2 Crônicas 17
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NVI
1 En sy seun Josafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel.
1 Josafá, filho de Asa, foi o seu sucessor e fortaleceu-se contra Israel.
2 En hy het 'n leërmag in al die versterkte stede van Juda geplaas en wagposte in die land Juda opgestel en in die stede van Efraim wat sy vader Asa ingeneem het.
2 Posicionou tropas em todas as cidades fortificadas de Judá e pôs guarnições em Judá e nas cidades de Efraim que seu pai, Asa, tinha conquistado.
3 En die HERE was met Josafat, want hy het in die vroeëre weë van sy vader Dawid gewandel en die Baäls nie gesoek nie,
3 O Senhor esteve com Josafá porque, em seus primeiros anos, ele andou nos caminhos que seu pai Davi tinha seguido. Não consultou os baalins,
4 maar die God van sy vader gesoek en in sy gebooie gewandel en nie gedoen soos Israel nie.
4 mas buscou o Deus de seu pai e obedeceu aos seus mandamentos, e não imitou as práticas de Israel.
5 Daarom het die HERE die koningskap in sy hand bevestig; en die hele Juda het aan Josafat geskenke gegee, sodat hy rykdom en eer in oorvloed gehad het.
5 O Senhor firmou o reino de Josafá, e todo o Judá lhe trazia presentes, de maneira que teve grande riqueza e honra.
6 En sy hart het moedig geword in die weë van die HERE, en verder het hy die hoogtes en die heilige boomstamme uit Juda verwyder.
6 Ele seguiu corajosamente os caminhos do Senhor; além disso, retirou de Judá os altares idólatras e os postes sagrados.
7 En in die derde jaar van sy regering het hy sy owerstes Ben-Hail en Ob dja en Sagar¡a en Net neël en Mig ja gestuur om in die stede van Juda onderrig te gee;
7 No terceiro ano de seu reinado, ele enviou seus oficiais Bene-Hail, Obadias, Zacarias, Natanael e Micaías para ensinarem nas cidades de Judá.
8 en saam met hulle die Leviete Sem ja en Net nja en Seb dja en Asahel en Sem¡ramot en Jonatan en Adonia en Tob¡a en Tob-Adonia, die Leviete; en saam met hulle die priesters Elis ma en Joram.
8 Com eles foram os levitas Semaías, Netanias, Zebadias, Asael, Semiramote, Jônatas, Adonias, Tobias, Tobe-Adonias e os sacerdotes Elisama e Jeorão.
9 En hulle het in Juda onderrig gegee met die wetboek van die HERE by hulle, en in al die stede van Juda rondgegaan en onder die volk onderrig gegee.
9 Eles percorreram todas as cidades do reino de Judá, levando consigo o Livro da Lei do Senhor e ensinando o povo.
10 En 'n skrik vir die HERE het gekom oor al die koninkryke van die lande wat rondom Juda was, sodat hulle nie teen Josafat oorlog gevoer het nie.
10 O temor do Senhor caiu sobre todos os reinos ao redor de Judá, de forma que não entraram em guerra contra Josafá.
11 En van die Filistyne het vir Josafat geskenke en 'n vrag silwer gebring; selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring: sewe duisend sewe honderd ramme en sewe duisend sewe honderd bokke.
11 Alguns filisteus levaram presentes a Josafá, além da prata que lhe deram como tributo, e os árabes levaram-lhe rebanhos: sete mil e setecentos carneiros e sete mil e setecentos bodes.
12 So het Josafat dan aldeur groter geword, buitengewoon groot, en in Juda forte en voorraadstede gebou.
12 Josafá foi se tornando cada vez mais poderoso; construiu fortalezas e cidades-armazéns em Judá,
13 En hy het groot voorrade in die stede van Juda gehad, en krygsmanne, dapper helde, in Jerusalem.
13 onde guardava enorme quantidade de suprimentos. Também mantinha em Jerusalém homens de combate experientes.
14 En dit was hulle getal volgens hulle families: Van Juda was owerstes oor duisend: die owerste Adna en saam met hom drie honderd duisend dapper helde;
14 A lista desses homens, por famílias, era a seguinte: De Judá, líderes de batalhões de 1. 000: o líder Adna, com 300. 000 homens de combate;
15 en naas hom was die owerste Johanan en saam met hom twee honderd en tagtig duisend;
15 em seguida, o líder Joanã, com 280. 000;
16 en naas hom was Am sia, die seun van Sigri, wat hom gewillig getoon het vir die HERE, en saam met hom twee honderd duisend dapper helde;
16 depois, Amasias, filho de Zicri, que se apresentou voluntariamente para o serviço do Senhor, com 200. 000.
17 en uit Benjamin was Âljada, 'n dapper held, en saam met hom twee honderd duisend, gewapen met boog en skild;
17 De Benjamim: Eliada, um guerreiro valente, com 200. 000 homens armados com arcos e escudos;
18 en naas hom was Josabad en saam met hom honderd en tagtig duisend, vir kommando gewapen.
18 Jeozabade, com 180. 000 homens armados para a batalha.
19 Hulle was in die diens van die koning, behalwe die wat die koning in die versterkte stede deur die hele Juda geplaas het.
19 Esses eram os homens que serviam o rei, além dos que estavam posicionados nas cidades fortificadas em todo o Judá.
20 HERE, daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.
20 — ausente —
21 En wie is soos u volk Israel, 'n enige nasie op die aarde, wat God vir Hom as 'n volk gaan verlos het, om vir U 'n naam te maak deur groot en vreeslike dinge, deur voor u volk uit, wat U uit Egipte verlos het, nasies te verdrywe.
21 — ausente —
22 En U het u volk Israel vir U as 'n volk tot in ewigheid gemaak; en U, HERE, U het vir hulle 'n God geword.
22 — ausente —
23 Laat dan nou, HERE, die woord wat U oor u kneg en oor sy huis gespreek het, tot in ewigheid waar gemaak word, en doen soos U gespreek het.
23 — ausente —
24 Ja, laat dit waar gemaak word en laat u Naam groot word tot in ewigheid, deurdat hulle sê: Die HERE van die leërskare, die God van Israel, is Israel se God, en die huis van u kneg Dawid is bestendig voor u aangesig.
24 — ausente —
25 Want U, my God, het die oor van u kneg geopen, dat U vir hom 'n huis sal stig; daarom het u kneg vrymoedigheid gevind om voor u aangesig te bid.
25 — ausente —
26 En nou, HERE, U is God, en U het hierdie goeie saak oor u kneg gespreek.
26 — ausente —
27 Dit het U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën om vir ewig voor u aangesig te wees; want U, HERE, het geseën, en dit sal vir ewig geseënd wees.
27 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 17, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.