2 Crônicas 1
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 En Salomo, die seun van Dawid, het hom versterk in sy koningskap; en die HERE sy God was met hom en het hom uitermate groot gemaak.
1 Salomão, filho de Davi, estabeleceu-se com firmeza sobre o seu reino, pois o Senhor, o seu Deus, estava com ele e tornou-o muito poderoso.
2 En Salomo het met die hele Israel gespreek, met die owerstes oor duisend en oor honderd en met die regters en met elke vors in die hele Israel, die familiehoofde;
2 Salomão reuniu todo o Israel: os líderes de mil e de cem, os juízes, todos os líderes de Israel e os chefes de famílias.
3 en hulle het gegaan, Salomo en die hele vergadering saam met hom, na die hoogte wat by G¡beon is; want daar was die tent van samekoms van God wat Moses, die kneg van die HERE, in die woestyn gemaak het.
3 E foi com toda a assembléia ao lugar sagrado, no alto de Gibeom, pois ali estava a Tenda do Encontro que Moisés, servo do Senhor, havia feito no deserto.
4 Maar Dawid het die ark van God uit Kirjat-Je rim laat bring na die plek wat Dawid daarvoor ingerig het; want hy het daarvoor 'n tent in Jerusalem opgeslaan.
4 Davi tinha transportado a arca de Deus de Quiriate-Jearim para a tenda que ele tinha armado para ela em Jerusalém.
5 Ook die koperaltaar wat Bes leël, die seun van Uri, die seun van Hur, gemaak het, was daar voor die tabernakel van die HERE; en Salomo en die vergadering het dit besoek.
5 O altar de bronze que Bezalel, filho de Uri e neto de Hur, fizera, estava em Gibeom, em frente do tabernáculo do Senhor; ali Salomão e a assembléia consultaram o Senhor.
6 En Salomo het daar op die koperaltaar wat by die tent van samekoms behoort het, voor die aangesig van die HERE geoffer en daarop duisend brandoffers gebring.
6 Salomão ofereceu ao Senhor mil holocaustos sobre o altar de bronze, na Tenda do Encontro.
7 In dieselfde nag het God aan Salomo verskyn en aan hom gesê: Begeer wat Ek jou moet gee.
7 Naquela noite Deus apareceu a Salomão e lhe disse: "Peça-me o que quiser, e eu lhe darei".
8 En Salomo het tot God gespreek: U het aan my vader Dawid 'n groot guns bewys en my in sy plek koning gemaak.
8 Salomão respondeu: "Tu foste muito bondoso para com meu pai Davi e me fizeste rei em seu lugar.
9 HERE God, laat u woord aan my vader Dawid nou bewaarheid word; want U het my koning gemaak oor 'n volk talryk soos die stof van die aarde.
9 Agora, Senhor Deus, que se confirme a tua promessa a meu pai Davi, pois me fizeste rei sobre um povo tão numeroso quanto o pó da terra.
10 Gee my nou wysheid en kennis, dat ek voor hierdie volk kan uit-- en ingaan, want wie kan hierdie groot volk van U regeer?
10 Dá-me sabedoria e conhecimento, para que eu possa liderar esta nação, pois, quem pode governar este teu grande povo? "
11 Toe sê God aan Salomo: Omdat d¡t in jou hart gewees het, en jy nie rykdom, skatte en eer en die lewe van jou haters of selfs 'n lang lewe begeer het nie, maar wysheid en kennis vir jou begeer het om my volk waaroor Ek jou koning gemaak het, te kan regeer --
11 Deus disse a Salomão: "Já que este é o desejo de seu coração e você não pediu riquezas, nem bens, nem honra, nem a morte dos seus inimigos, nem vida longa, mas sabedoria e conhecimento para governar o meu povo, sobre o qual o fiz rei,
12 daarom word die wysheid en die kennis aan jou gegee. Ek sal jou ook rykdom en skatte en eer gee soos die konings wat voor jou gewees het, nie gehad het nie, en soos n jou nie sal wees nie.
12 você receberá o que pediu, mas também lhe darei riquezas, bens e honra, como nenhum rei antes de você teve e nenhum depois de você terá".
13 En Salomo het van die hoogte wat by G¡beon is, van die tent van samekoms af, in Jerusalem aangekom, en hy het oor Israel geregeer.
13 Então Salomão voltou de Gibeom, de diante da Tenda do Encontro, para Jerusalém. E reinou sobre Israel.
14 En Salomo het strydwaens en perderuiters versamel, sodat hy veertien honderd waens en twaalf duisend perderuiters gehad het; en hy het hulle in die stede vir die waens en by die koning in Jerusalem opgestel.
14 Salomão juntou carros e cavalos; possuía mil e quatrocentos carros e doze mil cavalos, dos quais mantinha uma parte nas guarnições de algumas cidades e a outra perto dele, em Jerusalém.
15 En die koning het die silwer en die goud in Jerusalem gemaak soos die klippe, en die seders het hy gemaak soos die wildevyebome wat in die Laeveld is, in menigte.
15 O rei tornou tão comuns a prata e o ouro em Jerusalém quanto as pedras, e o cedro tão numeroso quanto as figueiras bravas da Sefelá.
16 En die uitvoer van perde vir Salomo het plaasgevind uit Egipte en uit Kw,; handelaars van die koning het hulle uit Kw, gaan haal teen koopprys.
16 Os cavalos de Salomão eram importados do Egito e da Cilícia, onde os fornecedores do rei os compravam.
17 En hulle het uit Egipte 'n wa laat optrek en dit uitgevoer vir ses honderd sikkels silwer en 'n perd vir honderd en vyftig; en so is dit vir al die konings van die Hetiete en die konings van Aram deur hulle uitgevoer.
17 Importavam do Egito um carro por sete quilos e duzentos gramas de prata, e um cavalo por um quilo e oitocentos gramas, e os exportavam para todos os reis dos hititas e dos arameus.
18 En Arp gsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.
18 — ausente —
19 En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.
19 — ausente —
20 En Joktan was die vader van Almodad en Selef en Hasarm wet en Jerag,
20 — ausente —
21 en Hadoram en Usal en Dikla,
21 — ausente —
22 en Ebal en Ab¡mael en Skeba,
22 — ausente —
23 en Ofir en Haw¡la en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.
23 — ausente —
24 Sem, Arp gsad, Selag,
24 — ausente —
25 Heber, Peleg, Rehu,
25 — ausente —
26 Serug, Nahor, Tera,
26 — ausente —
27 Abram; dit is Abraham.
27 — ausente —
28 Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.
28 — ausente —
29 Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was N,bajot, en Kedar en Adbeël en Mibsam,
29 — ausente —
30 Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,
30 — ausente —
31 Jetur, Nafis en Kedma; hulle was die seuns van Ismael.
31 — ausente —
32 En die seuns van Ketura, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en M¡dian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.
32 — ausente —
33 En die seuns van M¡dian was: Efa en Efer en Henog en Ab¡da en Âlda„. Hulle almal was seuns van Ketura.
33 — ausente —
34 En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel;
34 — ausente —
35 die seuns van Esau: Âlifas, R,huel en Jehus en J elam en Korag.
35 — ausente —
36 Die seuns van Âlifas was: Teman en Omar, Sefi en G etam, Kenas en Timna en Amalek.
36 — ausente —
37 Die seuns van R,huel was: N hat, Serag, Samma en Missa.
37 — ausente —
38 En die seuns van Se‹r was: Lotan en Sobal en S¡beon en Ana en Dison en Eser en Disan.
38 — ausente —
39 En die seuns van Lotan was Hori en Homam; en die suster van Lotan was Timna.
39 — ausente —
40 Die seuns van Sobal was: Aljan en Man hat en Ebal, Sefi en Onam; en die seuns van S¡beon was Aja en Ana.
40 — ausente —
41 Die seuns van Ana was: Dison; en die seuns van Dison was: Hamran en Esban en Jitran en Keran.
41 — ausente —
42 Die seuns van Eser was: Bilhan en S äwan en J äkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.
42 — ausente —
43 En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het: Bela, die seun van Beor; en die naam van sy stad was Dinh ba;
43 — ausente —
44 en Bela het gesterwe, en in sy plek het geregeer Jobab, die seun van Serag, uit Bosra.
44 — ausente —
45 En Jobab het gesterwe, en Husam, uit die land van die Temaniete, het in sy plek geregeer.
45 — ausente —
46 En Husam het gesterwe, en Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete in die veld van Moab verslaan het, het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Awit.
46 — ausente —
47 En Hadad het gesterwe, en Samla uit M sreka het in sy plek geregeer.
47 — ausente —
48 En Samla het gesterwe, en Saul uit R,hobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.
48 — ausente —
49 En Saul het gesterwe, en Ba„l-H nan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.
49 — ausente —
50 Nadat Ba„l-H nan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehet beël, die dogter van Matred, die dogter van M,sahab.
50 — ausente —
51 Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,
51 — ausente —
52 die vors Oholib ma, die vors Ela, die vors Pinon,
52 — ausente —
53 die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar,
53 — ausente —
54 die vors M gdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.
54 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.