1 'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!
2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!
3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
Você se identifica como:
1933/1953 Afrikaans Bybel (AFR3353)
1 'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!
2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!
3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
Peça à IA da Bíblia Fala para explicar Salmos 134, comparar traduções ou montar um estudo — tudo direto pelo WhatsApp.
Uma mensagem curta de manhã, com um versículo para meditar — direto no seu celular. Sem propaganda.