2 Crônicas 24
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NAA
1 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Bers,ba.
1 Joás tinha sete anos de idade quando começou a reinar e reinou quarenta anos em Jerusalém.
2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al die dae van die priester Jojada.
2 A mãe dele se chamava Zíbia e era de Berseba. Joás fez o que era reto aos olhos do Senhor todos os dias do sacerdote Joiada.
3 En Jojada het vir hom twee vroue geneem, en hy het die vader geword van seuns en dogters.
3 Joiada lhe deu duas mulheres, e ele gerou filhos e filhas.
4 En daarna het Joas hom voorgeneem om die huis van die HERE te herstel.
4 Depois disto, Joás decidiu restaurar a Casa do Senhor .
5 Daarom het hy die priesters en die Leviete versamel en aan hulle gesê: Gaan uit na die stede van Juda en versamel geld uit die hele Israel om van jaar tot jaar die huis van julle God te herstel; en julle moet gou maak met die saak! Maar die Leviete het nie gou gemaak nie.
5 Reuniu os sacerdotes e os levitas e lhes disse: — Vão pelas cidades de Judá e levantem de todo o Israel dinheiro para que todos os anos sejam feitos reparos no templo de seu Deus; e façam isso depressa. Porém os levitas não se apressaram.
6 Toe roep die koning die hoofpriester Jojada en sê vir hom: Waarom het jy nie gesorg dat die Leviete uit Juda en uit Jerusalem die belasting van Moses, die kneg van die HERE, en van die vergadering van Israel vir die tent van die Getuienis inbring nie?
6 Então o rei mandou chamar o sumo sacerdote Joiada e lhe perguntou: — Por que você não exigiu que os levitas trouxessem de Judá e de Jerusalém o imposto que Moisés, servo do
7 Want die goddelose At lia -- haar seuns het in die huis van God ingebreek en selfs al die heilige gawes van die huis van die HERE vir die Baäls gebruik.
7 Porque a perversa Atalia e os seus filhos tinham arruinado a Casa de Deus; e usaram todas as coisas sagradas da Casa do Senhor no culto aos baalins.
8 Op bevel van die koning maak hulle toe 'n kis en sit dit buitekant by die poort van die huis van die HERE neer.
8 O rei deu ordem e fizeram um cofre e o puseram do lado de fora, junto ao portão da Casa do Senhor .
9 En hulle het uitgeroep in Juda en in Jerusalem om aan die HERE die belasting wat Moses, die kneg van God, op Israel in die woestyn gelê het, te bring.
9 Publicou-se, em Judá e em Jerusalém, que trouxessem ao Senhor o imposto que Moisés, servo de Deus, havia colocado sobre Israel, no deserto.
10 Toe was al die owerstes en die hele volk bly, en hulle het dit ingebring en in die kis gegooi totdat hulle klaar was.
10 Então todos os chefes e todo o povo se alegraram, trouxeram o imposto e o lançaram no cofre, até ficar cheio.
11 En elke keer as hulle die kis deur die diens van die Leviete by die wag van die koning bring en hulle sien dat die geld baie is, kom die skrywer van die koning en die opsigter van die hoofpriester en hulle maak die kis leeg en bring dit weer na sy plek terug; so het hulle van dag tot dag gedoen en geld in menigte versamel.
11 Quando o cofre era levado pelos levitas a uma comissão real, vendo-se que havia muito dinheiro, o escrivão do rei e o comissário do sumo sacerdote esvaziavam o cofre e o levavam de novo ao seu lugar. Assim faziam dia após dia e ajuntaram dinheiro em abundância.
12 En die koning en Jojada het dit aan die uitvoerders van die werk aan die huis van die HERE gegee, en die het klipkappers en skrynwerkers gehuur om die huis van die HERE te herstel, en ook yster-- en kopersmede om die huis van die HERE te verbeter.
12 O rei e Joiada entregavam esse dinheiro aos que dirigiam a obra e tinham a seu encargo a Casa do Senhor , que contrataram pedreiros e carpinteiros, para restaurarem a Casa do Senhor , e também os que trabalhavam em ferro e em bronze, para repararem a Casa do Senhor .
13 En die uitvoerders van die werk was ywerig besig, sodat die herstellingswerk deur hulle hand gevorder het, en hulle het die huis van God herstel volgens sy oorspronklike bouplan en dit reggemaak.
13 Os que estavam encarregados da obra trabalhavam, e a reparação tinha bom êxito com eles; restauraram a Casa de Deus no seu próprio estado e a consolidaram.
14 En toe hulle klaar was, het hulle die orige geld voor die koning en Jojada gebring, en hy het daarvan gereedskap laat maak vir die huis van die HERE, diens-- en offergereedskap en rookpanne en goue en silwervoorwerpe; en hulle was gedurigdeur besig om brandoffers te bring in die huis van die HERE al die dae van Jojada.
14 Quando acabaram a obra, trouxeram ao rei e a Joiada o resto do dinheiro, de que se fizeram utensílios para a Casa do Senhor , objetos para o culto e para os holocaustos, taças e outros objetos de ouro e de prata. E continuamente ofereceram holocaustos na Casa do Senhor , todos os dias de Joiada.
15 En Jojada het oud geword en was afgeleef en het gesterwe; hy was honderd en dertig jaar oud toe hy gesterf het.
15 Joiada morreu após uma longa velhice; tinha cento e trinta anos de idade quando morreu.
16 En hy is begrawe in die stad van Dawid by die konings; want hy het goed gedoen in Israel teenoor God sowel as teenoor sy huis.
16 Sepultaram-no na Cidade de Davi com os reis, porque ele tinha feito o bem em Israel e servido a Deus e ao seu templo.
17 Maar n die dood van Jojada kom die owerstes van Juda en buig hulle voor die koning neer. Toe het die koning na hulle geluister,
17 Depois da morte de Joiada, os chefes de Judá foram e se prostraram diante do rei, e o rei os ouviu.
18 en hulle het die huis van die HERE, die God van hulle vaders, verlaat en het die heilige boomstamme en die afgode gedien. Toe kom daar 'n toorn oor Juda en Jerusalem weens hierdie skuld van hulle.
18 Então abandonaram a Casa do Senhor , Deus de seus pais, e serviram os postes da deusa Aserá e aos ídolos. E, por esta sua culpa, veio grande ira sobre Judá e Jerusalém.
19 En Hy het profete onder hulle gestuur om hulle na die HERE terug te bring; en die het hulle gewaarsku, maar hulle het nie gehoor gegee nie.
19 Mas o Senhor lhes enviou profetas para os reconduzir a si; estes profetas testemunharam contra eles, mas eles não quiseram ouvir.
20 Toe het die Gees van God Sagar¡a, die seun van die priester Jojada, vervul, en die het voor die volk gaan staan en aan hulle gesê: So spreek God: Waarom oortree julle die gebooie van die HERE en wil julle nie voorspoedig wees nie? Omdat julle die HERE verlaat het, het Hy julle verlaat.
20 Então o Espírito de Deus se apoderou de Zacarias, filho do sacerdote Joiada. Ele ficou em pé diante do povo e lhes disse: — Assim diz Deus: “Por que vocês estão transgredindo os mandamentos do
21 Daarop smee hulle 'n sameswering teen hom en stenig hom op bevel van die koning in die voorhof van die huis van die HERE.
21 Conspiraram contra ele e o apedrejaram, por ordem do rei, no pátio da Casa do Senhor .
22 En koning Joas het nie gedink aan die guns wat sy vader Jojada aan hom bewys het nie en het sy seun vermoor. Maar toe die sterwe, het hy gesê: Mag die HERE dit sien en rekenskap vorder!
22 Assim, o rei Joás não se lembrou de como Joiada, pai de Zacarias, tinha sido bondoso com ele, e acabou matando o filho dele. Ao morrer, Zacarias disse: — O
23 En by die wisseling van die jaar het 'n leër van Aram teen hom opgetrek, en hulle het in Juda en Jerusalem aangekom en al die volksowerstes onder die volk uitgeroei en al hulle buit na die koning van Damaskus gestuur.
23 Antes de se findar o ano, o exército dos sírios atacou Joás. Invadiram Judá e Jerusalém, mataram todos os chefes do povo, e levaram os despojos ao rei de Damasco.
24 Alhoewel die leër van Aram met 'n geringe aantal manne gekom het, het die HERE tog 'n baie groot leër in hulle hand gegee, omdat hulle die HERE, die God van hulle vaders, verlaat het. En hulle het strafgerigte geoefen teen Joas.
24 Embora o exército dos sírios não fosse grande, o Senhor permitiu que eles vencessem um exército que era muito maior, porque eles tinham abandonado o Senhor , Deus de seus pais. Assim os sírios executaram o juízo de Deus contra Joás.
25 En toe hulle van hom wegtrek -- want hulle het hom in hewige pyne agtergelaat -- smee sy dienaars 'n sameswering teen hom vanweë die bloed van die seun van die priester Jojada; en hulle het hom op sy bed vermoor, sodat hy gesterf het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings begrawe nie.
25 Quando os sírios foram embora, deixando Joás gravemente ferido, os servos de Joás conspiraram contra ele, por causa do sangue do filho do sacerdote Joiada, e o mataram em sua cama.
26 En d¡t is hulle wat teen hom saamgesweer het: Sabad, die seun van S¡meat, die Ammonitiese, en Josabad, die seun van Simrit, die Moabitiese.
26 Ele foi sepultado na Cidade de Davi, mas não nos túmulos dos reis. Os que conspiraram contra Joás foram Zabade, filho de Simeate, a amonita, e Jeozabade, filho de Sinrite, a moabita.
27 En sy seuns en die baie godsprake teen hom en die grondvesting van die huis van God -- kyk, dit is beskrywe in die Uitleg van die boek van die konings. En sy seun Am sia het in sy plek koning geword.
27 Quanto aos filhos de Joás, às numerosas sentenças proferidas contra ele e à restauração da Casa de Deus, está tudo escrito no Livro da História dos Reis. E Amazias, filho de Joás, reinou em seu lugar.
28 Van Magli: Ele sar; die het geen seuns gehad nie.
28 — ausente —
29 Wat Kis betref, die seuns van Kis was Jer gmeël.
29 — ausente —
30 En die seuns van Musi was Magli en Eder en J,rimot. Dit was die seuns van die Leviete volgens hulle families.
30 — ausente —
31 En hulle het ook die lot gewerp net soos hulle broers, die seuns van A„ron, in teenwoordigheid van koning Dawid en Sadok en Ahim,leg en die familiehoofde van die priesters en van die Leviete: die familiehoof net soos sy jonger broer.
31 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 24, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.