Jarib, Serag, Saul;
24 — ausente —
25 Sallum was sy seun; Mibsam was sy seun; Misma was sy seun.
25 — ausente —
26 En die seuns van Misma was: H mmuel, sy seun, Sakkur, sy seun, S¡me‹, sy seun.
26 — ausente —
27 En S¡me‹het sestien seuns en ses dogters gehad; maar sy broers het nie baie seuns gehad nie; en hulle hele geslag het nie so vermeerder soos die seuns van Juda nie.
27 — ausente —
28 En hulle het gewoon in Bers,ba en Molada en Hasar-Sual
28 — ausente —
29 en in Bilha en Esem en Tolad
29 — ausente —
30 en in B,tuel en Horma en Siklag
30 — ausente —
31 en in Bet-M rkabot en Hasar-Susim, en Bet-B¡re‹en Sa„r im; dit was hulle stede totdat Dawid koning geword het.
31 — ausente —
32 En hulle dorpe was: Etam en Ajin, Rimmon en Togen en Asan, vyf stede;
32 — ausente —
33 en al hulle dorpe wat in die omtrek van hierdie stede was, tot by Ba„l; dit was hulle woonplekke, en hulle het hul geslagsregister gehad.
33 — ausente —
34 En M,sobab en Jamleg en Josa, die seun van Am sia,
34 — ausente —
35 en Joël en Jehu, die seun van Jos¡bja, die seun van Ser ja, die seun van Asiël,
35 — ausente —
36 en Eljoënai en Ja„koba en Jesoh ja en As ja en Adiël en Jes¡miël en Ben ja
36 — ausente —
37 en Sisa, die seun van S¡fe‹, die seun van Allon, die seun van Jed ja, die seun van Simri, die seun van Sem ja --
37 — ausente —
38 die wat hier met hulle naam opgegee is, was vorste in hulle geslagte, en hulle families het sterk vermeerder.
38 — ausente —
39 En hulle het getrek tot by die ingang na Gedor, tot oostelik van die dal, om weiveld vir hulle kleinvee te soek.
39 — ausente —
40 En hulle het geil en goeie weiveld gevind, en die land was na alkante toe wyd en stil en rustig, want mense van Gam het daar tevore gewoon;
40 — ausente —
41 en die wat hier met hulle naam beskrywe is, het in die dae van Hisk¡a, die koning van Juda, gekom en hulle tente verslaan, en ook die MeÂniete wat daar gevind is; en hulle het hul met die banvloek getref tot vandag toe; en hulle het in hulle plek gaan woon; want daar was weiveld vir hulle kleinvee.
41 — ausente —
42 Ook het van hulle, van die seuns van S¡meon, vyf honderd man getrek na die gebergte Se‹r; en Pel tja en Ne rja en Ref ja en Ussiël, die seuns van J¡se‹, was aan hulle hoof.
42 — ausente —
43 En hulle het die oorblyfsel van die vrygeraaktes van Amalek verslaan en daar gaan woon tot vandag toe.
43 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 4, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.