2 Crônicas 3

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs ACF

Sair da comparação
ACF Almeida Corrigida Fiel
1 En Salomo het die huis van die HERE begin bou in Jerusalem op die berg Mor¡a waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.
1 E começou Salomão a edificar a casa do SENHOR em Jerusalém, no monte Moriá, onde o SENHOR aparecera a Davi seu pai, no lugar que Davi tinha preparado na eira de Ornã, o jebuseu.
2 En hy het begin bou in die tweede maand, op die tweede dag, in die vierde jaar van sy regering.
2 E começou a edificar no segundo mês, no segundo dia, no ano quarto do seu reinado.
3 En dit is die grondplan van Salomo vir die bou van die huis van God: die lengte, in elle volgens die ou maat, sestig el, en die breedte twintig el.
3 E estes foram os fundamentos que Salomão pôs para edificar a casa de Deus: o comprimento em côvados, segundo a primeira medida, era de sessenta côvados, e a largura de vinte côvados.
4 En die voorportaal voor die huis -- die lengte daarvan voor op die breedte van die huis was twintig el en die hoogte twintig el; en binnekant het hy dit met suiwer goud oorgetrek.
4 E o pátio, que estava na frente, tinha vinte côvados de comprimento, segundo a largura da casa, e a altura era de cento e vinte; e por dentro o revestiu com ouro puro.
5 En die groot vertrek het hy met sipreshout oordek en dit met goeie goud oorgetrek en daar palmbome en kettings op aangebring.
5 E a casa grande forrou com madeira de faia; e então a revestiu com ouro fino; e fez sobre ela palmas e cadeias.
6 Verder het hy die huis met kosbare stene as versiering oorgetrek, en die goud was goud van Parw im.
6 Também a casa adornou de pedras preciosas, para ornamento; e o ouro era ouro de Parvaim.
7 Ook het hy die huis, die balke, die drumpels en die mure en deure daarvan met goud oorgetrek en g,rubs op die mure uitgesny.
7 Também na casa revestiu, com ouro, as traves, os umbrais, as suas paredes e as suas portas; e lavrou querubins nas paredes.
8 Verder het hy die Allerheiligste Vertrek gemaak; die lengte daarvan, voor op die breedte van die huis, was twintig el, en die breedte daarvan twintig el; en hy het dit oorgetrek met fyn goud, van ses honderd talente.
8 Fez mais a casa do lugar santíssimo, cujo comprimento, segundo a largura da casa, era de vinte côvados, e também a largura de vinte côvados; e revestiu-a de ouro fino, do peso de seiscentos talentos.
9 En die gewig van die spykers was vyftig sikkels aan goud; ook die bovertrekke het hy met goud oorgetrek.
9 O peso dos pregos era de cinqüenta siclos de ouro; e as câmaras cobriu de ouro.
10 Ook het hy in die Allerheiligste Vertrek twee g,rubs gemaak, 'n werk van beeldhoukuns, en dit met goud oorgetrek.
10 Também fez na casa do lugar santíssimo dois querubins de obra móvel, e cobriu-os de ouro.
11 En die vlerke van die g,rubs, die lengte daarvan was twintig el; die vlerk van vyf el van die een het geraak aan die muur van die vertrek, terwyl die ander vlerk van vyf el geraak het aan die vlerk van die ander g,rub;
11 E, quanto às asas dos querubins, o seu comprimento era de vinte côvados; a asa de um deles, de cinco côvados, e tocava na parede da casa; e a outra asa de cinco côvados, e tocava na asa do outro querubim.
12 en die vlerk van die ander g,rub van vyf el het geraak aan die muur van die vertrek, en die ander vlerk van vyf el was vas teen die vlerk van die ander g,rub.
12 Também a asa do outro querubim era de cinco côvados, e tocava na parede da casa; era também a outra asa de cinco côvados, que tocava na asa do outro querubim.
13 Hierdie g,rubs het die vlerke twintig el uitgesprei, en hulle het op hul voete gestaan met hul gesigte na die huis toe.
13 E as asas destes querubins se estendiam vinte côvados; e estavam postos em pé, e os seus rostos virados para a casa.
14 En die voorhangsel het hy gemaak van pers en purperrooi en bloedrooi en fyn linne en daar g,rubs op aangebring.
14 Também fez o véu de azul, púrpura, carmesim e linho fino; e pôs sobre ele querubins;
15 Verder het hy twee pilare voor die huis gemaak; vyf en dertig el was die hoogte, met 'n kapiteel wat op die top daarvan was, vyf el hoog.
15 Fez também, diante da casa, duas colunas de trinta e cinco côvados de altura; e o capitel, que estava sobre cada uma, era de cinco côvados.
16 Hy het ook kettings gemaak soos 'n krans en dit op die top van die pilare aangebring; verder het hy honderd granaatjies gemaak en aan die kettings bevestig.
16 Também fez cadeias no oráculo, e as pôs sobre as cabeças das colunas; fez também cem romãs, as quais pôs entre as cadeias.
17 En hy het die pilare voor die tempel opgerig, die een regs en die ander links; en die regter-een het hy genoem Jagin, en die linker-een Boas.
17 E levantou as colunas diante do templo, uma à direita, e outra à esquerda; e chamou o nome da que estava à direita Jaquim, e o nome da que estava à esquerda Boaz.
18 verder Malk¡ram en Ped ja en Senassar, Jek mja, Hosama en Ned bja.
18 — ausente —
19 En die seuns van Ped ja was Serubb bel en S¡me‹; en die seuns van Serubb bel was: Mesullam en Han nja; en S,lomit was hulle suster;
19 — ausente —
20 en H suba en Ohel en Ber,gja en Has dja, Jusab-Hesed, vyf.
20 — ausente —
21 En die seuns van Han nja was Pel tja, sy seun was Jesaja, sy seun was Ref ja, sy seun was Arnan, sy seun was Ob dja, sy seun was Seg nja.
21 — ausente —
22 En die seuns van Seg nja was Sem ja; en die seuns van Sem ja was: Hattus en J¡geal en Bar¡ag en Ne rja en Safat, ses;
22 — ausente —
23 en die seuns van Ne rja was: Eljoënai en Hisk¡a en Asr¡kam, drie;
23 — ausente —
24 en die seuns van Eljoënai was: Hod wja en Elj sib en Pel ja en Akkub en Johanan en Del ja en An ni, sewe.
24 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 3, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.