2 Crônicas 12

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs NTLH

Sair da comparação
NTLH Nova Tradução na Linguagem de Hoje 2000
1 En toe Reh beam die koningskap bevestig het en hy sterk was, het hy die wet van die HERE verlaat, en die hele Israel saam met hom.
1 Logo que Roboão firmou o seu poder como rei de Judá, ele e todo o seu povo deixaram de obedecer à Lei de Deus, o Senhor .
2 Toe het Sisak, die koning van Egipte, in die vyfde jaar van koning Reh beam, teen Jerusalem opgetrek -- omdat hulle ontrou teenoor die HERE gehandel het --
2 Eles foram infiéis a Deus, e por isso no quinto ano do reinado de Roboão, Sisaque, rei do Egito, atacou Jerusalém.
3 met twaalf honderd strydwaens en sestig duisend perderuiters; en ontelbaar was die manskappe wat saam met hom uit Egipte gekom het: L¡biërs, Sukkiete en Kusiete.
3 Ele tinha mil e duzentos carros de guerra, sessenta mil cavaleiros e um exército enorme de líbios, suquitas e etíopes; eram tantos, que não podiam ser contados.
4 En hy het die versterkte stede ingeneem wat aan Juda behoort het, en tot by Jerusalem gekom.
4 Sisaque conquistou as cidades-fortaleza de Judá e marchou contra Jerusalém.
5 Daarop kom die profeet Sem ja na Reh beam en die owerstes van Juda wat vanweë Sisak in Jerusalem bymekaargekom het, en sê vir hulle: So spreek die HERE: Julle het My verlaat; daarom gee k julle ook oor in die hand van Sisak.
5 Aí o profeta Semaías foi falar com Roboão e com as altas autoridades do país, que se haviam ajuntado em Jerusalém, fugindo de Sisaque. Semaías disse: — Esta é a mensagem de Deus, o
6 Hierop het die owerstes van Israel en die koning hulle verootmoedig en gesê: Die HERE is regverdig.
6 Então o rei e as autoridades confessaram o seu pecado e disseram: — O
7 En toe die HERE sien dat hulle hul verootmoedig, kom die woord van die HERE tot Sem ja en sê: Hulle het hul verootmoedig: Ek sal hulle nie vernietig nie, maar hulle binnekort uitkoms skenk, en my grimmigheid sal nie deur middel van Sisak oor Jerusalem uitgestort word nie.
7 Quando o Senhor viu que eles se haviam arrependido, disse a Semaías: — Eles se arrependeram, e por isso não vou destruí-los. Daqui a pouco vou salvá-los. Eu não vou usar Sisaque para descarregar a minha
8 Maar hulle sal sy knegte word, sodat hulle my diens en die diens van die koninkryke van die lande kan leer ken!
8 Mas vou deixar que Sisaque os domine a fim de que eles vejam qual é a diferença entre servir a mim e servir reis estrangeiros.
9 En Sisak, die koning van Egipte, het teen Jerusalem opgetrek en die skatte van die huis van die HERE en die skatte van die huis van die koning weggeneem; hy het alles weggeneem; hy het ook die goue skilde wat Salomo gemaak het, weggeneem.
9 Então o rei Sisaque atacou Jerusalém e a tomou; levou embora todos os tesouros do Templo e do palácio e também os escudos de ouro que Salomão havia feito.
10 Toe maak koning Reh beam in die plek daarvan koperskilde, en hy het dit aan die owerstes van die hardlopers toevertrou wat die ingang van die koning se huis bewaak.
10 Para colocar no lugar deles, o rei Roboão fez escudos de bronze e os entregou aos oficiais encarregados de guardar os portões do palácio.
11 So dikwels as die koning in die huis van die HERE ingaan, kom die hardlopers en dra dit en bring dit weer terug in die wagkamer van die hardlopers.
11 Todas as vezes que o rei ia ao Templo, os guardas pegavam e carregavam os escudos e depois os levavam de volta para a sala dos guardas.
12 Maar weens sy verootmoediging het die toorn van die HERE van hom gewyk, sodat Hy hom nie geheel en al vernietig het nie; ook was daar in Juda nog goeie dinge.
12 Assim Deus acalmou a sua ira e não destruiu Roboão, pois Roboão se arrependeu. E além disso havia gente boa na terra de Judá.
13 En koning Reh beam het hom versterk in Jerusalem en geregeer; want Reh beam was een en veertig jaar oud toe hy koning geword het, en het sewentien jaar geregeer in Jerusalem, die stad wat die HERE uit al die stamme van Israel verkies het om sy Naam daar te vestig; en die naam van sy moeder was Na„ma, die Ammonitiese.
13 O rei Roboão foi ficando cada vez mais forte e continuou a reinar em Jerusalém. Ele tinha quarenta e um anos de idade quando se tornou rei. E governou dezessete anos em Jerusalém, a cidade que o Senhor Deus havia escolhido entre todas as tribos da terra de Israel como o lugar onde devia ser adorado. A mãe de Roboão era Naama, do país de Amom.
14 En hy het gedoen wat verkeerd was, want hy het nie sy hart gerig om die HERE te soek nie.
14 Roboão fez o que era errado, pois não procurou com todo o coração conhecer a vontade de Deus, o Senhor .
15 En die geskiedenis van Reh beam, die vroeëre en die latere, is dit nie beskrywe in die Geskiedenis van die profeet Sem ja en van die siener Iddo, volgens geslagsregister nie? En daar was gedurigdeur oorloë tussen Reh beam en Jerobeam.
15 Todas as outras coisas que Roboão fez, do princípio até o fim do seu reinado, estão escritas na História do Profeta Semaías e na História do Profeta Ido , conforme está registrado na lista dos antepassados de Roboão. Durante todo esse tempo, Roboão e Jeroboão estiveram em guerra um contra o outro.
16 En Reh beam het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Ab¡a het in sy plek koning geword.
16 Ele morreu e foi sepultado na Cidade de Davi , e o seu filho Abias ficou no lugar dele como rei.
17 het Dawid uitgegaan hulle tegemoet en gespreek en vir hulle gesê: As julle met vrede na my kom om my te help, sal ek my van harte met julle verenig; maar as dit is om my aan my teëstanders te verraai, ofskoon daar geen onreg in my hande is nie -- mag die God van ons vaders dit dan sien en straf!
17 — ausente —
18 Toe het die Gees Am sai, die hoof van die dertig, vervul, en hy het gesê: V¡r u, Dawid, en m,t u, seun van Isai, is ons. Vrede, vrede vir u, en vrede vir die wat u help, want u God help u! Daarop het Dawid hulle opgeneem en hulle aangestel as hoofde van die bende.
18 — ausente —
19 Ook uit Manasse het sommige oorgeloop na Dawid toe hy saam met die Filistyne gekom het om teen Saul te veg, maar sonder om hulle te help; want met oorleg het die vorste van die Filistyne hom weggestuur en gesê: Ten koste van ons hoofde sal hy na sy heer Saul toe oorloop.
19 — ausente —
20 Terwyl hy na Siklag trek, het daar uit Manasse na hom oorgeloop: Adnag en Josabad en Jed¡ael en M¡gael en Josabad en El¡hu en S¡lletai, hoofde van die geslagte van Manasse.
20 — ausente —
21 En hulle het Dawid gehelp teen die bende, want hulle was almal dapper helde en owerstes in die leër.
21 — ausente —
22 Want dag vir dag het hulle na Dawid gekom om hom te help, totdat dit 'n groot leër was soos 'n leër van God.
22 — ausente —
23 En d¡t is die getalle van die leërafdelings van die wat vir oorlog gewapen was, wat na Dawid in Hebron gekom het om die koningskap van Saul op hom oor te bring volgens die bevel van die HERE.
23 — ausente —
24 Die seuns van Juda wat skild en spies gedra het, was ses duisend agt honderd, gewapend vir oorlog;
24 — ausente —
25 van die seuns van S¡meon, dapper helde vir krygsdiens, sewe duisend een honderd;
25 — ausente —
26 van die seuns van Levi, vier duisend ses honderd;
26 — ausente —
27 en Jehojada, die bevelhebber van die A„roniete, en saam met hom drie duisend sewe honderd;
27 — ausente —
28 en Sadok, 'n jongman, 'n dapper held, met sy familie: twee en twintig owerstes;
28 — ausente —
29 en van die seuns van Benjamin, die broers van Saul, drie duisend: want die meeste van hulle het tot nog toe aan die huis van Saul getrou gebly;
29 — ausente —
30 en van die seuns van Efraim, twintig duisend agt honderd, dapper helde, manne van naam in hulle families;
30 — ausente —
31 en van die halwe stam van Manasse agttien duisend wat met hulle naam aangewys was om Dawid koning te gaan maak;
31 — ausente —
32 en van die seuns van Issaskar, met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel moes doen; hulle hoofde was twee honderd, en al hulle broers onder hulle bevel;
32 — ausente —
33 van S,bulon wat op kommando moet uittrek, toegerus vir oorlog met allerhande krygswapens, vyftig duisend aaneengesluit, en nie met 'n dubbele hart nie;
33 — ausente —
34 en van N ftali duisend owerstes, en saam met hulle sewe en dertig duisend met skild en spies;
34 — ausente —
35 en van die Daniete, toegerus vir oorlog, agt en twintig duisend ses honderd;
35 — ausente —
36 en van Aser wat op kommando moet uittrek om hulle in slagorde op te stel, veertig duisend;
36 — ausente —
37 en van oorkant die Jordaan af, van die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse, honderd en twintig duisend met allerhande wapens vir krygsdiens.
37 — ausente —
38 Al hierdie krygsmanne het, in slagorde aaneengesluit, met 'n onverdeelde hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die hele Israel; en ook al die orige Israeliete was een van hart om Dawid koning te maak.
38 — ausente —
39 En hulle het daar saam met Dawid drie dae lank geëet en gedrink, want hulle broers het dit vir hulle berei.
39 — ausente —
40 En selfs hulle nabestaandes tot by Issaskar en S,bulon en N ftali het brood gebring op esels en op kamele en op muile en op beeste, meelkos, vyekoeke en rosynekoeke en wyn en olie en beeste en kleinvee in menigte, want daar was blydskap in Israel.
40 — ausente —

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 2 Crônicas 12, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.