2 Crônicas 15
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ
1 Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom;
1 E o Espírito de Deus veio sobre Azarias, o filho de Obede;
2 en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Die HERE is met julle as julle met Hom is, en as julle Hom soek, sal Hy Hom deur julle laat vind; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.
2 e ele saiu para se encontrar com Asa e disse-lhe: Ouvi-me, Asa e todo o Judá e Benjamim: O SENHOR está convosco, enquanto vós estiverdes com ele; e se vós o buscardes, ele será encontrado por vós; mas se vós o abandonardes, ele vos abandonará.
3 En daar was baie dae dat Israel sonder die ware God was en sonder 'n lerende priester en sonder wet.
3 Ora, por um longo período Israel esteve sem o Deus verdadeiro, e sem um sacerdote para ensino, e sem lei.
4 Maar as hulle in die nood hul tot die HERE, die God van Israel, bekeer het en Hom gesoek het, het Hy Hom deur hulle laat vind.
4 Porém, quando eles, na sua aflição, tornavam-se para o SENHOR Deus de Israel, e o buscavam, o acharam.
5 En in die tye was daar geen vrede vir wie uit-- of ingegaan het nie, maar groot beroering oor al die inwoners van die lande;
5 E naqueles tempos não havia paz para aquele que saía, nem para aquele que entrava, mas grandes opressões estavam sobre todos os habitantes das terras.
6 en nasie het teen nasie en stad teen stad gebots, omdat God hulle deur allerhande nood in verwarring gebring het.
6 E nação contra nação e cidade contra cidade se destruíam, porque Deus os conturbou com toda adversidade.
7 Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie, want daar is loon volgens julle werk.
7 Portanto, sede fortes, e não fraquejem as vossas mãos; porque a vossa obra será recompensada.
8 En toe Asa hierdie woorde en die profesie hoor wat As rja, die seun van Oded, gespreek het, het hy moed geskep en die verfoeisels verwyder uit die hele land Juda en Benjamin en uit die stede wat hy op die gebergte van Efraim ingeneem het; en die altaar van die HERE wat voor die voorportaal van die HERE was, het hy herstel.
8 E quando Asa ouviu estas palavras, e a profecia de Obede, o profeta, ele tomou coragem, e lançou fora os ídolos abomináveis de toda a terra de Judá e Benjamim, e das cidades que ele havia conquistado no monte Efraim, e renovou o altar do SENHOR, que estava diante do pórtico do SENHOR.
9 Daarop vergader hy die hele Juda en Benjamin, ook die vreemdelinge wat uit Efraim en Manasse en uit S¡meon by hulle was; want uit Israel het hulle in menigte na hom oorgeloop toe hulle sien dat die HERE sy God met hom was.
9 E ele reuniu todo o Judá e Benjamim, e com eles os estrangeiros de Efraim e Manassés, e de Simeão; porque muitos de Israel tinham se aliado a ele, vendo que o SENHOR, seu Deus, estava com ele.
10 En hulle het in Jerusalem byeengekom, in die derde maand van die vyftiende jaar van die regering van Asa,
10 Assim, eles se reuniram em Jerusalém no terceiro mês, no décimo quinto ano do reinado de Asa.
11 en dieselfde dag aan die HERE geoffer van die buit wat hulle ingebring het, sewe honderd beeste en sewe duisend stuks kleinvee.
11 E eles ofereceram ao SENHOR, ao mesmo tempo, do despojo que eles trouxeram, setecentos bois e sete mil ovelhas.
12 En hulle het die verbond aangegaan om die HERE, die God van hulle vaders, met hul hele hart en met hul hele siel te soek.
12 E eles entraram em um pacto para buscar o SENHOR Deus dos seus pais de todo o seu coração e de toda a sua alma;
13 En elkeen wat die HERE, die God van Israel, nie soek nie, sou gedood word, klein en groot, manne sowel as vroue.
13 para que fosse morto todo aquele que não buscasse o SENHOR, Deus de Israel, pequeno ou grande, homem ou mulher.
14 En hulle het vir die HERE gesweer met 'n groot stem en met gejuig en met trompette en basuine.
14 E eles juraram ao SENHOR em voz alta, e com gritos e com trombetas, e com cornetas.
15 En die hele Juda was verheug oor die eed, want hulle het met hul hele hart gesweer en met hul hele wil Hom gesoek; en Hy het Hom deur hulle laat vind, en die HERE het hulle rus verskaf rondom.
15 E todo o Judá se alegrou diante do juramento; porquanto juraram de todo o seu coração, e o buscaram com todo o seu desejo; e ele foi por eles achado; e o SENHOR lhes deu descanso ao redor.
16 Ja, selfs het hy M äga, die moeder van koning Asa, afgesit as gebiedster, omdat sy 'n afgryslike voorwerp vir Asj,ra gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en stukkend gestamp en in die dal Kidron verbrand.
16 E também acerca de Maaca, a mãe do rei Asa, ele a removeu de ser rainha, porque ela fez um ídolo em um bosque; e Asa destruiu o seu ídolo, e o triturou e o queimou no ribeiro de Cedrom.
17 Die hoogtes is wel nie uit Israel verwyder nie, maar Asa se hart was volkome al sy dae.
17 Porém, os lugares altos não foram retirados de Israel; todavia o coração de Asa foi perfeito todos os seus dias.
18 En hy het die heilige gawes van sy vader en sy eie heilige gawes in die huis van God ingebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.
18 E ele trouxe para dentro da casa de Deus as coisas consagradas por seu pai e que ele mesmo tinha consagrado: prata, e ouro e vasos.
19 En daar was geen oorlog tot in die vyf en dertigste jaar van die regering van Asa nie.
19 E não houve mais guerra até o trigésimo quinto ano do reinado de Asa.
20 en Sagar¡a en Asiël en Sem¡ramot en Jeh¡ël en Unni en El¡ab en Ma„s,ja en Ben ja met harpe, met sopraanstemme;
20 — ausente —
21 en Matt¡tja en Elif,le en Mikn,ja en Obed-Edom en Je‹-el en As sja met siters om in die bas leiding te gee.
21 — ausente —
22 En Ken nja, die owerste van die Leviete, was aangestel oor die vervoer; hy het die vervoer gereël want hy het dit verstaan.
22 — ausente —
23 En Ber,gja en Âlkana was poortwagters by die ark.
23 — ausente —
24 En die priesters Seb nja en Josafat en Net neël en Am sai en Sagar¡a en Ben ja en Eliëser het op die trompette geblaas voor die ark van God uit; en Obed-Edom en Jeh¡a was poortwagters van die ark.
24 — ausente —
25 Dawid en die oudstes van Israel en die owerstes oor duisend het toe gegaan om die verbondsark van die HERE met vreugde uit die huis van Obed-Edom te gaan haal.
25 — ausente —
26 En terwyl God die Leviete help wat die verbondsark van die HERE dra, het hulle sewe bulle en sewe ramme geoffer.
26 — ausente —
27 En Dawid het 'n mantel van fyn linne aangehad, ook al die Leviete wat die ark gedra het, en die sangers en Ken nja, die owerste oor die voordrag van die sangers; en Dawid het 'n linneskouerkleed aangehad.
27 — ausente —
28 En die hele Israel het die verbondsark van die HERE gaan haal met gejuig en basuingeklank en met trompette en simbale, onderwyl hulle musiek maak op harpe en siters.
28 — ausente —
29 Toe die verbondsark van die HERE by die stad van Dawid kom, kyk Migal, die dogter van Saul, deur die venster uit en sien koning Dawid dans en speel, en sy het hom in haar hart verag.
29 — ausente —
Atalhos do teclado
- Capítulo anterior←
- Próximo capítulo→
- Versículo anteriork
- Próximo versículoj
- Limpar seleçãoEsc
- Esta ajuda?
Estude este capítulo no WhatsApp
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 15, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.