1 Tessalonicenses 1

1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353) vs BKJ

Sair da comparação
1 Paulus en Silv nus en Timothes aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
1 Paulo, e Silvano, e Timóteo, à igreja dos tessalonicenses que está em Deus o Pai, e no Senhor Jesus Cristo: Graça e paz de Deus, nosso Pai, e do Senhor Jesus Cristo.
2 Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle dink in ons gebede
2 Sempre damos graças a Deus por vós todos, fazendo menção de vós em nossas orações,
3 en onophoudelik in gedagte hou die werk van julle geloof en die arbeid van julle liefde en die lydsaamheid van julle hoop op onse Here Jesus Christus, voor onse God en Vader,
3 lembrando-nos, sem cessar, da obra da vossa fé, do trabalho do amor e da paciência da esperança em nosso Senhor Jesus Cristo, diante de nosso Deus e Pai,
4 omdat ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word.
4 sabendo, amados irmãos, que a vossa eleição é de Deus;
5 Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het.
5 porque o nosso evangelho não foi a vós somente em palavras, mas também em poder, e no Espírito Santo, e em muita certeza, como bem sabeis que tipo de homens fomos entre vós, por vossa causa.
6 En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die woord in baie verdrukking ontvang het met die blydskap van die Heilige Gees,
6 E vós fostes feitos nossos seguidores e do Senhor, recebendo a palavra em muita aflição, com a alegria do Espírito Santo,
7 sodat julle voorbeelde geword het vir al die gelowiges in Macedonië en Ach je.
7 de maneira que fostes exemplo para todos os que creem na Macedônia e Acaia.
8 Want van julle uit het die woord van die Here weerklink nie alleen in Macedonië en Ach je nie, maar ook op elke plek het julle geloof in God uitgegaan, sodat ons nie nodig het om daar iets van te sê nie.
8 Porque por vós soou a palavra do Senhor, não somente na Macedônia e Acaia, mas também em todos os lugares a vossa fé para com Deus se espalhou, de tal maneira que já não temos necessidade de falar coisa alguma;
9 Want hulle vertel self aangaande ons watter ingang ons by julle gehad het en hoe julle jul van die afgode bekeer het tot God, om die lewende en waaragtige God te dien
9 porque eles mesmos anunciam de nós que tipo de entrada tivemos para convosco, e como dos ídolos vos convertestes a Deus, para servir ao Deus vivo e verdadeiro,
10 en sy Seun uit die hemele te verwag, wat Hy uit die dode opgewek het, Jesus wat ons van die toekomstige toorn verlos.
10 e esperar seu Filho do céu, a quem ressuscitou dentre os mortos, ­Jesus, que nos livrou da ira que há de vir.

Ler em outra tradução

Comparar com outra

Estude este capítulo no WhatsApp

Peça à IA da Bíblia Fala para explicar 1 Tessalonicenses 1, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.