2 Crônicas 22
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 Toe maak die inwoners van Jerusalem Ah sia, sy jongste seun, koning in sy plek; want die bende wat met die Arabiere in die laer gekom het, het al die oueres gedood. En Ah sia, die seun van Joram, die koning van Juda, het koning geword.
1 O povo de Jerusalém proclamou Acazias, filho mais novo de Jeorão, rei em seu lugar, uma vez que as tropas que vieram com os árabes haviam matado todos os outros filhos dele. Assim começou a reinar Acazias, filho de Jeorão, rei de Judá.
2 Twee en twintig jaar was Ah sia oud toe hy koning geword het, en een jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was At lia, die dogter van Omri.
2 Acazias tinha vinte e dois anos de idade quando começou a reinar, e reinou um ano em Jerusalém. O nome de sua mãe era Atalia, neta de Onri.
3 Hy het ook gewandel in die weë van die huis van Agab, want sy moeder was sy raadgeefster om goddeloos te handel.
3 Ele também andou nos caminhos da família de Acabe, pois sua mãe lhe dava maus conselhos.
4 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE soos die huis van Agab, want hulle was sy raadgewers n die dood van sy vader, hom tot 'n verderf.
4 Ele fez o que o Senhor reprova, como a família de Acabe havia feito, pois, depois da morte de seu pai, eles se tornaram seus conselheiros, para sua ruína.
5 Hy het ook volgens hulle raad gewandel en met Joram, die seun van Agab, die koning van Israel, saamgetrek in die oorlog teen H sael, die koning van Aram, by Ramot in G¡lead; maar die Arameërs het Joram gewond.
5 Ele também seguiu o conselho deles quando aliou-se a Jorão, filho de Acabe, rei de Israel, e saiu à guerra contra Hazael, rei da Síria, em Ramote-Gileade. Jorão foi ferido
6 En hy het teruggekom om hom in J¡sreël te laat genees van die wonde wat hom toegebring is by Rama in die oorlog teen H sael, die koning van Aram; en Ah sia, die seun van Joram, die koning van Juda, het afgekom om Joram, die seun van Agab, in J¡sreël te besoek, want hy was siek.
6 e voltou a Jezreel para recuperar-se dos ferimentos sofridos em Ramote, na batalha contra Hazael, rei da Síria. Depois Acazias, rei de Judá, foi a Jezreel visitar Jorão, que se recuperava de seus ferimentos.
7 Maar die ondergang van Ah sia was van God, dat hy na Joram moes kom; en daar aangekom, het hy saam met Joram uitgetrek teen Jehu, die seun van Nimsi, wat die HERE gesalf het om die huis van Agab uit te roei.
7 Por meio dessa visita, Deus provocou a queda de Acazias. Quando ele chegou, saiu com Jorão ao encontro de Jeú, filho de Ninsi, a quem o Senhor havia ungido para destruir a família de Acabe.
8 En toe Jehu die strafgerig voltrek aan die huis van Agab, het hy die owerstes van Juda en die seuns van die broers van Ah sia, die dienaars van Ah sia, aangetref en hulle gedood.
8 Quando Jeú estava executando juízo sobre a família de Acabe, encontrou os líderes de Judá e os filhos dos parentes de Acazias, que o serviam, e os matou.
9 Daarna het hy Ah sia gesoek, en hulle het hom gevang terwyl hy in Samar¡a wegkruip en hom na Jehu gebring; en hulle het hom gedood en hom begrawe, want hulle het gesê: Hy is die seun van Josafat, wat die HERE met sy hele hart gesoek het. En daar was niemand in die huis van Ah sia wat in staat was om te regeer nie.
9 Saiu então em busca de Acazias, e seus soldados o capturaram em Samaria, onde estava escondido. Levado a Jeú, Acazias foi morto. Mas não lhe negaram sepultura, pois disseram: "Ele era neto de Josafá, que buscou o Senhor de todo o coração". Assim, a família de Acazias não tinha mais ninguém que pudesse ser rei.
10 Toe At lia, die moeder van Ah sia, sien dat haar seun dood was, het sy haar gereedgemaak en die hele koninklike geslag van die huis van Juda omgebring.
10 Quando Atalia, mãe de Acazias, soube que seu filho estava morto, mandou matar toda a família real de Judá.
11 Maar Josabat, die dogter van die koning, het Joas, die seun van Ah sia, geneem en hom gesteel onder die koning se seuns uit wat gedood moes word, en hom en sy pleegmoeder in die beddekamer gebring; en Josabat, die dogter van koning Joram, die vrou van die priester Jojada -- want sy was die suster van Ah sia -- het hom vir At lia weggesteek, sodat sy hom nie gedood het nie.
11 Mas Jeoseba, filha do rei Jeorão, pegou Joás, um dos filhos do rei Acazias que iam ser assassinados, e o colocou num quarto, junto com a sua ama. Assim Jeoseba, filha do rei Jeorão, mulher do sacerdote Joiada e irmã de Acazias, escondeu Joás de Atalia, de forma que ela não pôde matá-lo.
12 En hy was by hulle in die huis van God ses jaar lank verborge, terwyl At lia oor die land regeer.
12 Seis anos ele ficou escondido com elas no templo de Deus, enquanto Atalia governava o país.
13 Dan sal jy voorspoedig wees as jy sorgvuldig die insettinge en verordeninge onderhou wat die HERE aan Moses oor Israel beveel het; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.
13 — ausente —
14 En kyk, deur my moeitevolle arbeid het ek vir die huis van die HERE honderd duisend talente goud en 'n miljoen talente silwer gereed gelê, en die koper en die yster is onweegbaar; want dit is daar in groot hoeveelheid; en hout en klippe het ek in gereedheid gebring; en jy kan daar nog meer byvoeg.
14 — ausente —
15 Verder is daar by jou werksmense in menigte: klipkappers en ambagsmanne in klip en hout, en allerhande kunstenaars in allerhande werk.
15 — ausente —
16 Wat die goud, die silwer en die koper en die yster betref, dit is ontelbaar. Maak jou klaar en gaan aan die werk, en mag die HERE met jou wees!
16 — ausente —
17 En Dawid het al die vorste van Israel bevel gegee om sy seun Salomo te help, en gesê:
17 — ausente —
18 Was die HERE julle God nie met julle en het Hy julle nie rondom rus gegee nie? Ja, Hy het die inwoners van die land in my hand gegee, en die land is voor die aangesig van die HERE en voor sy volk onderwerp.
18 — ausente —
19 Rig nou julle hart en julle siel daarop om die HERE julle God te soek, en maak julle gereed en bou die heiligdom van die HERE God, dat julle die verbondsark van die HERE en die heilige voorwerpe van God kan bring in die huis wat vir die Naam van die HERE gebou sal word.
19 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 22, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.