2 Crônicas 2
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 En Salomo het gedink om vir die Naam van die HERE 'n huis te bou en 'n huis vir sy koningskap.
1 Salomão deu ordens para a construção de um templo em honra do nome do Senhor e de um palácio para si mesmo.
2 En Salomo het sewentig duisend lasdraers afgetel en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters oor hulle.
2 Ele designou setenta mil homens como carregadores, oitenta mil como cortadores de pedras nas colinas e três mil e seiscentos como capatazes.
3 Toe laat Salomo Huram, die koning van Tirus, weet: Soos u aan my vader Dawid gedoen het deur aan hom seders te stuur, dat hy vir hom 'n huis kon bou om in te woon, doen dit ook aan my.
3 Depois Salomão enviou esta mensagem a Hirão, rei de Tiro: "Envia-me cedros como fizeste para meu pai Davi, quando da construção do palácio dele.
4 Kyk, ek gaan 'n huis bou vir die Naam van die HERE my God, om dit aan Hom te heilig -- om voor sy aangesig reukwerk van speserye aan die brand te steek en die toonbrode gedurig reg te sit en die brandoffers smôre ns en saans te bring op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye van die HERE onse God -- 'n ewige verpligting op Israel.
4 Agora estou para construir um templo em honra do nome do Senhor, o meu Deus, e dedicá-lo a ele, para queimar incenso aromático diante dele, apresentar regularmente o pão consagrado e fazer holocaustos todas as manhãs e todas as tardes, nos sábados, nas luas novas e nas festas fixas do Senhor, o nosso Deus. Esse é um decreto perpétuo para Israel.
5 En die huis wat ek gaan bou, sal groot wees; want onse God is groter as al die gode.
5 "O templo que vou construir será grande, pois o nosso Deus é maior do que todos os outros deuses.
6 Maar wie is in staat om vir Hom 'n huis te bou? Want die hemele, ja, die hoogste hemel, kan Hom nie bevat nie. Wie is ek dan, dat ek vir Hom 'n huis kan bou, behalwe om voor sy aangesig offers aan die brand te steek?
6 Mas quem é capaz de construir um templo para ele, visto que os céus não podem contê-lo, nem mesmo os mais altos céus? Quem sou eu, então, para lhe construir um templo, a não ser como um lugar para queimar sacrifícios perante ele?
7 Stuur my dan nou 'n kunsvaardige man om goud en silwer en koper en yster en purperrooi en bloedrooi en pers stowwe te bewerk, en wat verstaan om figure uit te sny saam met die kunstenaars wat by my in Juda en in Jerusalem is, wat my vader Dawid bestel het.
7 "Por isso, manda-me um homem competente no trabalho com ouro, com prata, com bronze, com ferro e com tecido roxo, vermelho e azul, e experiente em esculturas, para trabalhar em Judá e em Jerusalém com os meus hábeis artesãos, preparados por meu pai Davi.
8 Stuur ook aan my seder--, sipres-- en sandelhout van die L¡banon af, want ek weet dat u dienaars verstaan om die hout van die L¡banon te kap; en kyk, my dienaars sal saam met u dienaars wees,
8 "Também envia-me do Líbano madeira de cedro, de pinho e de junípero, pois eu sei que os teus servos são hábeis em cortar a madeira de lá. Os meus servos trabalharão com os teus
9 naamlik om hout in menigte vir my gereed te maak, want die huis wat ek gaan bou, sal groot en wonderbaar wees.
9 para me fornecerem madeira em grande quantidade, pois é preciso que o templo que vou edificar seja grande e imponente.
10 En kyk, ek gee as voedsel aan die houtkappers wat die bome kap, aan u dienaars, twintig duisend kor koring en twintig duisend kor gars en twintig duisend bat wyn en twintig duisend bat olie.
10 E eu darei como sustento a teus servos, os lenhadores, vinte mil tonéis de trigo, vinte mil tonéis de cevada, dois mil barris de vinho e dois mil barris de azeite".
11 En Huram, die koning van Tirus, het in 'n brief gesê wat hy aan Salomo gestuur het: Omdat die HERE sy volk liefhet, het Hy u as koning oor hulle aangestel.
11 Hirão, rei de Tiro, respondeu por carta a Salomão: "O Senhor ama o seu povo, e por isso te fez rei sobre ele".
12 Verder het Huram gesê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wat die hemel en die aarde gemaak het, wat aan koning Dawid 'n wyse seun gegee het, begaafd met insig en verstand, om 'n huis vir die HERE en 'n huis vir sy koninkryk te bou.
12 E acrescentou: "Bendito seja o Senhor, o Deus de Israel, que fez os céus e a terra, pois deu ao rei Davi um filho sábio, que tem inteligência e discernimento, e que vai construir um templo para o Senhor e um palácio para si.
13 Ek stuur dan nou 'n kunstenaar, begaafd met verstand, naamlik Huram Abi,
13 "Estou te enviando Hirão-Abi, homem de grande habilidade.
14 die seun van 'n vrou uit die dogters van Dan, maar wie se vader 'n man van Tirus is, wat verstaan om goud en silwer, koper, yster, klippe en hout, purperrooi, pers stowwe en fyn linne en bloedrooi stowwe te bewerk; en om allerhande figure uit te sny en om enige kunstige plan uit te dink wat aan hom opgedra word, saam met u kunstenaars en die kunstenaars van my heer, u vader Dawid.
14 Sua mãe era de Dã e seu pai, de Tiro. Ele foi treinado para trabalhar com ouro e prata, bronze e ferro, pedra e madeira, e em tecido roxo, azul e vermelho, e em linho fino e em todo tipo de entalhe. Ele pode executar qualquer projeto que lhe for dado. Trabalhará com os teus artesãos e com os de meu senhor Davi, teu pai.
15 Laat my heer dan nou die koring en die gars, die olie en die wyn wat hy gesê het, aan sy dienaars stuur.
15 "Agora, envie meu senhor a seus servos o trigo, a cevada, o azeite e o vinho que prometeste,
16 En ons sal bome uit die L¡banon kap net soveel as u nodig het, en ons sal dit vir u as vlotte oor die see na Jafo bring; dan kan u dit na Jerusalem laat vervoer.
16 e cortaremos toda a madeira do Líbano necessária, e a faremos flutuar em jangadas pelo mar, descendo até Jope. De lá poderás levá-la a Jerusalém".
17 En Salomo het al die uitlanders getel wat in die land van Israel was, volgens die telling wat sy vader Dawid van hulle gehou het, en dit het geblyk dat daar honderd drie en vyftig duisend ses honderd was.
17 Salomão fez um recenseamento de todos os estrangeiros que viviam em Israel, como o que fizera seu pai Davi; e descobriu-se que eram cento e cinqüenta e três mil e seiscentos.
18 En sewentig duisend van hulle het hy lasdraers gemaak en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters om die mense te laat werk.
18 Ele designou setenta mil deles para serem carregadores e oitenta mil para serem cortadores de pedras nas colinas, com três mil e seiscentos capatazes para manter o povo trabalhando.
19 Toe Asuba gesterf het, het Kaleb vir hom Efrat geneem en sy het vir hom Hur gebaar.
19 — ausente —
20 En Hur was die vader van Uri; en Uri van Bes leël.
20 — ausente —
21 Daarna het Hesron gegaan na die dogter van Magir, die vader van G¡lead; en hy het haar geneem toe hy sestig jaar oud was; en sy het vir hom Segub gebaar.
21 — ausente —
22 En Segub was die vader van Ja‹r, en hy het drie en twintig stede in die land G¡lead gehad.
22 — ausente —
23 En G,sur en Aram het die Ja‹rsdorpe van hulle afgeneem, en Kenat met sy onderhorige plekke, sestig stede; hulle almal was seuns van Magir, die vader van G¡lead.
23 — ausente —
24 En n die dood van Hesron in Kaleb-Âfrata het Ab¡a, die vrou van Hesron, vir hom ook Asgur, die vader van Tekoa, gebaar.
24 — ausente —
25 En die seuns van Jer gmeël, die eersgeborene van Hesron, was: die eersgeborene Ram; verder Buna en Oren en Osem uit Ah¡a.
25 — ausente —
26 Jer gmeël het nog 'n ander vrou gehad met die naam van At ra; sy was die moeder van Onam.
26 — ausente —
27 En die seuns van Ram, die eersgeborene van Jer gmeël, was Ma„s en Jamin en Eker.
27 — ausente —
28 En die seuns van Onam was S mmai en Jada; en die seuns van S mmai: Nadab en Ab¡sur.
28 — ausente —
29 En die naam van die vrou van Ab¡sur was Ab¡hail; en sy het vir hom Agban en Molid gebaar.
29 — ausente —
30 En die seuns van Nadab was Seled en App im; en Seled het gesterwe sonder kinders.
30 — ausente —
31 En die seuns van App im was J¡se‹; en die seuns van J¡se‹was Sesan; en die seuns van Sesan, Aglai.
31 — ausente —
32 En die seuns van Jada, die broer van S mmai, was Jeter en Jonatan; en Jeter het gesterwe sonder kinders.
32 — ausente —
33 En die seuns van Jonatan was Pelet en Sasa. Dit was die seuns van Jer gmeël.
33 — ausente —
34 En Sesan het nie seuns gehad nie, net dogters; en Sesan het 'n Egiptiese dienaar gehad met die naam van Jarha;
34 — ausente —
35 en Sesan het sy dogter aan sy dienaar Jarha as vrou gegee; en sy het vir hom Attai gebaar.
35 — ausente —
36 En Attai was die vader van Natan, en Natan van Sabad;
36 — ausente —
37 en Sabad van Eflal, en Eflal van Obed;
37 — ausente —
38 en Obed van Jehu, en Jehu van As rja;
38 — ausente —
39 en As rja van Heles, en Heles van Ele sa;
39 — ausente —
40 en Ele sa van S¡semai, en S¡semai van Sallum;
40 — ausente —
41 en Sallum van Jek mja, en Jek mja van Elis ma.
41 — ausente —
42 En die seuns van Kaleb, die broer van Jer gmeël, was Mesa, sy eersgeborene -- hy was die vader van Sif -- en die seuns van Mar,sa, die vader van Hebron.
42 — ausente —
43 En die seuns van Hebron was: Korag en Tappuag en Rekem en Sema.
43 — ausente —
44 En Sema was die vader van Raham, die vader van Jorkeam; en Rekem van S mmai.
44 — ausente —
45 En die seun van S mmai was M on; en M on was die vader van Bet-Sur.
45 — ausente —
46 En Efa, die byvrou van Kaleb, het Haran en Mosa en Gases gebaar; en Haran was die vader van Gases.
46 — ausente —
47 En die seuns van Johdai was: Regem en Jotam en Gesan en Pelet en Efa en Sa„f.
47 — ausente —
48 Die byvrou van Kaleb, M äga, het Seber en T¡rhana gebaar;
48 — ausente —
49 en sy het Sa„f gebaar, die vader van Madm nna, Sewa, die vader van Magb,na en die vader van G¡bea; en die dogter van Kaleb was Agsa.
49 — ausente —
50 Dit was die seuns van Kaleb. Die seuns van Hur, die eersgeborene van Âfrata, was Sobal, die vader van Kirjat-Je rim,
50 — ausente —
51 Salma, die vader van Betlehem, Haref, die vader van Bet-Gader.
51 — ausente —
52 En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Je rim, was H roë en die helfte van Menugot.
52 — ausente —
53 En die geslagte van Kirjat-Je rim was: die Jitriete en Putiete en Sumatiete en die Misra‹ete; uit hulle het die Soreatiete en Estaoliete voortgekom.
53 — ausente —
54 Die seuns van Salma was: Betlehem en die Netofatiete, Atrot-Bet-Joab en die helfte van die Managtiete, die Sore‹ete.
54 — ausente —
55 En die geslagte van die skrywers wat in Jabes gewoon het: die Tireatiete, die Simeatiete, die Sugatiete; dit is die Keniete wat van Hammat, die vader van die huis van Regab, afkomstig is.
55 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 2, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.